Wild Dog Adventure Riding
Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: dual on May 15, 2011, 06:31:56 pm
-
Vanoggend so bietjie gery
Highlands, Houwhoek ontbyt, Ou Houwhoek pas, Van der Stel pas, Hawston View, Dassiesfontein en agterpaaie terug deur Koringhuisie na Shaws pas, Hemel en Aarde terug Hermanus toe
Heerlike dag gewees
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard01-12.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard02-11.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard03-10.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard04-8.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard05-8.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard06-9.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard07-9.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard08-8.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard09-8.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard10-7.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard12-7.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard14-5.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard19-3.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard21-2.jpg)
-
Baie lekker, die Overberg is darem maar 'n mooi plek 8)
-
Mooi fotos
-
kan mens vanaf dassiesfontien berg se kant toe ry en dan by die T-aansluiting regs draai in Botrivier se rigting? (Ek het al voorheen links gedraai en in Caledon uitgekom) En dan uitkom by daai Shell garagie naby die Kleinmond afrit? Hulle verkoop mos sulke tuinpotte daar? ek sien altyd daar naby n bordjie "Karwyderskraal"
-
Hier is die roete vanaf Dassies tot by die R43, net voor daai garage
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/DassiestotR43.jpg)
-
Stunning
baie dankie, Dual!!
-
So dan is julle by FallDownHill ook af, hoe lyk dit daar ;D
-
So dan is julle by FallDownHill ook af, hoe lyk dit daar ;D
Ons het hom hierdie keer in "reverse" gedoen - :ricky:
-
Baie mooi fotos :thumleft:
-
Awesome plek en baie mooi foto's :thumleft: