Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: katvis on August 21, 2011, 11:08:48 pm

Title: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: katvis on August 21, 2011, 11:08:48 pm
Tussen Middelpos en Calvinia na klomp reen!
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: katvis on August 21, 2011, 11:10:54 pm
...en 3 keer se val!!!
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Stofdonkie on August 22, 2011, 08:22:30 am
Wat sit daar teen jou helmet?

Lyk soos iets wat koedoes moet afskrik ..  :eek7:
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Ronsard on August 22, 2011, 08:27:55 am
Wat sit daar teen jou helmet?

Lyk soos iets wat koedoes moet afskrik ..  :eek7:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

dit lyk of jy bietjie bike saam met die modder het
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: The Rock on August 22, 2011, 08:34:05 am
jip! ek was 2 weke terug daar! 2 keer geval! dis blerrie snotterig!
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: weskus on August 22, 2011, 08:43:14 am
...en 3 keer se val!!!
Jaco Kat, julle manne trek darem julle goed lekker deur-die gat  :peepwall:
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Stofstreep on August 22, 2011, 09:04:51 am
Wat sit daar teen jou helmet?

Lyk soos iets wat koedoes moet afskrik ..  :eek7:

Nee, man dis die reen meter!
;D
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Ronsard on August 22, 2011, 09:51:16 am
Wat sit daar teen jou helmet?

Lyk soos iets wat koedoes moet afskrik ..  :eek7:

Nee, man dis die reen meter!
;D

bahbahabhabhabahba
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Fenderbender on August 22, 2011, 09:52:37 am
...en 3 keer se val!!!
Jaco Kat, julle manne trek darem julle goed lekker deur-die gat  :peepwall:

 :imaposer: :imaposer:  Modder is darem niemand se maat nie .
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: katvis on August 23, 2011, 03:58:28 pm
Wat sit daar teen jou helmet?

Lyk soos iets wat koedoes moet afskrik ..  :eek7:


HAHA!!! Ja, lyk amper so. Dis n video kameratjie!
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Rickus on August 23, 2011, 04:09:41 pm
...en 3 keer se val!!!
Jaco Kat, julle manne trek darem julle goed lekker deur-die gat  :peepwall:

Praat jy.....snaaks genoeg onthou ek n 800GS wat nie so lank gelede op daai selfde pad so bietjie gesukkel het met modder  :peepwall:
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: weskus on August 31, 2011, 08:39:34 am
...en 3 keer se val!!!
Jaco Kat, julle manne trek darem julle goed lekker deur-die gat  :peepwall:

Praat jy.....snaaks genoeg onthou ek n 800GS wat nie so lank gelede op daai selfde pad so bietjie gesukkel het met modder  :peepwall:
...dis omdat ek so gelag het vir die man voor my, toe verloor ek konsentrasie :laughing4:
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Riebeeker on August 31, 2011, 12:18:48 pm
.
Title: Re: Modder bly maar ETTER!!!
Post by: Pote on August 31, 2011, 12:23:26 pm
.
so watter een was joune vir die naweek   :peepwall: