Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: weskusklong on July 28, 2011, 07:12:32 pm
-
Het die motorfietsryer vandag op die M1 oppad JHB toe gesien terwyl ek met my vragmotor gery het,die man het in die ry gestaan met omtrent 2 miljoen motors in dieselfde ry voor hom.
Na baie moeite het ek hom oorreed om tussen die motors te ry en n einde aan sy pyn en leiding te maak.
-
:imaposer:
-
Dit is seker 'n nuweling tot bikery. Ons almal het so begin.
-
Of hy is al bebyt so tussen die motors...party bestuurders is baie moedswillig. 8)
-
Ek lanesplit oor die algemeen ook nie. Ek trust nie motoriste nie.
-
Daai vandag op die N1?
Fokkit as jy mooi kyk kan jy waarskynlik my bakkie ook daar erens sien. Ek was lekker goed laat! ;D
-
Ek reken dis veiliger om te split as die verkeer so is . Wil nie 'n cage sammie word nie .
-
He was probably Canadian. They think lane splitting is rude ;D
-
ja, as die verkeer so stilstaan, dan is lane slitting volgens my die veiligste tyd...dis wanneer jy oefen as jy a beginner is....nie genoeg spasie vir die karre om skielike moves te maak nie...
-
This is why I do not live in civilisation :3some:
-
From the angle that photo was taken you must have been driving a truck. Get any taxi's this morning? :imaposer:
-
Dis fotten scary om tussen die karre te ry, veral as jy so vooroor lê.
-
Wanneer ek na die foto kyk is ek bly ek leef oppi plaas :ricky:
-
Wanneer ek na die foto kyk is ek bly ek leef oppi plaas :ricky:
Ek split eerder tussen twee Gautengers deur as tussen twee Brahmane deur en dan het ek nog een van hulle se vrouens aan vir Atgatt! :ricky:
-
I only split, can't remember the last time I was stuck behind a car or rode in a lane :peepwall:
-
Looks like a brand new Jacket? :biggrin:
-
Love those ZXR's
-
Hy gaan nog so ry dan...
http://www.youtube.com/v/YknJn_VdNbQ?version=3&hl=en_GB"
-
As jy nie wil lane split nie, verloor jy die grootste deel van die fiets se voordeel bo n motor. En die motoriste lag vir jou :pot:
-
Hectic video...a great reason to lane split right there. Poor guy, you can see that was damn sore too.
-
From the angle that photo was taken you must have been driving a truck. Get any taxi's this morning? :imaposer:
I do force them onto the pavement every now and then.
With this !!!
-
Nice Eddie Lawson Rep from about 2002.... he's a gentleman rider that oke.
-
stupid bitch, reminds me of P.E. drivers aaaaaarrrrghhh