Wild Dog Adventure Riding
Technical Section => Make / Model Specific Discussions => KTM LC4 400/610/640 & 690 => Topic started by: Remy on April 17, 2012, 03:35:29 pm
-
Dag se katoomers, het n buddy wat n kit soek vir sy 640 kry mens hulle? as mens doen wat loop so kit se pryse en wie is die vendors wat supply??
-
gewoontlik kry mens julle nie stil gemaak nie maar nou is almal dood :peepwall: wa is al die kTm manne ???
-
Verstaan nie die vraag nie.
Alle 640's kom van die fabriek af reeds roadworthy. Hoekom sal 'n kit nodig wees?
-
:eek7: ek bel gou en maak gou seker wat hy het uhm hy se dis n 690 dis die scrambler een
-
690 Rally Replica??
-
hys clueless sal self moet gaan kyk ::)
-
hys clueless sal self moet gaan kyk ::)
:imaposer: :thumleft:
As dit 'n Rally Replica is, sal daar nie 'n roadworthy kit wees nie. Hy sal twee pare flikkers en spieëltjie moet koop (bv. by Startline) en die res van die goed soos die skakelaar, relay ens van KTM af kry.
-
Persoonlik klink dit net vir my na die gewone scrambler heel moonlik kleiner as n 600 sal kyk en terug kom hy skuld my n bier aangesien hy my nou soos n poepol laat klink hah :lamer: