Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Doringboom on September 18, 2011, 02:03:59 pm

Title: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Doringboom on September 18, 2011, 02:03:59 pm
Is daar enige ander "plane spotters" hier? Wys bietjie julle baaik-en-vliegmasjien kiekies. Ek was vanoggend daar langs O R Tambo se grensheining. Hier aan die oostekant is daar nogal 'n gawe uitkykplekkie. Mensig! Hierdie A380 is darem 'n MOERSE masjien :thumleft:
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Geotraveller on September 18, 2011, 03:21:12 pm
Amper ge aresteer in Lumbumbashi lughawe na ek foto van n Illyushin 76 geneem het. Hulle vlieg vir die VN (MONUC) in die Congo.

(http://img829.imageshack.us/img829/5999/illyushin76.jpg) (http://imageshack.us/photo/my-images/829/illyushin76.jpg/)

Uploaded with ImageShack.us (http://imageshack.us)
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: katvis on September 18, 2011, 10:40:10 pm
 :) Hy is nie n plane nie, maar hy het gister oggend oor my huis gevlieg!
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Allegro on March 08, 2012, 08:42:52 am

Wonderboom airport - Airshow 2011.

Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: cocky on March 08, 2012, 08:45:38 am
Awesome, nog asb!
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: ClemS on March 08, 2012, 08:48:19 am
&feature=share

Dis die hande werk van 'n goeie vriend van my!
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Allegro on March 08, 2012, 09:03:57 am
Awesome, nog asb!

Ag jy vra so mooi.

Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: The Rock on March 08, 2012, 09:12:35 am
 :drif: :thumleft:
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Kerritz on March 08, 2012, 09:44:12 am
Op my laaste trippie!

(http://i1100.photobucket.com/albums/g419/CarrotsKatoom/Lesotho%202012/Bothaville-20111225-01414.jpg)

(http://i1100.photobucket.com/albums/g419/CarrotsKatoom/Lesotho%202012/Bothaville-20111225-01416.jpg)

(http://i1100.photobucket.com/albums/g419/CarrotsKatoom/Lesotho%202012/IMG-20111227-01506.jpg)



Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: IanC on March 10, 2012, 07:25:37 pm
Crop Sprayer near Lake Kariba
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Taboo on March 10, 2012, 09:45:40 pm
Going North's other love of his life. I'm only 3rd in line  ::)
(http://i1227.photobucket.com/albums/ee426/mdupreez/ShawnFashkoshAirshow2009.jpg)
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Allegro on March 11, 2012, 07:56:29 am

Tsk, tsk...shame on him  :P
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: TVB on March 11, 2012, 08:05:45 am
 :D
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Dawido on March 11, 2012, 08:53:21 am
So paar jaar gelede 'n Antonov 225 hier in Windhoek kom land.  Massive plane!

(http://i96.photobucket.com/albums/l163/DavidvB/An2253.jpg)

(http://i96.photobucket.com/albums/l163/DavidvB/An2252.jpg)

(http://i96.photobucket.com/albums/l163/DavidvB/An2251.jpg)

(http://i96.photobucket.com/albums/l163/DavidvB/An225.jpg)
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Triple Trompie on March 11, 2012, 10:36:19 am
Vrek, maar daai Antonov is n groot stuk yster! Sal nie omgee om so ou in lewende lywe te sien nie
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Allegro on March 11, 2012, 11:29:31 am
Vrek, maar daai Antonov is n groot stuk yster! Sal nie omgee om so ou in lewende lywe te sien nie

is dit nie 'n Indiese vliegtuig nie ??? SAMOESA groot vliegtuig  ;)
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Karel Kat on March 11, 2012, 03:18:42 pm
The planes are not flying but a least there are some (old) bikes. At the Wings and Wheels expo, December 2011, AFB Ysterplaat. In order of appearance: Shackleton and Harley; Piaggio P166 (Albatross) and Norton; Sikorsky S51 and Ariel Square Four.

Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: Skaiidawg on March 29, 2012, 02:28:36 pm
Cannot really call it plane spotting pics, but just want to share these 2 pics with you to show how BIG the A380 really is.

(http://desmond.imageshack.us/Himg841/scaled.php?server=841&filename=img5040s.jpg&res=medium)

(http://desmond.imageshack.us/Himg42/scaled.php?server=42&filename=img4996u.jpg&res=medium)
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: landieman on April 04, 2012, 03:08:25 am
daai Antonov is die een wat die russe hul space shuttle sou launch het mee.
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: landieman on April 04, 2012, 03:09:58 am
het een van hulle op shcipol in amsterdam gesien,die was GROOT!
Title: Re: Wys ons jou "plane spotting" kiekies
Post by: The Rock on April 04, 2012, 08:26:36 am
het een van hulle op shcipol in amsterdam gesien,die was GROOT!
daai is die grootste vliegtuig in die wereld, grootter as die A380.

Antonov An-225