Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: rightless on November 17, 2010, 12:16:57 am

Title: Jonaskop bike trip
Post by: rightless on November 17, 2010, 12:16:57 am
Did a 1700 m above sealevel bike trip past weekend.
What a view
Title: Re: Jonaskop bike trip
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 17, 2010, 09:29:20 am
Rightless ek probeer my bearings kry met die foto van jou.
Is dit Agterkliphoogte linksonder op die foto?
Indien wel is het die laaste plaas aan die Lourense behoort.
Mooi vallei daar af.
Title: Re: Jonaskop bike trip
Post by: rightless on November 17, 2010, 04:51:52 pm
Jip , Dis Agterkliphoogte. Ja van Jonaskop kon ons Genadendal, Worcester, Robertson , Ashton, torings van Mcgregor en natuurlk Agterkliphoogte,Scerpenheuwel en Le Chaseur sien.
Ons was gelukkig met skoon weer.
Ek het Amathunzi wildplaas bestuur en Jonaskop was in die winter gereeld onder sneeu.