Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Lumberjack

Pages: [1]
1
Planning a Ride / Re: Wild Dog get together at Patman's
« on: May 23, 2012, 02:42:20 pm »
Where would traverlers nest be for those who never heard of it?

2
Planning a Ride / Re: Wild Dog get together at Patman's
« on: May 23, 2012, 02:36:50 pm »
Hi. My name is Harry.Lumberjack is my name on the forum and we will join you that's me and my wife

3
Harry......More julle manne.Die van julle wat my nie ken nie .Lumberjack is want ek saag vir n lewe. ;D Al vir baie jare al ry ek adventure.duisende kilometers aleen gedoen en nou vind ek uit dat ander mense dit ook like ;D Bottervet en al die manne wat ek ontmoed het by karoo MMC ,dit was n vooreg .dankie vir die saam ry.ek sien uit om julle weer te deel met die grond paie van ons land.nat is nog beter :biggrin:Dit is wonderlik om groot manne soos julle ver te sien ry om God se boodskap te deel.Hande om hoog,trane in jul oe....dis n voorreg kerrels.................................ons trip terug van waar ons julle gelos het net voor Knysna in die woud,het ons n volle 3 dae gevat :biggrin:wat laat jou dink ons wou nie werklik terugkeer nie.....thanx John.Orange elaphant save our buts from sleeping next to the road  ,great time my friend...........

Pages: [1]