Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Mayhem on August 13, 2011, 10:55:55 am

Title: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Mayhem on August 13, 2011, 10:55:55 am
My wife spotted this Dawg with his off-spring in Riviersonderent last weekend. Talk about starting them of young!(Sorry I forgot his name) :ricky:
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Sir Rat on December 14, 2011, 04:20:52 pm
My magtig ek sien nou eers die foto. Amper bang om iets te se want dan sal daar weer gesÍ word "waar is die RR?".

Ek en my 6 jarige seun het vir n naweek trippie gegaan. Hy het dit baie geniet. Was sy eerste saam pa gewees. Hy het nou sy eie bike gekry sedertdien.

n Gretige Wilddog in the making.

(http://i401.photobucket.com/albums/pp95/RovRat/DSC00849a.jpg)

Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Riebeeker on December 14, 2011, 04:33:04 pm
 :deal:
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Pietcoke on December 14, 2011, 04:33:37 pm
WAAR IS DIE RR??????? >:D :deal: :patch:
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Pietcoke on December 14, 2011, 04:37:04 pm
:deal:
As daai hond sy been lig kan dit 'n "shocking experiance wees" :peepwall:

PS jou klong lyk baie chufed met sy nuwe bike.

Pragtig man
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Riebeeker on December 14, 2011, 04:40:41 pm
:deal:
As daai hond sy been lig kan dit 'n "shocking experiance wees" :peepwall:

PS jou klong lyk baie chufed met sy nuwe bike.

Pragtig man

Piet Coke die hond gaan tjank en spring, maar laatjies van daai ouderdom like van krap waar dit nie jik nie en dit kan trane veroorsaak!
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: tgg on December 14, 2011, 08:30:50 pm
kort bietjie skoene en helmet, i will make a donation if required
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: chicco on December 14, 2011, 08:35:33 pm
Ek en chicco JR......
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Bie on December 14, 2011, 08:55:18 pm
Lyk my darm jy is besig om die anoreksia op jou avatar te oorwin.  :imaposer:
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: Sir Rat on December 14, 2011, 10:57:43 pm
(http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?action=dlattach;topic=75637.0;attach=166087;image)

:deal:

Mr Riebeeker jy mag nie ander mense se fotos photoshop nie.  :eek7:

(http://i401.photobucket.com/albums/pp95/RovRat/DSC00849ab.jpg)

Gelukkig is daar nie krag op die lyn nie. Die eiendom was so n jaar terug erg gevandaliseer toe dit leeg gestaan het. Meeste van die elektriese drade buite was gesteel.  :(
Title: Re: Spotted this wilddog with off-spring
Post by: chicco on December 15, 2011, 08:48:26 am
Lyk my darm jy is besig om die anoreksia op jou avatar te oorwin.  :imaposer:

Bilemia...twice the taste, halve the calories....