Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: cassiebotha on October 20, 2010, 10:53:55 pm

Title: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: cassiebotha on October 20, 2010, 10:53:55 pm
I scrapped the cassierides.co.za and got myself a android phone to upload where we go directly onto a photo hosting site and type ride reports directly on the phone via weekendrides.blogspot.com that i've previously used

wel om dit in plein afrikaans te se:  my website is in sy moer in en ek weet nie hoe om die ding weer reg te kry nie so nou is dit terug na die google se blogspot site toe...

Shoe ai tog maar nou kan ek fotos neem en blog terwyl mens ry want die foon upload dit direk op photobucket of IMGboot en dan direk post dit na blogspot toe.  wat fone nie vandag als kan doen nie.

Hierso is 'n voorbeeld van wat my selfoon doen.  Ek vat net selfoon en geen kamera nie.  Die beeld glad nie so goed soos digitale kamera nie maar dit werk eenvoudig sonder al die baggasie


http://cassierides.blogspot.com/2010/10/op-pad-na-die-pad-wat-waarheen-ek-nie.html
Title: Re: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: Trailrider on October 20, 2010, 11:02:58 pm
Lekker Cassie :D
Title: Re: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: Berm_Rooster on October 20, 2010, 11:46:46 pm
Kaspaas, is die 'n Ride Report of 'n fokken IT opleidings-klas?

Speel net! :biggrin: Lyk lekker. :thumleft:
Title: Re: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: Ian in Great Brak River on October 21, 2010, 12:32:39 am
Ja, lekker Groot Brak and you can't go anywhere without genoeg olie nie.

Nice RR.

 8)
Title: Re: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: cassiebotha on October 21, 2010, 07:14:25 am
Ian ek sien jy like groot brak rivier.
BR ek het nog foto van jou waar jy pronk in jou kantoor
Ek sal dit op die volg ride report post
Title: Re: op pad na die pad wat waarheen ek nie weet waar dit heen gaan nie
Post by: letsgofishing on October 21, 2010, 07:28:12 am
Nice one Cassie!  :thumleft: