Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - André 660

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 14
1
Ride Reports / Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« on: May 17, 2018, 04:07:36 pm »
Ek sal eers vir n paar maande verdwyn want RI gaan my aanrand, indien sy my in die handle kry. Vir my verdediging moet ek meld dat die fotograwe en models  gedreig het om vir my weg te Ry. Ri ek is mos rigtingbedon...d en ek het hulle nodig gehad om saam met hulle te Ry so dat ek nie in PE eindig nie, maar well te Kaapstad.
Ek dink egter dat jy die fotos moet wys, want die ouens het baie moeite gedoen om dit te neem :imaposer:

2
Ride Reports / Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« on: May 16, 2018, 10:56:28 am »
Baie dankie Gerrard, soos gewoonlik was dit flippen lekker.

3
More, ek stuur vanoggend POP.

4
Thx Meneer, EK MAAK SO.. :blob5: :blob1:

5
Middag Gerrard, my beplande trip na Oos Kaap moet ek nou heeltemal verkort   agv n hartseer storie.

Die geluk by die ongeluk is dat ek  na die Bash toe kan gaan indien daar nog plek is vir my + een.

Groete



6
Dankie, ek sal Hanekam probeer. Stephen ry met n GS en ek glo  dat die BMW gaan suffer op die GRP. :imaposer:

7
Thx Gerrard.

8
Moet lees Steytlerville na Patensie.

9
Enige voorstelle vir alternatiewe roete vanaf Willowmore na Patensie?


10
Thx, gents.

Gerrard, ongelukkig nie.  Vriend wat my vergesel wil nie in n tent slaap nie.

Het plek by Makedaat gekry, gaan beslis n bier by julle kom geniet.

11
Afternoon good people!!!

I need some advice regarding road condditions from Bhejane to Patensie vida Willowmore, Sandkraalspoort Pass, Medenpoort Pass, Steytlerville, Antoinies Pass.

Assistance will not only be appreciated, but i will pay with ice cold beer.

Dog greetings. :ricky:

12
Ride Reports / Re: TANKWA PADSTAL 30TH September Community day Sleep Over
« on: October 10, 2017, 06:57:37 pm »
Nog n paar kiekies.

13
Ride Reports / Re: TANKWA PADSTAL 30TH September Community day Sleep Over
« on: October 10, 2017, 05:28:39 pm »
Big thanks to all the roll players, it was one of those magic trips.

My bike het dit so geniet dat hy besluit het om te gaan le voordat ek by die plaashek kon uit.

Ek en Dirk het omtrent gesweet, gesmeek en mooi gepraat om hom te oortuig om op te laat staan. :imaposer:

14
Planning a Ride / Re: TANKWA PADSTAL 30TH September Community day Sleep Over
« on: September 20, 2017, 07:02:30 pm »
Andy, ek gaan saam en organiiiize n braai pack vir my asb.

Wanneer en waar moet ek betaal?

15
Thanks Ri, ek het jou weergawe van n lekker naweek baie geniet.

Dit wil voorkom asof n goeie fotograaf n paar fotos geneem het :ricky:  (ek het ook n paar kiekies geneem, maar kan dit nie gelaai kry nie)

Soos gewoonlik was die Bash skitterend, baie dankie aan al die rolspelers.

Groete tot volgende keer.


16
Gerrard, ek sal die sak by BIKER gaan haal en na Bash neem.

17
Garage, Projects & Restorations / Re: So I Got a F'ugly !
« on: July 24, 2017, 07:17:15 pm »
So i got a Fugly DR!!

Watter een gaan ons by die Thumper Bash ontmoet?

18
Hi Joe

Ek is steeds in vit die hemp. :thumleft:

19
Hi XT

One L shirt please.

20
Thx Operator.

Die hemp lyk kwaai,  maar wat van n lekker warm langmou een?

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 14