Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: Big J on August 25, 2011, 04:37:12 pm

Title: Montague Pass open?
Post by: Big J on August 25, 2011, 04:37:12 pm
I know that the main pass to Oudtshoorn is closed.

Is the Montague open? I need to get to Louvain.

Cheers
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: letsgofishing on August 25, 2011, 05:52:04 pm
Yip-  rode it last weekend.
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: Wihan on August 29, 2011, 12:22:20 pm
Yes, open .But no heavy vehicles.
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: Berm_Rooster on August 29, 2011, 01:18:58 pm
J, hys oop. Ek het hom gister gery met die bakkie.

Moet net nie jaag nie, daar is n kakys vol karre op die pas.
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: Big J on August 29, 2011, 01:25:05 pm
Hey Roost.

Ek is gister toe self daar oor met 'n bakkie en my bike, maar baie knyp en soortvan onwettig met duidelike tekens wat aandui dat die pad gesluit is.

Hulle het Nico (Louvain) se pelle elkeen R500 beboet (Saterdag) toe hulle aan Herold se kant uit kom. Wees maar net op die uitkyk. :deal:
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: cassiebotha on August 29, 2011, 01:50:10 pm
die traffic het my gister oggend voorgekeur met my bakkie.  hulle vra toe waar wil ek heen.  Ek verduidelik net witfontein fire station toe hier om die draai.  (dis op dieselfde plek as montagu pass) en ek vra of bakkies en bikes toegelaat word.  Hulle het gese ek word toegelaat met my bakkie asook motorfiets


Maar laat ek julle 'n ding vertel.  Ek het donderdag bietjie die berg gaan opstap vir oefening en 'n gesig gesien wat ek baie lanklaas asook nooit van tervore gesien het nie.

Dit was ben skoeman highway op die montagu pas gewees.  een string karre wat daar op en af gery het.  ek het gewonder wanneer gaan hulle die pas sluit vir algemene verkeer!

Title: Re: Montague Pass open?
Post by: Berm_Rooster on August 29, 2011, 01:52:35 pm
Hey Roost.

Ek is gister toe self daar oor met 'n bakkie en my bike, maar baie knyp en soortvan onwettig met duidelike tekens wat aandui dat die pad gesluit is.

Hulle het Nico (Louvain) se pelle elkeen R500 beboet (Saterdag) toe hulle aan Herold se kant uit kom. Wees maar net op die uitkyk. :deal:

Dis flippen crazy!

Hoekom is die pas toe in die eerste plek? Ek het hom al gery toe hy in baie slegter toestand is sonder dat hulle toe gemaak het.

Tweedens, as hulle mense wil beboet, moet hulle die ingang polisieer. Moenie n halwe fokken heining maak sodat karre kan deur net om hulle 7km later te beboet nie. Dis entrapment as jy my vra.
Title: Re: Montague Pass open?
Post by: cassiebotha on August 29, 2011, 02:14:39 pm
ek sien die spietkops monitor die plek. Hulle het my vertel dat bakkies en bikes is toegelaat.  Ek weet nie van 'n kar nie?