Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Berm_Rooster on December 22, 2010, 10:02:18 am

Title: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Berm_Rooster on December 22, 2010, 10:02:18 am
Howie het kom kuier in Mosselbaai. "Rus vir my siel" soos hy se...

Na amper n hele week se gemoun, kom ons toe Saterdag by mekaar om n paar vinnige draaie te slaat. Die roete? Mosselbaai - agterpaaie - deur die Gouritsrivier - AlbertiniŽ - Sandy MX track - Stilbaai - Gourtis - Mosselbaai.

Hier gaat ons...

Ek, HPFreak, Niku en Andre (ek dink nie hys op die forum nie?) kom 0700 by mekaar in Hartenbos.

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0842.jpg)

en route...

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0844.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0845.jpg)
"Wat gaan ek met daai 100k van my GSA doen? Mmmm, nog een van die koop!!!"

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0847.jpg)
"Ons het darem die greatste bikes op die fogging plannet! Kom ons skud daarop?"

Frolicking in the water...

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0849.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0850.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0851.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0852.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0853.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0854.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0855.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0857.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0859.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0862.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0864.jpg)

http://www.youtube.com/v/HwrpUPtOgPU

You dirty, dirty road!

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0866.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0867.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0868.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0869.jpg)

MX track op AlbertinŽ!

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0871.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0873.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0874.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0875.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0876.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0877.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0878.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0879.jpg)

Nabetragting...

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0880.jpg)

Stilbaai agterpaaie...

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0881.jpg)

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0882.jpg)

Stilbaai.

(http://i658.photobucket.com/albums/uu308/dldwet/2011%20Jambo%20Training/DSCF0883.jpg)

Die res van die roete het geen opgewondenheid opgelewer nie. Howie het maar net sonder juice gaan staan (stadard op n HP2, niks om oor te praat nie). n By het vir andre in die gesig gespyker... ook maar baie algemeen op n bike trip.

Belangrikste was die sand ryery op die MX/Endr baan. Dit was bemoust en net die goed wat die HP2 voor gemaak is. On sal hom weer gaan doen binnekort, die keer met meer kameras en hopelik n bietjie video!

Kom die 2011 Jambo gaan ons lekker ingeoefen wees!
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Dewie on December 22, 2010, 10:11:04 am
Bliksem lyk darem maar lekker  :thumleft:

Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: BiG DoM on December 22, 2010, 11:00:45 am
Cool RR  :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on December 22, 2010, 12:24:13 pm
Thanx BR moet se ek kan nie wag vir die volgende een nie ,miskien kom Fendie al die pad vanaf die plaas en komry saam  :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Hentie @ Riders on December 22, 2010, 01:04:46 pm
Lyk lekker  :thumleft:  :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: BMWPE on December 22, 2010, 02:26:32 pm
lekker :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Brakenjan on December 22, 2010, 03:16:11 pm
Nice manne, nice!!!  :thumleft:

Ook goed om te sien hoe Howie daai Sprite Zero pak slae gee......   :biggrin:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Brakenjan on December 22, 2010, 03:17:34 pm
Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D

Moenie worrie nie, jy's veilig.....   :biggrin:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Jacko on December 22, 2010, 05:50:52 pm
Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D

Moenie worrie nie, jy's veilig.....   :biggrin:

 :imaposer:

Brakenjan, ek dink jy worrie te veel. Soos reeds gese - daai Kalahari-sand het sy eie, unieke uitdagings. Hulle kan nat riviersand ry so veel hulle wil, dit gaan f*k*l help.  >:D
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: TornadoF5 on December 22, 2010, 07:49:35 pm
Lekker ride guys love the sound of those HP2's even from someone who owns a KTM!. Looks like some nice riding terrain!
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on December 22, 2010, 09:15:26 pm
Nice manne, nice!!!  :thumleft:

Ook goed om te sien hoe Howie daai Sprite Zero pak slae gee......   :biggrin:

Brakies hulle het nie oros gehad nie :laughing4:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on December 22, 2010, 09:18:26 pm
Al moet ek dit nou self se ,maar daai eishpees is flippen mooi
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Fenderbender on December 23, 2010, 07:29:33 pm
Speul etters , toemaar , ek wag vir julle onder daai drillende rooi Kalahari sand .  :ricky:
Daai rooi sand is nemand se maat nie , nie eers myne nie .  :imaposer:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Fiellie on December 23, 2010, 07:36:56 pm
Nice !! Lekker !!  :thumleft: :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on December 23, 2010, 08:47:48 pm
Speul etters , toemaar , ek wag vir julle onder daai drillende rooi Kalahari sand .  :ricky:
Daai rooi sand is nemand se maat nie , nie eers myne nie .  :imaposer:

Fendie hoe lyk volgende week ,sal die plaas dan al op datum wees.Ons wil bietjie gaan bike ry  :3some:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Fenderbender on December 24, 2010, 09:20:55 am
Is die 26ste by De Rust by die Suidkaap saamtrek .  :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Berm_Rooster on December 24, 2010, 09:59:24 am
Ag nee man, nie ek of Howie gaan daar wees nie! :sad:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on December 24, 2010, 01:59:12 pm
Ag nee man, nie ek of Howie gaan daar wees nie! :sad:

BR tot wanneer is die bash?
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Scalpel on January 04, 2011, 01:45:29 pm
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Fenderbender on January 04, 2011, 06:00:55 pm
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:

Nogal waar Scalpel , mens sien daai Niku nooit , maar as jy stop dan is hy by .  :ricky:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on January 04, 2011, 06:22:13 pm
Ek is terug by die huis en verlang terug na boetas wat dit geniet wat ek ook geniet ,oooo jaaa en dan daai flippen fiets van Niku hy het net die eenkeer saam gery ( julle weet seker hoekom) ,want toe het die flippen koeriers die fiets afgelaai nadat ek hulle gebel het en gese het hulle moet hom eers vandag aflaai.  :imaposer:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: DUSTRIDERS on January 04, 2011, 07:08:58 pm
Ek kry sommer vir my n HP :peepwall: :biggrin:
Wonder hoe sal ek opgeklim kry.
Lyk lekker manne. :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Scalpel on January 05, 2011, 08:27:15 am
Ja want Niku oefen vir die Attakwas!! Mamma het so gese!! :pot:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: niku on January 10, 2011, 01:12:37 pm
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:

 :peepwall: skim uit op 'n training ride  :ricky:

jammer ou Howie maar ek kon nie daai nuwe 29'er uitlos nie ..... alles Scalpel se skuld  ;D
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: SGB on January 10, 2011, 09:20:18 pm
Quote
Kom die 2011 Jambo gaan ons lekker ingeoefen wees!

Ek het dan gehoor mens bewonder net mekaar se bikes by hierdie uitstappie?  Ry julle darem ook so bietjie?  Ek sal moet begin "get with the program".  Dit sal beteken ek moet binnekort 'n power commander en 'n paint job met mooi stickers op die regte bike he, en dan moet ek hom nog ry ook!  Wat as hy 'n krap kry?  :'(
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: HP FREAK on January 10, 2011, 09:29:06 pm
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:

 :peepwall: skim uit op 'n training ride  :ricky:

jammer ou Howie maar ek kon nie daai nuwe 29'er uitlos nie ..... alles Scalpel se skuld  ;D

Ja nee kyk ek het geweet daaris iemand wat die skuld moet kry so Scalpel jy sal maar moet opdaag by die Jam sodat niku kan verduidelik hoekom hy jou beskuldig  :imaposer:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Scalpel on January 11, 2011, 04:07:26 pm
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:

 :peepwall: skim uit op 'n training ride  :ricky:

jammer ou Howie maar ek kon nie daai nuwe 29'er uitlos nie ..... alles Scalpel se skuld  ;D

Ja nee kyk ek het geweet daaris iemand wat die skuld moet kry so Scalpel jy sal maar moet opdaag by die Jam sodat niku kan verduidelik hoekom hy jou beskuldig  :imaposer:

En so is daar altyd iemand wat die skuld moet kry! En dit sal nou maar ek wees. Kyk daai 29er wat Niku gekoop het is 'n stunning fiets! Die naweek gaan ou Niku se gat stamp op die attakwas!!!!
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: niku on January 11, 2011, 05:28:03 pm

dankie ou mater - ja seer hol sal ek he  :3some:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: 650XCountry on January 12, 2011, 11:53:24 am
Hi Guys, really nice report. I understand their is a HP2 event somewhere in May 2011 - do you maybe have any idea if it is going to happen and what are the contact details in this regard?
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: BiG DoM on January 12, 2011, 10:25:31 pm
Hi Guys, really nice report. I understand their is a HP2 event somewhere in May 2011 - do you maybe have any idea if it is going to happen and what are the contact details in this regard?

Do you have a Eish Pee? ??? ::) :D (Groupies are being limited) ... also see this is your first post ... best to go introduce yourself on theNew Members thread. :thumleft:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Jacko on January 12, 2011, 10:28:27 pm
Hi Guys, really nice report. I understand their is a HP2 event somewhere in May 2011 - do you maybe have any idea if it is going to happen and what are the contact details in this regard?

Do you have a Eish Pee? ??? ::) :D (Groupies are being limited)

 :laughing4:
Dom, I wanted to chirp in earlier, but I've resolved this year to take longer before dishing out abuse.  :biggrin:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: Brakenjan on January 13, 2011, 02:00:40 pm
Tsk.....tsk.....Big D en Jacko. Julle moet die nuwe maatjies laat welkom voel!!

Hi Guys, really nice report. I understand their is a HP2 event somewhere in May 2011 - do you maybe have any idea if it is going to happen and what are the contact details in this regard?

650XCountry, herewith the relevant thread: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=60983.0

Please do not hesitate to send any further questions to Jacko via pm.  :biggrin:
Title: Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
Post by: BiG DoM on January 13, 2011, 03:08:24 pm
Tsk.....tsk.....Big D en Jacko. Julle moet die nuwe maatjies laat welkom voel!!

Hi Guys, really nice report. I understand their is a HP2 event somewhere in May 2011 - do you maybe have any idea if it is going to happen and what are the contact details in this regard?

650XCountry, herewith the relevant thread: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=60983.0

Please do not hesitate to send any further questions to Jacko via pm.  :biggrin:

Diplomacy at it's best.  :D