Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Jacoslab

Pages: [1] 2 3 4 5 6 7
1
bliksem DW het jy niks beter om te doen met jou tyd nie...?  gaan ry bike of iets!

2
Leke ne! da niks so lekker as om jou bike lekker rustig te was na so modder trippie nie!!!

Was awsome manne!!!

3
YEEHAAAA !! Wel ons trip is weer aan vir volgende naweek in Lesotho !!!  :D :D :D

Bossiekop - 530 XCW
PEET WEET - 530 EXC
Jacoslab - 530 XCW    -  Met gefokte knieg en al maar hy kom saam !
Maveric - 530 XCW     -  50/50 kans !

Amper n 530 toer as mens dit so kan noem  ;D

Sal n leker RR Gooi as ons terug is.

Jy moet vir oom sakkie roer laat hy saam kom, da gaan nie weer gou so naweek wees wat ons almal kan saam na een plek toe gaan nie!   :pot:

4
KTM 2-Strokes + 450, 525, 530, etc / Re: Radiator fan on KTM 525
« on: March 01, 2012, 12:42:01 pm »
Had a 2006 525, same problem, standard ktm fan from the dealer about 2K!  Mounts perfectly, just plug and play...  all wiring and plugs already on the bike...

The way to go...


5
Oh hel oom Peet, sien jyt alweer nie knee guards aan nie...  jy al kla vergeet hoe vinnig mens kan seer kry!

6
maybe I can help, live in Hennenman... 

7
Wild Dog Pictures / Re: Show us your "OFF"
« on: January 24, 2012, 12:46:58 pm »
2nd Jan 2012, no helmet, flip flops, and only 30km/h on tar, Right Knee ligaments off!  Medical costs so far R55000!!!  wear your gear!

8
General Bike Related Banter / Re: How NOT to load a GS
« on: January 24, 2012, 12:37:47 pm »
Ja nee, ma hoe haak hy daai ding op en af?  hy n spesiale jack of da altyd 5 ouens om te help?  GS nie die ligste fiets op aarde nie?

9
General Bike Related Banter / How NOT to load a GS
« on: January 24, 2012, 12:32:57 pm »
Took this pic just before the Alberton Highway...  speechless   :bueller:

10
Hey, het weer nuus, gaan Don weer in vir operasie nommer 2, gaan n ACL reconstruction doen, al 2 my kruisligmente is af ...   :'(

hou ma weer duimvas!

11
Hey, dankie vir al die ondersteuning, nounet uit teater, is nog deurmekaar en moer deur die kak, het n kopseer wat skrik vir niks, ma doc se als ok, so nou dit net om 6 weke van daai katoom af te bly... Cheers!

12
Kry maar net die kode by Peetweet, maar ons ry met Langston Racing springs, is so R2500 nuut, kan bestel by ktm (Roost) anders kan jy na ktm se hardste spring kyk, hy omtrent so R1600, maar nie n match teen die Langston nie... 

Groete

13
Hey manne, word more opereer... julle moet maar duimvashou en julle kit aantrek...   hier n paar pics van 30km/h sonder kit op die teerpad... bike het niks oorgekom nie, net handguards wat bietjie gekrap het.... 

14
General Bike Related Banter / Re: Which one???
« on: August 23, 2011, 11:51:27 am »
DRZ

15
BMW 1200/ADV / Re: GS 1200 engine vibration! help
« on: July 30, 2011, 04:38:38 pm »
Dit is die volgende stap ma ek het dit al gedoen voorheen, wat is die FD Bearings en wa is dit.

16
BMW 1200/ADV / Re: GS 1200 engine vibration! help
« on: July 30, 2011, 01:43:49 pm »
FD bearings??? 2007 15000km

17
General Bike Related Banter / Re: KTM & BMW Enjin leeftyd !
« on: July 29, 2011, 10:57:12 pm »
R-o-v rat jy is die shit!  He he :imaposer:

18
BMW 1200/ADV / Re: GS 1200 engine vibration! help
« on: July 29, 2011, 10:42:38 pm »
Did that, but if you then rev the bike past 5000rpm the vibration is back! Maybe the pressure plate?

19
BMW 1200/ADV / GS 1200 engine vibration! help
« on: July 29, 2011, 10:25:18 pm »
My father in law has a vibration on his gs on about 140km/h, checked the brakes, wheel balance, rims all ok, anyone knows what it could be? Someone suggested that he shoul check the engine compression? Any other stuff that we can look at?

20
General Bike Related Banter / Re: KTM & BMW Enjin leeftyd !
« on: July 29, 2011, 09:51:49 am »
boer, dis altyd so!  ouens f_K rond!  :laughing4:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 7