Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:27:02 pm

Title: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:27:02 pm
Sani Pub
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:29:22 pm
The Long Horn - Klipplaat
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Pote on November 25, 2010, 01:29:48 pm
by die huis >:D
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: GlenInk on November 25, 2010, 01:36:37 pm
by die huis >:D

Address please, going to leave now !  :3some:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:37:24 pm
Elliot Agri and Sport Pub (GlenInk in the middle)

Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 25, 2010, 01:38:33 pm
Stoetbul gaan die thread like. Hy het baie sulke fotos! :mwink: :peepwall: :pot:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:40:43 pm
Ndikhumbule (sien jou weer) tussen Mount Fletcher en Matatiele
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:42:18 pm
Stoetbul gaan die thread like. Hy het baie sulke fotos! :mwink: :peepwall: :pot:
Ja ...... die KTM`s is ma dors s hulle ...  :mwink:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:43:55 pm
Underberg Inn
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:47:44 pm
Winburg Hotel - jou lekka ding!!  :biggrin:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:56:28 pm
Karoo Saloon - Barrydale
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 01:57:54 pm
The Famous Ronnie`s SEX Shop !!!
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Pote on November 25, 2010, 02:04:14 pm
nog 'n lekker kuiertjie in daai Ronnie se seks winkel, hulle het toe nog nie puzzy in voorrad gehad nie
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Bus on November 25, 2010, 02:10:51 pm
Wat van die een op die barstoel?

 :biggrin:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Bus on November 25, 2010, 02:15:43 pm
Ek sien julle Ronnie's, en ek raise julle 'n blow-up doll en Ronnie homself...

O ja, en 'n trekker...

 :biggrin:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Pote on November 25, 2010, 02:17:14 pm
Wat van die een op die barstoel?

hy was nie te koop (of te huur) nie, dit sou arme Ronnie bangkrot maak :P
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Pote on November 25, 2010, 02:20:44 pm
Hy Bus jy moet passop vir daai rooikop girls hulle is net moeilikheid
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 25, 2010, 02:22:03 pm
Ek sien julle Ronnie's, en ek raise julle 'n blow-up doll en Ronnie homself...

O ja, en 'n trekker...

 :biggrin:
Ek het gewonder oor die pienk japon ....
.... maar toe sien ek jy dra jou balle saam in `n tas!!!!!
 :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Bus on November 25, 2010, 02:30:23 pm
Dit was 'n WTF naweek...  ::)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Shakes on November 26, 2010, 12:12:10 pm
die een in Joubertina

Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: h/hh on November 26, 2010, 02:41:40 pm
Spoorweg Kroeg in Howick
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 29, 2010, 11:55:20 am
Spoorweg Kroeg in Howick
Lyk na `n baie rowwe plek daai .....  :laughing4:  :laughing4:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: roxenz on November 29, 2010, 12:19:24 pm
Winburg Hotel - jou lekka ding!!  :biggrin:

My moer! Dit bring nou herinneringe terug, Karoodonkie! Ek het eksplorasie in daai area gedoen so biki meer as 20 jaar gelede. Het elke aand in daai kroeg gesit en my veldwerk opgeteken. Die kroegman het deeltyds opera gesing in Bftn, en hy KON sing! En hy kon drink ook - ek het maar elke aand so self uitgewerk wat ek hom skuld en die geld op die "counter" gelos, want dan kon hy nie meer so lekker optel nie.

En elke aand het die spietkop en sy vrou so 2 doppies kom drink, sy met 'n blommerige katoenrok en hy met 'n "net vest" en sy "std issue" krimpelienbroek en swart skoene. More-oggend dan waai ek vir hom as ek deur sy "speed trap" jaag...

Goeie tye, goeie mense.
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on November 30, 2010, 07:24:25 am

Ek het `n vriend da met `n wildsplaas oppad Marquat toe. Die Hotel is natuurlik altyd `n goeie tydverdryf ... Lieflike plek , lekke mense en Biker-friendly!!!  :thumleft:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Poenjas on November 30, 2010, 07:53:07 am
Sabie, can't remember the place's name...
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Poenjas on November 30, 2010, 08:32:00 am
Hier sit die manne in die...
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: McOets on December 29, 2010, 04:14:08 pm
Angie's G-Spot
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on January 18, 2011, 09:15:29 am
Angies G-Spot
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on January 18, 2011, 09:18:06 am
Laingsburg Hotel
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Oupa Foe-rie on January 18, 2011, 10:02:28 am
Karoodonkie .................. jy moet jou naam verander na Pubcrawler  :biggrin:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: KAROODONKIE on January 18, 2011, 10:49:24 am
Karoodonkie .................. jy moet jou naam verander na Pubcrawler  :biggrin:
Oompie Foe-rie, moenie so skynheilig wees nie  .........
....... ons raak ALMAL dors!!!
 :drif:  :drif:  :drif:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on October 08, 2011, 08:11:09 pm
Plankies - Pringlebaai

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Watergat01.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Lone Wolf on October 10, 2011, 06:50:37 am
n  wyn plaas waar hulle die  "black oyster catcher" wyn maak
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Lone Wolf on October 10, 2011, 06:52:51 am
die " British bull dog " in kommiekie...
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Lone Wolf on October 10, 2011, 06:54:09 am
n  wyn plaas waar hulle die  "black oyster catcher" wyn maak
O ja dit is buite Elim...
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Dogboxelectric on October 10, 2011, 07:07:08 am
This is one moer of a Pub Crawl! Same guys in most of the Shots.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Great Ride report by the way.  ;D
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Bergie on October 10, 2011, 12:18:41 pm
Almal was al daar

(https://lh4.googleusercontent.com/-miMun1v0o6o/TpLGXj-PXRI/AAAAAAAAA_Q/0j-Ty-7rR4o/s640/Ronnies.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on October 10, 2011, 12:51:10 pm
Ronnie die Barman se vlegsel is ook moer toe en 'n pankop bygekry  :biggrin:

Toe ons laas daar was

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Ronniesex.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Breytec on October 10, 2011, 04:21:56 pm
At se gat:  Alldays en iewers in Graskop

Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Orangeswifty on October 10, 2011, 10:23:36 pm
Jacobsdal oppad van der Kloof toe verlede jaar
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Orangeswifty on October 10, 2011, 10:28:00 pm
en so gepraat van Stoeta wat so in die pubs le - Middelpos voor die hotel op pad Calvinia Vleisfees toe in Okt verlede jaar
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: RJVR on October 20, 2011, 04:51:08 pm
Some bar just outside Gansbaai
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Jakkals on October 21, 2011, 01:28:31 pm
Lekker met 'n Tipo Tinto rum  by Honey Pot suid van Xai Xai  -Mosambiek

Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Jakkals on October 21, 2011, 01:31:28 pm
Willowmore Hotel (Laaste Water Gat)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Jakkals on October 21, 2011, 01:32:54 pm
Barn 62 naby Callitzdorp
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on November 14, 2011, 06:37:38 pm
Franschoek stasie

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Watergat01-1.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on December 17, 2011, 10:06:12 pm
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Watergat01-2.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: JolTwin on March 25, 2012, 06:07:00 pm
Die Boathouse by Infanta....
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: freebird on March 06, 2013, 04:12:38 pm
Guess...
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: Pom17 on March 06, 2013, 05:33:30 pm
Guess...

 :laughing4:
Julle lyk nog goed daar. Ek het al aansienlik kakker gelyk oppad KKNK toe :lol8:
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on March 06, 2013, 05:44:11 pm
Koedoeskloof

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/Koedoeskloof.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on March 06, 2013, 05:52:54 pm
Triggerfish

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/016.jpg)
Title: Re: Show us the Water Holes!! (Plekke waar jy jou dors geles het!!)
Post by: dual on March 06, 2013, 06:00:38 pm
Calitzdorp

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/dualriders/Album%2001/061.jpg)