Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: LeonDude on May 08, 2012, 07:45:10 am

Title: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: LeonDude on May 08, 2012, 07:45:10 am
Vanoggend op IOL.
Ok, wie was dit? Ek praat nie van die trok drywer nie, wat soek die bike daar. HTB maybe?
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Jakkals on May 08, 2012, 09:12:19 am
Ek weet nie van die bike nie, seker maar parke raad se personeel.

Maar wat my wel befok maak is dat die drywer maar net R 2 500.00 boete gekry het, hulle moes die d@nner R10 000.00 boete gegee het.

Ek het al self trok gery in die Kruger en as jy by die spoed grens bly kan so iets nie gebeur nie.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: RobC on May 08, 2012, 09:31:22 am
Sad and unnecessary... :'(
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Sandban(g)k on May 08, 2012, 05:52:35 pm
Wens ek kan skietplek kry vir R 2500 vir 7 Rooibokke  :peepwall:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: The TRANSPORTER on May 08, 2012, 06:04:24 pm
Biltong.......cheap cheap..... :thumleft: :mwink:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Just Blip It! on May 08, 2012, 09:25:17 pm
Also saw the same picture in our local newspaper, I was also wondering........................meals on wheels maybe?  :D
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Oupa Foe-rie on May 08, 2012, 09:32:30 pm
Ek weet nie van die bike nie, seker maar parke raad se personeel.

Maar wat my wel befok maak is dat die drywer maar net R 2 500.00 boete gekry het, hulle moes die d@nner R10 000.00 boete gegee het.

Ek het al self trok gery in die Kruger en as jy by die spoed grens bly kan so iets nie gebeur nie.

Die tracker op die trok het gewys dat die drywer 52 km/h gery het en die spoedgrens is 50 km/h. Blykbaar het die bokke van die kant af in die voertuig vasgehardloop ........................... Dit is volgens Die Burger van vandag ........
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: 2StrokeDan on May 08, 2012, 09:35:18 pm
Ek het nog nooit n bok op n wiskunde olimpiade gesien nie. Hulle is redelik onnosel. Hardloop ook gereeld in leeus vas.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: ahlbebuck on May 08, 2012, 09:39:53 pm
I worked in the park for many years and yes, truck drivers use some roads at excessive speeds, but impala are real stupid - when one goes, they all go.

All the rangers in Kruger have bikes to move around with. I bought my XR600R from one of them. They have access to some of the best riding routes you can find....
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Jakkals on May 09, 2012, 10:14:59 am
Ek weet darem nie so mooi nie, ek het twee weermag kampe in die park gedoen en as jy met 'n trok 50 km/p/hr ry is die kaanse maar skraal dat jy sewe bokke gaan dood ry. Hulle mag dom wees maar daar is niks fout met hulle ore en sig nie.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Spore on May 09, 2012, 10:45:43 am
Die volgrote foto in die koerante wys die karkasse oor n lang afstand - het n trok wat net 52kpu ry so n lang afstand nodig om te stop - het die bokke almal op een slag die trok getref toe dit nog op spoed was - nog nooit in baie jare het ek n trop rooibokke gesien wat in gelid en op n bondel oor n pad hardloop nie. Daar ry daagliks honderde vragmotors in die KNP - hoekom het voorvalle soos hierdie nie al baie meer voorgekom nie - veral die wat "roekeloos" teen 52kpu jaag nie?

Hierdie trok het defenitief nie net 52kpu gery nie.

Persoonlik glo ek nie dat R2500.00 n gepaste boete is nie en ook nie dat hierdie drywer slegs 5jr uit die KNP geskors is nie. Gee hom n baie groter boete en skors hom permanent uit enige Nasionale Park in Suid-Afrika. :angryfire:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Snafu on May 09, 2012, 10:53:28 am

So tracker moet onder geen omstandighede gebruik word nie, want dit is onakkuraat?
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Spore on May 09, 2012, 10:54:07 am
Terloops, oor die bike in die foto - ek weet nie wie se bike dit is nie, maar is n groot voorstander dat bikes in die park(e) toegelaat word - met begeleiding van parkpersoneel.

Daar is/was trapfietstoere van Olifantskamp (met begeleiding), daar is staptoere op n verskeidenheid roetes (ook met begeleiding) - waarom nie bikes nie!?

Ek stem saam, daar is areas in die KNP asook ander nasionale parke wat fantastiese roetes vir bikes het - gebruik dan ook die piekniekplekke as kampeerplek vir adventure bikers - daar is reeds vuurmaakplekke en ablusiegeriewe - wat meer het jy nodig? :peepwall:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Spore on May 09, 2012, 11:00:39 am
Die volgrote foto in die koerante wys die karkasse oor n lang afstand - het n trok wat net 52kpu ry so n lang afstand nodig om te stop - het die bokke almal op een slag die trok getref toe dit nog op spoed was - nog nooit in baie jare het ek n trop rooibokke gesien wat in gelid en op n bondel oor n pad hardloop nie. Daar ry daagliks honderde vragmotors in die KNP - hoekom het voorvalle soos hierdie nie al baie meer voorgekom nie - veral die wat "roekeloos" teen 52kpu jaag nie?

Hierdie trok het defenitief nie net 52kpu gery nie.

Persoonlik glo ek nie dat R2500.00 n gepaste boete is nie en ook nie dat hierdie drywer slegs 5jr uit die KNP geskors is nie. Gee hom n baie groter boete en skors hom permanent uit enige Nasionale Park in Suid-Afrika. :angryfire:

So tracker moet onder geen omstandighede gebruik word nie, want dit is onakkuraat?

Snafu, ek verstaan nie presies waarna jy verwys nie ... natuurlik is iets soos n tracker noodsaaklik ... die feit bly egter dat volgens die foto in die koerante so n slagting nie teen 52kpu kon plaasgevind het nie.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: mannemerak on May 09, 2012, 11:09:12 am
Veldwagters mag inderdaad hul motorfietse gebruik in die park, maar daar is streng reels. `n KTM690 met moerse pype gaan bv nie lekker afgaan nie.

Dan ook die ou is vir 5 jaar verban om vir enige rede die park binne te gaan, en n verdere boete van R21k is opgele!

So daai biltong het nou skielik BAIE duur geraak!!

http://www.sanparks.org/about/news/default.php?id=1882 (http://www.sanparks.org/about/news/default.php?id=1882)
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: RobC on May 09, 2012, 11:16:37 am
Those brake marks do not look like 52kph too me. :patch:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Snafu on May 09, 2012, 11:40:01 am
Die volgrote foto in die koerante wys die karkasse oor n lang afstand - het n trok wat net 52kpu ry so n lang afstand nodig om te stop - het die bokke almal op een slag die trok getref toe dit nog op spoed was - nog nooit in baie jare het ek n trop rooibokke gesien wat in gelid en op n bondel oor n pad hardloop nie. Daar ry daagliks honderde vragmotors in die KNP - hoekom het voorvalle soos hierdie nie al baie meer voorgekom nie - veral die wat "roekeloos" teen 52kpu jaag nie?

Hierdie trok het defenitief nie net 52kpu gery nie.

Persoonlik glo ek nie dat R2500.00 n gepaste boete is nie en ook nie dat hierdie drywer slegs 5jr uit die KNP geskors is nie. Gee hom n baie groter boete en skors hom permanent uit enige Nasionale Park in Suid-Afrika. :angryfire:

So tracker moet onder geen omstandighede gebruik word nie, want dit is onakkuraat?

Snafu, ek verstaan nie presies waarna jy verwys nie ... natuurlik is iets soos n tracker noodsaaklik ... die feit bly egter dat volgens die foto in die koerante so n slagting nie teen 52kpu kon plaasgevind het nie.

Ek hoor wat jy sÍ, maar die tracking device gaan mos nie lieg nie :)
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Lem on May 09, 2012, 12:57:11 pm
ek wonder watter bike dit is?

die crashbars lyk baie soos die wat ek al op KLR's gesien het, maar die agterlig lyk baie meer soos n BMW sn.

en wat sien ons nog op die foto?

n blerrie Fortuner. ek was laasjaar n week in KNP, en ek dink eerlikwaar daar was meer Fortuners daar as rooibokke? 
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: blazes on May 09, 2012, 01:49:14 pm
A lot of the rangers have bikes in Kruger --

Had planned a ride there once and would have a ranger in front and one at the back on bikes ---- a bit too laid back for me hehe --the money made from the riders would be --donated to a wildlife cause --bmw have also had a ride like this in the park ---
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Dirty Des on May 09, 2012, 01:55:07 pm
Just read this up on News 24.

KNP impala killer banned
2012-05-09 08:23

Speeding driver kills 7 Impala

Public outcry over the horrific accident in which seven Impala were killed in the Kruger National Park, and the meager fine of R2500 imposed on the responsible driver has led to a substantial fine increase as well as a ban of five years.

In a statement released by SANParks, they announced that a further penalty amounting to R21 000 would be imposed on the main contractor of Kgokole Mmakole Trading & Projects CC for failure to comply with the Code of Conduct in respect to the death of seven Impala. In addition, a ban of five years was imposed on the driver of the vehicle involved, prohibiting him from entering the Park for whatever reason.

The Managing Executive of the KNP, Mr Abe Sibiya said "I am completely saddened by this incident and would like to warn all contractors, suppliers, staff members and guests to strictly adhere to the rules and regulations of the Park. Otherwise, severe action shall be taken against any perpetrator without exception. People cannot be allowed to continue to disobey the rules and go unpunished."

"We will up our ante and there will be more arrests and harsher penalties for transgressions in the Park", Sibiya concluded.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Sandban(g)k on May 09, 2012, 01:58:56 pm
Ek wonder of die R 21 000 en 5 jaar ban regtig so erg is, veral as jy in ag neem hoeveel pret die drywer nou met die leading ladies gaan he.... :peepwall: :pot: :imaposer:
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Cracker on May 09, 2012, 02:22:56 pm
It's not right that they fine the company for a driver's mistake - unless he was told to speed. If he's got a driver's license on a public road, then it should be his problem alone.
I can think of a few metro cops who can take their cameras to the kruger and sit behind bushes all day. I'm sure a lion wouldn't eat that scum.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: chopperpilot on May 09, 2012, 03:39:50 pm
Hoof Verkeers Beampte in die Kruger Park se Honda 650 TransAlp!

Hy mag dus daar ry! :thumleft:

Wat 'n voorreg! ;D
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: LeonDude on May 09, 2012, 03:54:17 pm
It's not right that they fine the company for a driver's mistake - unless he was told to speed. If he's got a driver's license on a public road, then it should be his problem alone.
I can think of a few metro cops who can take their cameras to the kruger and sit behind bushes all day. I'm sure a lion wouldn't eat that scum.
There has always been speed traps in Kruger.
Last year there was even a major roadblock when CG and myself went there. They searched our vehicle and checked that I (as the driver) had not been drinking.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: DRAZIL on May 09, 2012, 03:58:13 pm
Fine them the hunting value of the impala.
Title: Re: Wie is in Kruger Park in met sy bike!
Post by: Briekmerk on May 11, 2012, 09:38:47 am
Biltong[/b].......cheap cheap..... :thumleft: :mwink:

mince