Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: African child on November 16, 2011, 08:55:04 am
-
Kyk ek is nie n lanie of so iets nie maar hel, ek het gisteraand weer besef ek is n gelukkige bliksem!
Julle sien ons het so paar maande terug Grabouw toe getrek vanaf Somerset Wes en bly nou op n plaas, so paar tree van waar die grondpad begin op die Highlandspad wat Kleinmond se kant toe loop. Dit in dit self is n pragige en wonderlike omgewing en mens kannie anders as om van dankbaarheid oor te loop as jy so om jou kyk en die natuurskoon bewonder nie. Wat egter regtig vir my uitstaan is die feit dat as ek n heeltemal verstronte dag soos gister gehad het en dit voel of die flippen wereld op jou afkom, ek my KTM 640 kan vat, binne n kwessie van n paar honderd meter die grondpad kan slaan en sekerlik in een van die wereld se mooiste omgewings myself kan verloor. Soos ek deur die ratte werk en hier en daar die rooilyn piets verdwyn die dag se dinge. Die glimlag op my bakkies raak al hoe grooter en vir daai oomblik is ek in die hemel. Al wat bestaan is die oranje gedierte onder my en die stofstreep wat agter my verdwyn....
Wie's nog so gelukkig, gooi ook sommer n paar fouties kerels???
-
Baie mooi.
Kan jy van Grabouw tot in Kleinmond grondpad ry?
-
Jy is voorwaar gelukkig en geseend :thumleft:
-
ek hoor jou my vriend. geniet dit! Dis rerig 'n voorreg. Ek het 20 jaar in Wellington gebly, en dis ook fantasties mooi en die berge...Ek is ook so mens wat die natuur nodig het. Dis hoekom ek nie baie lank in JHB sal kan bly nie.
-
As jy die Highlandspad vat kom jy net voor Arabella Hotel op die Kleinmond pad uit.
-
Ja jy is baie gelukkig.
Ek en V-Strom het so paar maande terug daar oor die berg gery in die rigting van Kleinmond.
Geniet jou omgewing.
-
Ons moet kontak maak. Ek werk in Elgin en ry gereeld in die Grabouw berge! En ja - ons is bevoorreg. In die oe van baie ander is ons laaaaanies!
-
Stuur vir jou n pm..
-
Boys ek is lekker lucky ......eintlik bederf!!
In die somer as ek halfses uitval ry ek gou n 50-70km in n Ooste of Westelike rigting en is voor donker weer tuis.
Ons woon ook op n grondpad en al nadeel is ons voertuie is gedurig vuil. So what!!!
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010809.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010824.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010825.jpg)
-
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
-
jealous
-
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
Dit is die Goukou rivier naby Stilbaai. Ons is gelukkig genoeg om n klein plasie teen die rivier te hê.
Die uitsig vanaf my agterstoep met die rivier in die agtergrond.
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010832.jpg)
-
Bliksam...jaflippenloers. Geniet dit!
-
Oeg dis fantastiese wereld daai. Met al die dinge in die land bly ons in n vrek mooi en veral lekka bike ry land. Afrika is werklik soos n eindelose speelgrond vir ons...
-
ek is net so gelukkig!!!1
-
baie gelukkig
-
ek is net so gelukkig!!!1
Smokkel julle Zimbabwiërs in oor die Limpopo?
-
640 is darm n lekker ding
-
ek is net so gelukkig!!!1
Smokkel julle Zimbabwiërs in oor die Limpopo?
↑↑↑ :laughing4: :laughing4:
met als wat so duur word gaan ek dit binne kord oorweeg!
-
die bikes het nie einde nie..
-
die klomp 640 so naby die grond pad maak my darem jaloers......
lyk lekker
-
Kykhie word dit nou n "ek is gelukkig met my 640 thread"
OF net :ek is gelukkig"? :peepwall: :imaposer:
-
:laughing4: te minste is dit waar
-
@ ChrisL....bliksem dis mooi daai - waar is dit as ek mag vra?
Dit is die Goukou rivier naby Stilbaai. Ons is gelukkig genoeg om n klein plasie teen die rivier te hê.
Die uitsig vanaf my agterstoep met die rivier in die agtergrond.
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010832.jpg)
Baie lekker - jy's gelukkig - geniet dit :3some:
-
Jip Chris jy en Franna die Rossi is moet gelukkige lanies !!!
-
Ek het al lankal gedink julle Kapenaars moet meer belasting betaal. Hier bo is dit net verhoogde erfbelastings, tolpaaie en teerpaaie. Geniet dit solank julle kan. :thumleft:
-
Boys ek is lekker lucky ......eintlik bederf!!
In die somer as ek halfses uitval ry ek gou n 50-70km in n Ooste of Westelike rigting en is voor donker weer tuis.
Ons woon ook op n grondpad en al nadeel is ons voertuie is gedurig vuil. So what!!!
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Goukou%20rivier/P1010809.jpg)
Chris nice pic.I bet you are about 12,3km out of town?????I take your pic and I give you the same white house from another angle.....
-
SJJJJJJJJT! Liewer nou nou gee jy die klomp ringkoppe hieronder idees. Al tolpad hier naby ons is die Malgas pond!
-
Wdelight we live on the eastern side of the river and yes we are about 12kms from town.
-
Wdelight we live on the eastern side of the river and yes we are about 12kms from town.
My mate's got a little smallholding from where that pic was taken.We actually gonna be there between Xmas and New year
-
Nee wat jul mis baie!!
Trafic jams, lane splitting, lekker teerpaaie MET potholes, Tolhekke te veel om op te noem... :pot:
-
African Child, if you see a beautiful white old Honda running up that hill, please wave. The Overberg is great for riding. You should try turning left there, through to the Hemel-en-Aarde road, right all the way to Teslaarsdal. Very nice ride.
ChrisL, damn, jou plek lyk nice. Rustig. Skilder jy of Mrs ChrisL?

Nee sorry ons doen nie!! Skryf lelik ook albei van ons so sal dit maar nie probeer.
-
Threads soos hierdie moet geban word! Julle ouens maak my nou so jaloers! Ek wens ek kon iewers naby die see, of in die berge bly!
Hierdie Gauteng maak 'n ou mal!
-
Threads soos hierdie moet geban word! Julle ouens maak my nou so jaloers! Ek wens ek kon iewers naby die see, of in die berge bly!
Hierdie Gauteng maak 'n ou mal!
limpopo se grondpaaie is net 1.5 uur van jou af...
-
Op my onlangse Karoo toer is ons in Ceres in en die omgewing,laat ek julle nou vertel ek het gedink ek haat die Kaap en sal dit nie eers vir Brakpan :biggrin: verruil nie maar ek moet bieg ek was in my moer in verkeerd!! :-[ :-[ Ek dink die net die weer in die Kaap wat nog so bad is.
-
(http://i117.photobucket.com/albums/o55/Trailrider_album/P5090029.jpg)
-
Op my onlangse Karoo toer is ons in Ceres in en die omgewing,laat ek julle nou vertel ek het gedink ek haat die Kaap en sal dit nie eers vir Brakpan :biggrin: verruil nie maar ek moet bieg ek was in my moer in verkeerd!! :-[ :-[ Ek dink die net die weer in die Kaap wat nog so bad is.
TK ek vat eerder die Kaapse winter as julle sn.
Hel dit raak darem koud daar.
Ons winter is als darem groen en in jul somer wanneer almal wil ry reen die donderweer jou nat elke middag 4 uur.
-
Ek's nou nie so naby aan al daai grondpaaie nie, maar ek bly darm by die see... :deal:
http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&feature=player_detailpage
-
+1 :thumleft:
-
Ek's nou nie so naby aan al daai grondpaaie nie, maar ek bly darm by die see... :deal:
http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&feature=player_detailpage
Cool video maar wys ons die uncut weergawe waar jy op die strand werk toe ry >:D
-
Ek's nou nie so naby aan al daai grondpaaie nie, maar ek bly darm by die see... :deal:
http://www.youtube.com/v/ipai_X2utU8?version=3&feature=player_detailpage
Nice one dude... :thumleft:You actually need a scooter for that commute.That looks quite early.you probably wake Andries up every morning.
That green bakkie I see and overtake on an almost daily basis.Oh and you parked next to me on the pavement at PnP earlier in teh week...... :thumleft:
-
nou weet ek wa jy bly.. en werk... ma het jy bier ??? :biggrin: :biggrin: :biggrin:
-
Ai die lyding wil net nie einde kry nie...... ek moes vanoggend via Kleinmond - Betty's baai - Rooi els om werk toe ry. Dit raak nou net te erg hhhhhhh.....
-
sien ek dubbel??
-
Ai die lyding wil net nie einde kry nie...... ek moes vanoggend via Kleinmond - Betty's baai - Rooi els om werk toe ry. Dit raak nou net te erg hhhhhhh.....
Daai stuk pad is een van my gunstelinge...................maar jou 2de foto kon jy van die see geneem het. Neem nog foto's oppad terug vanmiddag.
-
Oeps! :-[
-
Wie neem n foto van die see as daar n KTM rond staan??? >:D
-
Wie neem n foto van die see as daar n KTM rond staan??? >:D
:laughing4: :laughing4: +100
-
Aan al julle Donners!!! GENIET en hou aan fotos plaas asseblief.
-
Ek wil darem ook graag 'n bydrae lewer van die mooi naby waar ek bly:
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/reen001.jpg)
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/reen005.jpg)
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/SDC11744.jpg)
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/SDC11699.jpg)
-
:biggrin:
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/vleisfees011.jpg)
-
:biggrin:
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/vleisfees011.jpg)
Jou ou fokken blomme kind! :biggrin:
-
:biggrin:
(http://i985.photobucket.com/albums/ae333/andrevdm/vleisfees011.jpg)
Jou ou fokken blomme kind! :biggrin:
:imaposer:
-
Overberg. Road between Wolwegat and Elim. Sea in the background.
-
:3some: Ja, mens is baie bevoorreg om teen-aan of ten minste naby lekker ryplek te woon!!!
Ek moet ook net deur George se "slakkepas-verkeer" kom, dan lê daar 'n nuwe wêreld voor, veral as jy Noord - Karoo-kant toe werk! :ricky:
-
Overberg. Road between Wolwegat and Elim. Sea in the background.
:thumleft: I like that Dominator of your's jimjim !!!
-
Overberg. Road between Wolwegat and Elim. Sea in the background.
:thumleft: I like that Dominator of your's jimjim !!!
Much obliged. It's a great old bike. So happy with it. Obviously I wouldn't mind to park a Husky next to it.
-
:thumleft:
-
We live in a beautiful country!!!!! Lets hope it stays that way!!!! :ricky: :ricky: :ricky: