Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Bosbevark

Pages: [1]
1
Ride Reports / Re: Bike Squad Memories
« on: August 03, 2013, 08:51:28 pm »
Our platoon 6/7?? Jan 1979 intake went on a nice 1/2week?? holiday to Mile 72 near Henties. Major Mentz took Bike Squad and a moer of a lot of beer on a Samil100 or Kwe over Christmas and new year 1979/80. The Magirus got horribly stuck on the saltpans near Henties. Can anyone remember this holiday?

Yip, ek kon die trip onthou. Was 'n langtrip agter op die Mergirusse. CO was Mentz en RSM Bosch. Toe was staf Winterbach die bevelvoerder van Bike Squad en sersant Scheepers was inbeheer van die doggies, kpl Chandler het ons nog op Grootfontein kom haal. Sindy die donkie was elke aand by die kroeg vir haar alkoholiese drankies en Stoffel die bobbejaan het elke dag gesorg dat iets verkeerd loop. Ons was die laaste groep wat ons opleiding op SWA Spes gekry het, ons nuweling het van Potch gekom. Die Myl 72 vakansie was net na 'n groot OPs. Ek het nog kontak met 'n paar Bike Squad maters.

Pages: [1]