Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Temik

Pages: [1] 2 3 4 5 6
1
Ride Reports / Re: BMW LC 1200
« on: September 02, 2013, 07:41:40 pm »
Farken mooi!

2
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 11:31:41 pm »
Mitas E 10, rated to 200 K's/h

BUT NOT @ low tyre pressures ;) ;)
2.5 bar?

3
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 11:30:15 pm »
My 2c worth. Not the fault of the tire. :thumleft:
Ek sal minder burnouts gooi volgende keer

4
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 11:28:01 pm »
oh, and temik, rather go to the distributor or retailer to investigate the problem first. threads like this without proper investigation only make the brand look shit, without verified reason.  :-\
Die tyre het so gelyk na 500km se normale bike ry, wat moet ek anders doen"?

5
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 11:22:50 pm »
Daar is net een tegniese punt... check die druk waneer die tyre koud is!
Of twee...
'n off road tread is nie 'n teer ho spoed tread nie.

Dit is eintlik common sense... :sip:

Ek gebruik die full offroad CO2 op beide teer en grond en kry ongeveer 5000k uit so 'n Knobby... ek gee gelyk my KLR kan nie 160/180 ry nie maar met 2.8 in die band loop hy soos stroop op 100-120 op die teer. So hoekom disintegreer my full on knobby nie? ::)
Ek het met my laaste tkc 80 7500 km gekry , en die tyre eers met n blaasvlam warm gemaak ,voor ek hom met skoon gas opgepomp het tot by 4bar

6
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 11:16:04 pm »
Tyre was clearly abused and overheated. Unfortunately it is equivalent to a surgeon using a bread knife for plastic surgery. We need to understand that tyres are all that stands between us and a nasty fall. I would never ride at 160km/h on gravel with a scorpion on but would if I had the E09 on so why would you use a E09 for high speed tar work.  Horses for courses bud unfortunately there is no pill for stupidity.  
Jy het natuurlik n dokters graad in helmgeborendeid(goeie woord ne)Ek kan ook fotos neem van n bike wat vas sit in enige moddersloot,soos die meeste van jou ride reports

7
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 28, 2013, 10:56:15 pm »
I don't think it nessessary to be ugly toward Temik...he's a good guy.
It could have been me shredding a tyre klapping it back from Patensie....it can happen to anyone riding a tyre out of bounds! Shi happens...

Ek dink Temik is nou vir eweig spyt hy het die tread gepost, soos die spreekwoord lui: "uit skade en skande word jy wys" maar soos PP s dit is nie nodig om persoonlik te raak nie.
In wat se droomwereld bly jy.

8
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 27, 2013, 07:10:32 am »
As jy daai spoed op teerpad wil ry met 'n Mitas dan moet jy die band so styf pomp soos 'n honeymoon piel. Heel pad van Noordoewer tot by die huis, N7 langs, teen dieselfde spoed as jy, band makeer niks, nie eens 'n krakie nie, maar ek het die band 3.5bar gepomp. Jy moet ook onthou, die band is warm gery, nou pomp jy die band 2.5bar, maar koud is die band eintlik 2.2bar. Dit is maar wat gebeur het, die band was te pap. Gaan hoor by Pistonpete of hy die band kan claim.

MAX. INFLATION (kPa)


 
                                                                                                         BAR
24168 150/70-18 M/C E-09 70S TL - MT4.25 - 667 151 693 166             280 detail ?
24170 150/70-18 M/C E-09 70T TL DAKAR MT4.25 - 667 151 693 166     230 detail ?  



 

9
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 26, 2013, 11:09:05 pm »
Dit is hoekom ek die sidewalls wil sien of daar tekens van flex ook is.
Duidelik erg overheat. Ek het n gewoonte om net so vinnig my hand op my tyres te sit elke keer wanneer ek stop.
Jy speel met jou lewe om so "disconnected" van wat met jou tyres aangaan te ry.

10
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 26, 2013, 11:07:58 pm »
Another factor that needs to be asked here.....is what loads was on the bike as well???

No doubt that any tyre subjected to "continuous high speed @ a lower pressure while carrying a heavy load".....is NOT gonna be ale to hold it's own.

Ons was net vir n dag trip.Gewone compressor,tjoeps,wielspanners was al ekstra.En ek het die band 2.5bar gepomp toe ons in Clanwilliam gestop het op pad trug.Het al seker 20 stelle TKC 80
gery.ook partykeer te vinnigmaar dit het nooit met hulle gebeur nie.

11
General Technical / Re: Mitas maak my bang
« on: May 26, 2013, 08:41:58 pm »

12
General Technical / Mitas maak my bang
« on: May 26, 2013, 08:25:00 pm »



Het gister die posroete  vanaf Elandsvlei gery.Ek moet toegee ons het miskien te vinnig gery ,die stuk
trug vanaf Clanwilliam,160-180. Ek het die band 2.5bar gepomp in Clanwilliam.Ek het nog altyd net TKC 80
of Scorpions opgesit vir al meer as 100000 km en dit het nog nooit gebeur nie.

13
General Bike Related Banter / Re: Launch of the new BMW R1250GS WC
« on: October 04, 2012, 12:13:06 pm »
Lyk baie beter as die nuwe KTM.

14
General Bike Related Banter / Re: 2013 KTM 1190 Adventure
« on: October 04, 2012, 12:01:23 pm »
Ek twyfel, ek weet nie, dit is nie vir my mooi nie.Nee,miskien ja,Nee.

15
Almal val een of ander tyd;tot die ouens of meisies met meer as 2000 posts val ook. :imaposer: :imaposer:

16
Ride Reports / Re: Mud monster in the Karoo?
« on: March 13, 2011, 05:30:42 pm »
Lekker Dave :ricky:

17
General Bike Related Banter / Re: Epic Trip-17700Km's
« on: January 04, 2011, 06:17:09 pm »



Ek kon myself nie help nie. :Bmw shocks in Naairobbery

18
well done !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

19
Ride Reports / Re: Moordenaarskaroo
« on: August 11, 2010, 08:53:50 pm »
Mooi wereld daai!!!!!!!!!!!!!!

20
General Bike Related Banter / Re: Top speed?
« on: July 26, 2010, 09:06:30 pm »
Fark !!!!!ek mis  Jabu69 !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Legend  8)

Pages: [1] 2 3 4 5 6