Wild Dog Adventure Riding
Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: alwyn_gs on June 20, 2011, 01:02:05 pm
-
Sit op kantoor...en is hartseer dat ek nie meer hier is nie... :'(
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5643.jpg)
Will do the RR later... its hectic @ work... :lamer:
-
:happy1:
Can`t wait for the rest :3some:
-
Was dit julle groep wat ons Saterdag middag 50 kms diskant Sani gekry het?
Ons was so 6 BMWs en 1 KTM.
-
Spyt ek kon nie join nie
<subscribe>
-
Was dit julle groep wat ons Saterdag middag 50 kms diskant Sani gekry het?
Ons was so 6 BMWs en 1 KTM.
Jip dit was ons... :3some:
Hoe laat julle toe by Sani gekom? :ricky:
-
:happy1:
-
Ons was daar teen so 16:00, 'n bier gedrink en toe af gery Himeville toe.
Maar julle moes moer laat by Katse uitgekom het.
-
Nee het net na donker by Thaba Tseke gekom... en sommer daar gekiep...
-
:peepwall: hehehe . . .
Ons het Donderdag oggend 7h00 weg gespring in Pta. Stry, Wes & Leonette, Tiaan & ek
Hiervandaan het ons na Brand toe in Witbank gery. Sy moeder het ons verras met n goeie ontbyt :P voor ons die lang pad Himeville toe aangevat het..
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5548.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5549.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5550.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5554.jpg)
Ons Almal, Brand met die oranje fleece (Dakar), Stry (1200 GSA, "yster") Leonette en Wes (800), Tiaan (Dakkie) en ek (met my donkie)
Ons het Bethal, Volksrust Mooi Rivier om gery. Ongelukkig, gelukkig in Volksrust het Brand n pap wiel gekry. Nadat alles 13h00 toemaak op die vakansiedag, moes ons self die band reg maak, niemand van ons het dit al ooit gedoen nie...nie te min na n uur was ons terug op die pad B) .
Was so bietjie agter skedule, so toe dreun ons hard Himeville toe in die ergste cross-wind wat almal al in gery het... ons het nie baie fotos geneem nie... :unsure:
Het die Himeville grondpad 18H30 geslaan, en 98 km grond pad gery tot by Sani Lodge...dink ons het die mooiste scenery gemis agv die donkerte. Het 20h30 by Sani Hotel in geklok, nadat by ketting afgeklim het 1km voor Sani Hotel :evil: , vir n lekker aand ete, toe reguit backpackers toe vir n bietjie kiep.
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5561.jpg)
In Himeville die volgende oggend om onybyt en petrol te kry, ry ons verby May Auto's, n Yamaha dealer, ek val toe in en vra of hulle my ketting kan korter maak, na ontbyt is die donkie reg vir Sani Pass en dit kos my net R50, en dit sluit n ekstra master chain link in... DANKIE SHAWN!!!
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5567.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5574.jpg)
Wes en Leonette
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5579.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5576.jpg)
By die grens pos
Toe san op... :bounce:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5585.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5591.jpg)
Die laaste "intresante" stukkie...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5599.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5603.jpg)
Brand is so bly om by Sani Pas om te gekom het, hy doen sommer die "Sani Pas Ys Skoffel" :imaposer: :imaposer:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5608.jpg)
Wes en Leonette arriving. Hulle het n "om" gehad in die eerste van die laaste ernstige switch-backs nadat n arse met n rooi Outlander hulle afgesny het... hy het toe nie eers gestop om te help optel nie... :evil: Het later verneem hy het vir Tiaan, Brand en Stry ook afgesny... maar Stry het hom so bietjie geroost... B)
Die duik op die pannier is bietjie "karakter" van Sani... :+
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5601.jpg)
Stry
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5621.jpg)
Parkeer vir n Maluti en Gluhwein
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5626.jpg)
the view from Sani Top Lodge
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5629.jpg)
hmmmm natuurlik... :whistle:
Het die Black Mountain pass aangepak...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5636.jpg)
Brand
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5637.jpg)
Wes en vroulief
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5640.jpg)
Stry en T
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5646.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5643-1.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5649.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5650.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5660.jpg)
Beautiful scenery B)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5667.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5672.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5676.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5677.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5681.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5683.jpg)
-
:thumleft: :thumleft: :thumleft:
-
Cant wait for the rest. ;D
-
Die Black Mountain pas af Thaba Tseka toe was ongelooflik rof... daglig het begin vaal, die gps het nie eintlik opgetel waar ons is nie en nog hoe ver dit is... almal het lekker geworry dat ons daar in Lesotho gaan slaap... :unsure: .Gelukkig kom ons net toe so na donker in Thaba Tseka aan.
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5689.jpg)
Black Mountain pass agter af
Wes werk toe sy magic en reel laat ons in die Mountain Star Lodge oor slaap teen R200 pppn ontbyt ingesluit.. en aanete teen R40. het soos koning geeet en lekker gebad na n laaaaang, klip harde dag... :pinch:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5695.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5696.jpg)
3 Ster (?) luxury...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5699.jpg)
Wes dealing again... ;)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5701.jpg)
Aandete
Leonette het n harde dag agter op die 800 gehad... en wou die volgende dag net oor die grens en huis toe... :blink:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5703.jpg)
the next morning
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5721.jpg)
Leonette, uitgerus na die vorige dag...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5707.jpg)
met eish ja... :pinch:
Die grond pad katse toe...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5753.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5757.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5761.jpg)
Leonette het ons fizzers in die hand gesteek om uit te deel langs die pad... nogal lekker om die kinder gesiggies sien as hulle n sweetie kry...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5768.jpg)
Tiaan en Brand putting the Dakkies through their passes, which they were designed for... :deal:
"Capachino's on Kaste" B)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5787.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5778.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5777.jpg)
Die volgende fotos gaan ook ons inskrywings wees vir die Kalender kompitisie...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5797.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5796.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5793.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5801.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5810.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5811.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5815.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5816.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5818.jpg)
Die paaie om Katse is net... daar is nie woorde nie.. pad oppervlakte is perfek, daar is die verkeer nie... jy kan die fiets lekker bank en die apex slaan en die oor draai vir die awesomste driving experience wat daar is... :woohoo:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5835.jpg)
Die pad oor Katse..
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5859.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5862.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5867.jpg)
Verkeer op n Saterdag middag oor Katse... :imaposer: :laughing4: :imaposer:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5871.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5872.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5874.jpg)
I missed a Nice wheelie from Tiaan
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5875.jpg)
Brand het die beste wheelie wat ek al gesien het op n Dakar, gepop... toe druk ek mis... darn jou driving gloves... :evil:
-
Ons het op die brug besluit Leonette se naam verander na Leoness, short vir lioness.. omdat se die vorige dag so braaf was en nogsteeds saam ons lesotho geniet het. Sy het die mooiste fotos geneem en kan nie wag om dit te kry teen die einde van die week nie... :mwink: :thumleft:
Onroute to Mafiki Lisiu pass
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5877.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5879.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5880.jpg)
Tiaan en Brand wou die Koa Myn Pass aanpak, die ander was bang laat die lig ons weer gaan vang... en daar teen besluit... ongelukkig kry Brand weer n pap wiel en moes hy terug draai na ons toe.. die patch het begin disintergreer...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5894.jpg)
Wes speel in die sneeu :ricky:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5897.jpg)
Tiaan :pot:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5892.jpg)
Me
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5915.jpg)
Tiaan and Brand doing their thing
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5916.jpg)
Stry doing his thing
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5899.jpg)
Wes en Stry maak koffie met sneeu :drif:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5924.jpg)
Die uitsig...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5904.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5903.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5883.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5911.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5906.jpg)
Tiaan boud toe die chevron board af...dink dit gaan n lekker "snow board" maak...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5940.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5937.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5938.jpg)
:laughing4: :imaposer: :laughing4:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5925.jpg)
For the record...Ons het die chevron terug gesit..
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5945.jpg)
Is met vakansie... so moet aan ons tan ook werk! :mwink:
Die Mafiki pas af het gesorg for nog n beter driving sentation! Ek dink die hemel se paaie gaan eendag so wees... dis net n asemrowende drive gewees...! :ricky: :thumleft:
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5953.jpg)
Fill up oppad Botha Buthe toe
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5958.jpg)
Het by een of ander "lodge" oorgebly in Botha Buthe...is maar n dormetry... darm was die geselskap van die beste...
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5966.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5968.jpg)
:3some:
-
Sondag is ons uit by die Caledon grenspos om te gaan ontbyt in Clarens... Daai kort stukkie was die koudste gewees op die hele trippie! :o
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5974.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5975.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5978.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6035.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6040.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6039.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5981.jpg)
Totsiens Lesotho... ;D
Clarens
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF5987.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6023.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6030.jpg)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6033.jpg)
Vandaar is dit net huistoe via die N3... :'(
Dankie aan Tiaan, Brand, Stry , Wes en Leonette (sy weet sy sal weer saam gaan... :evil: )
Ons het almal nuwe vriende gemaak...en sal graag weer saam die groep ry. Die groep het mekaar uitstekend aangevul... Dankie aan die Liewe Vader wat ons beskerm het en veilig terug gebring het..
Die Koa myn pas is volgende . . . . . :ricky: :pot: :mwink:
-
Dit is nou 'n befookte RR Alwyn, lanklaas geniet om so iets te lees ! :thumleft:
-
Dankie jnrbull :biggrin:
-
Thanks Alwyn for taking care of the RR. :ricky:
-
Very nice and I enjoy your snowboard with it's custom sticker kit. :thumleft:
-
Nice one :thumleft:
-
Very Lekker!!!! :thumleft:
Now I'm Lus again :xxbah:
-
Nicely captured Alwyn!
Kan nie wag om Wes se phodies te sien nie!
Ons kan begin om die volgende een te reel, laat ek net eers n nuwe slick op my daki sit! :P
Cheers
-
Nicely captured Alwyn!
Kan nie wag om Wes se phodies te sien nie!
Ons kan begin om die volgende een te reel, laat ek net eers n nuwe slick op my daki sit! :P
Cheers
SLICK...!? ::)
(http://i1194.photobucket.com/albums/aa373/AlwynEngelbrecht/LESOTHO%202011/DSCF6015.jpg)
:laughing4: :laughing4:
-
Dit is nou vir jou 'n klein wêreld.
Alwyn jy kan maar vir Leonette sê Dewald stuur groete. Ek en sy was saam op matriek, en Wesley so paar jaar voor ons.
-
Pragtige fotos was seker lekker koud
-
Dankei Alwyn - moer dit lyk koud/was koud :mwink:
-
Very Lekker!!!! :thumleft:
Now I'm Lus again :xxbah:
:ricky:
Me too.
-
Funny enough though... Lesotho was nie so koud nie... :pot:
Tiaan se dakkie wou die een oggend nie lekker vat nie en Brand se dakkie die volgende oggend, so het hulle gerun start... wat ironies is almal stoot behalwe die een wie se fiets nie wil start nie... :imaposer:
Na dit is almal opgewarm vir die dag se aktiwiteite!!! :deal:
-
Nice one Alwyn, Sh1t hoop versekering skryf my fietsie af dat ek maar weer DS kan kry.... Faaaaark, lyf maar nog lekker seer na Maandag se onderonsie met Taxi
-
Lekker RR :thumleft:
Sal graag so roete wil doen, dankie mooi beskryf
-
:bueller: Ek wou ook die jaar gaan, maar nou werk ek... Volgende jaar!!
-
Diegene wat Sani wil gaan ry, moet dit doen ASAP! Het Vrydag aand verneem van n bron dat Sani gaan geteer word volgende jaar... :( maar soos dinge gaan in die nuwe RSA behoort die projek bietjie stadig van die grond af te kom en hopelik kan ons dit dalk weer in die winter doen volgende jaar, dit is natuurlik as die projek 3 maande sloer... :dousing:
-
Diegene wat Sani wil gaan ry, moet dit doen ASAP! Het Vrydag aand verneem van n bron dat Sani gaan geteer word volgende jaar... :( maar soos dinge gaan in die nuwe RSA behoort die projek bietjie stadig van die grond af te kom en hopelik kan ons dit dalk weer in die winter doen volgende jaar, dit is natuurlik as die projek 3 maande sloer... :dousing:
Alwyn, hulle sê dit al vir 10 jaar lank!
-
Diegene wat Sani wil gaan ry, moet dit doen ASAP! Het Vrydag aand verneem van n bron dat Sani gaan geteer word volgende jaar... :( maar soos dinge gaan in die nuwe RSA behoort die projek bietjie stadig van die grond af te kom en hopelik kan ons dit dalk weer in die winter doen volgende jaar, dit is natuurlik as die projek 3 maande sloer... :dousing:
Alwyn, hulle sê dit al vir 10 jaar lank! :deal:
hmmmm... ook weer waar... :deal:
-
Dan kan die ouens met dir RTs ook Sani doen. :imaposer:
-
Wow,een van my droom trips
en ek sien een van julle het gepillion ook.....
lyk my ek sal my shares moet hoog hou by mammie
-
Nice report :thumleft:
Glad you did not do Kao Mine, not really a good idea in the dark...
-
Nice report :thumleft:
Glad you did not do Kao Mine, not really a good idea in the dark...
Want to go back and do it... :pot: :pot:
-
Nice pics en seker ook lekker koud, julle het seker die OB`s ingehad !!?? :thumleft: