Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: cassiebotha on November 01, 2010, 08:32:52 pm

Title: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 01, 2010, 08:32:52 pm
My version of storie about die avonture saam met cool subzero cool oom Letsgofishing

http://cassierides.blogspot.com/2010/10/letsgofishing-of-ongelooflike-trip.html
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: Sir Rat on November 01, 2010, 11:35:19 pm
Lekke Cassie.  :thumleft:

Wanne bring jy daai groen skoot sodat jy bietjie berg kan kom ry hier saam my?  :deal:
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: letsgofishing on November 02, 2010, 07:24:47 am
Nice report Cassie - pleased you made it home safely.
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 02, 2010, 09:33:23 am
Rovrat ek spaar juis petrolgeld om met my bakkie bietjie daardie rigting toe te kom.  My pelle noem my deesdae  suinige donner

Shoe oom mike dit was glad daai paaie back to George
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: Mass on November 03, 2010, 10:19:03 am
Mooi report, sal bitter graag wil weet waar is daai gehieme sand pad wat julle gery het.
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 03, 2010, 10:42:04 am
haai Mass nee sorry man my bewoording was verkeerd
Dis 'n lekker pad tussen sedgefield en Buffelsbaai.  Daar by die brug by buffelsbaai draai jy regs in as jy van knysna af kom dan vat jy die sand pad tot by die karatara pad.  Van die bospaaie wat heeltyd verskillende uitdraai punte het is PG bison se gronde so mens moet maar daar wegbly om 'n groot fine te vermy.  maar verder kan mens ry waar daar nie borde is nie
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: DirtRebell on November 03, 2010, 10:52:50 am
Alweer lekker gelees Cassie - keep your friend close and your kettang closer :thumleft:
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 03, 2010, 10:58:15 am
eendag miepels gaan ek 'n bike kry met 'n drive shaft
hopelik :)
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: DirtCopper on November 03, 2010, 01:37:09 pm
Nice ene Cassie  :thumleft:
Wanneer gaan jy op daai kettang tune kurses :deal:
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 03, 2010, 03:42:49 pm
Ditchopper so gou as moontlik.  Ek het darem nou 'n regte 24 spanner gekry by Hagar en het 'n 22 spanner vir die anderkant.  Kyk die ou wat die wiele van my bike afgehaal het vantevore het die boute gemix en gemath.  So hierdie bike het sekerlik elke liewe size spanners nodig om iets te strip.  Geen van die boute is dieselfde nie.  Shoe hy moes baie slim gewees het om kop bo water te hou met die verskillende size boute en moere

Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: Mass on November 03, 2010, 03:45:17 pm
Thanks Cassie, ek sal def daardie pad gaan ry, maar sal jou eers in die hande kry sodat jy kan kyk of my kettang ok is noudat jy weet hoe styf die kettang moet wees vir daai paaie.
Title: Re: A letsgofishing of a ongelooflike ride waar my kettang weer papgeword het
Post by: cassiebotha on November 03, 2010, 10:01:28 pm
Danksy oom LGF wat die kettang se pappigheid opgemerk het LOL :imaposer:
Enige tyd ek sal die tetteskoop saambring!