Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: wiledog_X on May 29, 2012, 09:54:55 am

Title: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: wiledog_X on May 29, 2012, 09:54:55 am
mmmm.... this looks like it could be awesome!  :mwink:

Come and join Yamaha at Wild West Enduro Track on Sunday 3rd June for a fun day of trying out our awesome range of off road bikes, including the all new, and highly anticipated and acclaimed 2013 WR 450!! Come and meet the Yamaha Pro's who will be on hand to give riding tips and pointers, ideas on bike setup, sign autographs and do giveaways etc. for the day. Entrance is free and all are welcome.

(https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn1/s720x720/562142_420361131341452_159914730719428_1341752_434952268_n.jpg)

https://www.facebook.com/pages/Dirtbike-Fanatics/159914730719428
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 10:33:19 am
Sounds like fun....I will be there!!  :thumleft:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Buff on May 29, 2012, 10:34:23 am
Whahaha... 2013 WR450... they waited so long for it they changed the year of release  :o
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: IceCreamMan on May 29, 2012, 10:37:01 am
Wild West Induro Track

jeepers ,  :'(
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 10:38:20 am
As daar bier is is ek in  >:D
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: bomber on May 29, 2012, 11:23:01 am
When will the WC dealer get with the #$% program and do the same? KTM is the only dealer doing this here in WC AFAIK
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: cocky on May 29, 2012, 11:44:16 am
I are also in for this event!  :laughing4:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 12:45:37 pm
I are also in for this event!  :laughing4:
As daar bier is is ek in  >:D
Sounds like fun....I will be there!!  :thumleft:

Gaan julle met die bikes deur ry?

Ek is baie Lus om 'n daar te Gaan maak, want ek kry die week my bike terug so die naweek Gaan ek net ry!
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 12:59:08 pm
Gaan julle met die bikes deur ry?

Ek is baie Lus om 'n daar te Gaan maak, want ek kry die week my bike terug so die naweek Gaan ek net ry!

Watse tipe vraag is daai???

Wel jy moet dalk net die vraag aan Carrots rig. Hy is mos dessdae lekker cosy in sy bakkie met sy heater en Jacaranda. Ek hoor hy mag dalk een van die dae 'n boyfriend ook kry  :peepwall:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Smokes on May 29, 2012, 01:00:30 pm
I are also in for this event!  :laughing4:
As daar bier is is ek in  >:D
Sounds like fun....I will be there!!  :thumleft:

Gaan julle met die bikes deur ry?

Ek is baie Lus om 'n daar te Gaan maak, want ek kry die week my bike terug so die naweek Gaan ek net ry!
Met daai ou armpie van jou.......
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 01:24:29 pm
Gaan julle met die bikes deur ry?

Ek is baie Lus om 'n daar te Gaan maak, want ek kry die week my bike terug so die naweek Gaan ek net ry!

Watse tipe vraag is daai???

Wel jy moet dalk net die vraag aan Carrots rig. Hy is mos dessdae lekker cosy in sy bakkie met sy heater en Jacaranda. Ek hoor hy mag dalk een van die dae 'n boyfriend ook kry  :peepwall:

shame, dink Jy die Ouens sal vir hom Gaan?

I are also in for this event!  :laughing4:
As daar bier is is ek in  >:D
Sounds like fun....I will be there!!  :thumleft:

Gaan julle met die bikes deur ry?

Ek is baie Lus om 'n daar te Gaan maak, want ek kry die week my bike terug so die naweek Gaan ek net
ry!
Met daai ou armpie van jou.......

Wat keen Jy ek ry al vir meer as 2 weke weer... op die xt en die sv.... maar die sv is bietjie hard op die gewrig...
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 01:35:16 pm

Wel jy moet dalk net die vraag aan Carrots rig. Hy is mos dessdae lekker cosy in sy bakkie met sy heater en Jacaranda. Ek hoor hy mag dalk een van die dae 'n boyfriend ook kry  :peepwall:

Luister hier jou klein midget.......het jy nie nou die dag vir my gese jy dink jy gaan binnekort met die kar begin commute nie.......... :deal:

 :thefinger: :thefinger: :thefinger:

Dink almal van die Ooste af sleep sommer saam Sondag oggend!!  :thumleft:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 01:38:48 pm

In jou nuwe Bakkie?  :pot:

Julle Gaan seker grond wil ry?
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 01:40:08 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 01:43:42 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 01:48:50 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: dirtyXT on May 29, 2012, 01:50:22 pm
 :xxbah: are you going to come to PORT ELIZABETH? we never get cool stuff like this...  :deal:

make a plan stan!

 :ricky:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 01:50:52 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: cocky on May 29, 2012, 01:56:15 pm

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 01:58:29 pm
Eerder side wheels.......... :peepwall:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 02:00:10 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:

SÍ die een wat natuurlik NOOIT val nie
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: cocky on May 29, 2012, 02:03:05 pm

Praat security hok boy! :middlefinger:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: ETS on May 29, 2012, 02:07:34 pm
Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

Klomp moffies!!  :pot:

OK miskien moet ons dan maar vir WP vergesel op sy 1ste behoorlike ride weer.......netnou slet hy weer neer of iets.  :peepwall:

Moet ek n 1st aid kit saam bring, dalk het WP bietjie hulp nodig? :pot:

SÍ die een wat natuurlik NOOIT val nie

Cocky/Rooster val??????? Net in die Noordkaap moddersnot!!!!!
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 03:03:06 pm
Eerder side wheels.......... :peepwall:

Duidelik het Jy vergeet wat gebeur het na ek Dit Laas gese het....

Ek ry nie grond met my bakkie nie......... :imaposer:

Ja etter....wat het jy gedink?

OK Dan sal ek julle daar kry... kan nog nie grond ry met hierdie gestremde armpit van my nie... Ek Kom eintlik maar nes Dwerg om te Kom Kyk en bier te drink...

Ek gaan ook teer ry. Gaan sommer eers 'n draai by Que Sera maak en van daar af ry

kink soos 'n plan... maar julle hoef nie teer te ry omdat ek Gaan nie, maar ek waardeur die gesture.

Que sera beteken natuurlik vroeg opstaan... Dit Gaan nogal moeilik wees na Saterdag se rugby... maar ek is in.
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 03:15:39 pm
kink soos 'n plan... maar julle hoef nie teer te ry omdat ek Gaan nie, maar ek waardeur die gesture.

Que sera beteken natuurlik vroeg opstaan... Dit Gaan nogal moeilik wees na Saterdag se rugby... maar ek is in.

Dis nie asof daar in elk geval 700 berg passe tussen PTA oos en Zwartkops is nie
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: bud500 on May 29, 2012, 03:20:20 pm
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Dwerg on May 29, 2012, 03:21:30 pm
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Kerritz on May 29, 2012, 03:22:25 pm
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:

Op wat.....'n Caterpillar............ :peepwall: :pot: :imaposer:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: WP on May 29, 2012, 03:48:27 pm
Fokkit! My bike sal seker eers oor n week ry....

Ek sal jou lift  :imaposer: :imaposer:

ek is seker daar is genoeg dodgy karakters hier tussen die honde wat jou ignition sal kan jippo.... :peepwall:
Title: Re: Yamaha Team Promo & Demo day
Post by: Mark Hardy on May 29, 2012, 03:59:03 pm
See you guys there  :thumleft:

What time you guys getting there.