Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Swanniebraai on April 13, 2011, 04:44:03 pm

Title: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: Swanniebraai on April 13, 2011, 04:44:03 pm
Pics as I got them from Janes . .  . congrats to KTM . . . but more to the riders!!!

How many Katams have been on Dune 7? More than GS's?  :pot:
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: DUSTRIDERS on April 13, 2011, 04:52:59 pm
Ag iemand gooi tog asb die pic van Mother op duin 7 met sy GSA 1150 en dan ook die BikeSA voorbladfoto van
Kobus Harmse met sy 1150 GSA ook op duin 7.
Is dit Janes Barnard?
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: Swanniebraai on April 13, 2011, 05:46:21 pm
Ag iemand gooi tog asb die pic van Mother op duin 7 met sy GSA 1150 en dan ook die BikeSA voorbladfoto van
Kobus Harmse met sy 1150 GSA ook op duin 7.
Is dit Janes Barnard?

Ja ek het daai een van Mother gesien . . .wonner toe maar net hoev vs hoev is al daar op?
Ja dis net hy, Sandrider!
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: KAROODONKIE on April 14, 2011, 05:44:20 pm
Ek MOET dit ook nog gaan doen ....... dit lyk bef@k lekker!!
 :biggrin:  :ricky:  :biggrin:
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: Frannarossi on April 14, 2011, 05:54:05 pm
Dis net daai afgaanslag wat my pla!Daai bike van my se voorwiel is tog so lief om te gaan wegsak in diep sand!
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: Gods Warrior on April 14, 2011, 06:23:01 pm
Nice fodies. Dit was 'n plesier om saam met julle op die toer te wees. Dit is die eerste keer dat ek KTM ryers gekry het wat bereid was om te ry. die meeste van hulle is bang hulle bikes word vuil. (all looks and noise, no go). Van ons kant het ons darem probeer om die BMW's in die game te hou, maar kon nie heeltemal by hou nie (dit was lekker om te probeer).   :pot:
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: TK-Ten on April 15, 2011, 08:45:35 am
Nice fodies. Dit was 'n plesier om saam met julle op die toer te wees. Dit is die eerste keer dat ek KTM ryers gekry het wat bereid was om te ry. die meeste van hulle is bang hulle bikes word vuil. (all looks and noise, no go). Van ons kant het ons darem probeer om die BMW's in die game te hou, maar kon nie heeltemal by hou nie (dit was lekker om te probeer).   :pot:
51 Posts an a kak attempt to stir . :P :P
Title: Re: Desertrun 2011 - Sandrider, Robyn & Kie
Post by: Gods Warrior on April 17, 2011, 01:14:09 pm
Nice fodies. Dit was 'n plesier om saam met julle op die toer te wees. Dit is die eerste keer dat ek KTM ryers gekry het wat bereid was om te ry. die meeste van hulle is bang hulle bikes word vuil. (all looks and noise, no go). Van ons kant het ons darem probeer om die BMW's in die game te hou, maar kon nie heeltemal by hou nie (dit was lekker om te probeer).   :pot:
51 Posts an a kak attempt to stir . :P :P

Lyk nie juis of jy veel beter doen nie  :ricky: