Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Stofdonkie

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 255
1
BMW 1100/1150/ADV / Re: Leaking oil at FD boot was Re: Battery?
« on: March 12, 2018, 05:48:26 am »
If you take the bike: it's a bike starter.

If you take just the starter: it's the starter from an old car ....

Huge difference in pricing ...  8)

2
General Bike Related Banter / Re: Brutal bike crash :(
« on: February 07, 2018, 05:57:39 pm »
Ons, dis die pad beruikers, moet 'n mind shift maak, of aanhou bloei.  Dis maar hoe dit is.

100% Dis in jou of nie. Geen toets of opleiding gaan jou hiermee help nie.

'n PÍllie van my het op 'n kol gesÍ: "Bike ry is gevaarlik, maar jy kan jou risiko bestuur."

Die probleem is dat Saffers maar bitter min 'risiko bestuur' en bewustheid in ons het.


My R0,02.

3
General Bike Related Banter / Re: Brutal bike crash :(
« on: February 07, 2018, 04:52:29 pm »
Vraag is: hoe toets jy dit?

Hoe toets jy of iemand soos 'n vark gaan ry sodra hy sy papiere gekry het?

Jy kan nie.

En sad to say is daar 'n geweldige hoeveelheid ryers wat elkgeval nie worry oor dinge soos lisensies nie.

Exactly. Maak nie saak hoe moeilik die toets is nie, die kandidaad sal sÍ, skryf en perform presies wat hy moet om sy lisensie te kry.
Dan gaan hy huis toe en val homself te ptetter met sy sussie se 50cc scooter of sy splinter nuwe S1000RR. Dis onmoontlik om te toets.

Ons kort baie meer fokus op cause and effect van padveiligheid asook common decency.

Die manne in die video sou enige toets op aarde kon slaag. Maar die ou wat so ge-"Jaco, Jaco nee, Jaco" het, het nou sommer eerstehandse ondervinding van cause and effect opgedoen. Die feit dat hulle dit nie voor die tyd kon uitfigure nie is my issue.


4
General Bike Related Banter / Re: Brutal bike crash :(
« on: February 07, 2018, 11:26:00 am »
Vraag is: hoe toets jy dit?

Hoe toets jy of iemand soos 'n vark gaan ry sodra hy sy papiere gekry het?

5
General Bike Related Banter / Re: Brutal bike crash :(
« on: February 07, 2018, 10:41:20 am »


Dit sal ook baie help as die lisensie toets enige iets te doen het met bike ry. Volgens my, ek het my lisensie in 2011 gekry, beteken die toets niks, jy leer geen bruikbare tegnieke nie

Ek stem ... hulle toets of jy die voertuig kan ry en nooit of jy 'n pad kan gebruik nie.

Te veel mense op SA paaie met min of geen aanvoeling vir padgedrag nie.

6
BMW 1100/1150/ADV / Re: Wie het waar gery, pos bietjie pics asb
« on: February 05, 2018, 07:10:40 pm »
Ja nee, stem saam.............






lyk nes myne!
jy kon darem stilletjies daai seats omgeruil het met Stofdonkie se melaatse seat :peepwall: ;) >:D :lol8:

Ja dankie!  >:D

7
BMW 1100/1150/ADV / Re: Whats up ..... has become a very quiet here ?
« on: February 05, 2018, 03:34:47 pm »
Eish. 'n Silverskoon 1150 GSA ...  :drif:

8
BMW 1100/1150/ADV / Re: Whats up ..... has become a very quiet here ?
« on: February 02, 2018, 07:13:48 am »
Geluk man. Ek dink daai was 'n goeie koop. Gooi foudies van jou gaanhaal trip.

9
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: February 01, 2018, 03:52:00 pm »
julle gat hierri ene norafok raai nie

Offshore vertel ons nou wa is die fodie asb?
Jy was reg CL, ek het mos gese " Ja Mnr G"  :thumleft:
DÍm ek moet Lotto speel. ;)

... en 'n foudie gooi.

10
BMW 1100/1150/ADV / Re: Wie het waar gery, pos bietjie pics asb
« on: February 01, 2018, 07:32:39 am »
Stem saam as daar meer as n week omgaan wat ek nie ry nie pla dit my, al is dit net n kort trippie sommer vir werk na n plaas of n ander dorp toe.
My wiel met die nuwe band het toe darem maandag hier aangekom.
Toe begin dit reen en dit reen nog steeds. >:(

Hey, wees bly ou maat. Ek sal met 'n smile in die reŽn ry nou ...    :'(

11
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 05:30:02 pm »

12
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 05:11:42 pm »
Wa?

(Terloops, ek het net een trip se fotos op hierdie rekenaar. So dit gaan maar 'n tema volg.)


13
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 05:03:12 pm »
Darlington? In Addo park?

14
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 04:58:03 pm »
DÍmit, ek was al oor daai bruggie, maar kan dit nie place nie.

15
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 01:27:24 pm »
Daar het seker nou weer mense opgedaag en nou suip hulle die ander helfte van die drank uit :peepwall: ;)

Toevallig reg.  :xxbah:


CfT is reg. Swartberg aan PA kant. Strike three Mnr Louw.   O0  :thumleft:

16
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 10:56:58 am »

Kan Baviaans in wees daai eerste stukkie deur die pas.

Strike two ...

17
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 10:46:37 am »
Ek moet jou vandag uitvang ...

Jy's gemeen as jy babelas is :deal: :o :(

Lyk na Seweweekspoort.

Wens ek was babelaas ... dan't ek ten minste iets gehad vir my verliese!  :biggrin:

Nie 7WP nie.

18
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 10:40:50 am »
Gysmanshoek kruin.

 :thumleft:

Ek moet jou vandag uitvang ...


19
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 10:32:47 am »
Wa?


20
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: January 31, 2018, 10:30:55 am »
Ja, sorry ouens. Hier het mense opgedaag kort na ek die foudie gepost het.

Spreedtshoogte.
Seker heelnag deur geparty :deal: ;)

Omtrent. Ons sit op Buffelsbaai vir 'n ruk en my vakansie voorraad is op een aand omtrent gehalveer ...  :eek7:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 255