Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Pietcoke

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 98
1
Hi guys.

I am looking for only one standard F800GSA (2014 model) LED spotlight because mine isn't working anymore.

Does someone have one that is still in working order?

I can not afford to buy a new one from the dealers.  ::)

Apparently the LED can not be replaced.

Any help or info please.

2
Planning a Ride / Re: Breede Bash 2017?
« on: October 24, 2017, 06:06:01 pm »
 :peepwall:

4
Planning a Ride / Re: Oasis Spitbraai 22 April 2017
« on: April 02, 2017, 05:16:22 pm »
 :peepwall:

5
Ek het self gewonder. So bietjie nuus

Die t-shirts is klaar
 Blykbaar baie mooi. Dankie Jeff. Daar is paar ekstra gemaak
Stickers is reg. En daar is paar pryse gerel
White Delight se goeie werk.

 :thumleft:
Dankie vir julle goeie en harde werk krels. (en moontlik dame/s)

Ek is erg opgewonde en is jeukerig om weg te trek.......Ek en Louwtjie mik vir 12 - 12:30

Sien julle daar onder en veilige rit vir almal.

6
Ek gaan ook..... :deal:

Gou spring. Bring jy vir tinkerbell saam
Ek is geboek en ge-pataal.......en nee.....ek is lone ranger daai naweek.......Tinkerbell se kid verjaar op die bash datum.

Sien baie uit na die naweek.......was al oral in daai streek, maar nog nooit by die venue self nie.

7
Planning a Ride / Re: T- shirt orders for "Overberg Bash'' 2017
« on: January 17, 2017, 05:51:23 pm »
Pietcoke = 1 x XXL

Payment will follow now.

8
Ek gaan ook..... :deal:

9
Planning a Ride / Re: OASIS SPIT EN BRAAI 26 NOVEMBER
« on: November 27, 2016, 09:01:40 pm »
Veilig by die huis. My gat is stukkend. :lol8:

Thanks aan almal vir 'n lekker kuier, veral natuurlik Gerrit en Chantell. Soos altyd uit die boonste rake.
Genade ou maat........het jy begin verlang huistoe?? Bly jy is veilig. Lekker om jou ook weer te sien.

10
Planning a Ride / Re: OASIS SPIT EN BRAAI 26 NOVEMBER
« on: November 24, 2016, 06:38:42 am »
Hoor hy trek al Woensdagweg. Onthou starters is so rondom 16h00 Saterdag ou Pieta :peepwall: :lol8:
Wens ek kon al van Woensdag op 'n trip gewees het.......maar ek sal dit beslis maak voor 16h00.........ek ry mos 'n HONDA.  :deal: :lol8:

11
Planning a Ride / Re: OASIS SPIT EN BRAAI 26 NOVEMBER
« on: November 24, 2016, 06:32:29 am »
Ek sien die blommekyker is ook daar
 :thumleft:
Jy's oplettend.... >:D

12
Planning a Ride / Re: OASIS SPIT EN BRAAI 26 NOVEMBER
« on: November 18, 2016, 05:20:31 pm »
Is ek regtig 'n mal teef???  Julle hoef nou seker nie 'n opstel te skryf nie maar 'n simpel ja of nee en 'n paar mooi woorde sal doen op die oomblik..... :P

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Neeeeeee, behalwe as jy vir 300 mense cater en beplan om 100 gaste te he!

Net so!  Maw ek is ok en nie Bipolar nie.....  Gaan my dokter 'n kopklap gee en sy spreekkamer vol reenboog feetjiestof sprinkel.  Ek dink ek gaan my kameelperd pajamas aantrek vir daai dag...........My flitsende krismishoed sal alles mooi afrond. :o
Ek challenge jou om volgende Saterdag so te dress as ons almal daar is......maak jou reg vir heelwat "dianoses"  :imaposer: :imaposer:

13
Planning a Ride / Re: OASIS SPIT EN BRAAI 26 NOVEMBER
« on: November 17, 2016, 11:34:01 pm »
Pietcoke + 1  ;)

Tent is reeds bespreek.  :thumleft:
Betaling is gedoen.  :thumleft:

9 sleeps left and counting.... :deal:

14
Planning a Ride / Re: Western Cape Bash ?
« on: January 29, 2016, 10:22:33 am »
Wat gaan aan dat hier niks aangaan  ??? :sip:

15
Vendor Section / Re: LED lights for sale
« on: December 21, 2015, 03:09:26 pm »
 :sip:

16
General Bike Related Banter / Re:
« on: December 16, 2015, 01:16:41 pm »
Boere on your phone in your galary select the photos, share and then pick gmail and email the photos to your computer.

Easiest way...

Sent from my LG-D682 using Tapatalk
Ok Mnr "Knob" ek het nou die foto's vir myself gemail.

What next ??? ???
Maak jou mail oop...
maak die attachments oop...
download dit op jou rekenaar...
resize...
en upload na die forum thread.

17
Nice pic's Berty..... :thumleft:

18
Planning a Ride / Re: Sutherland toe.
« on: November 30, 2015, 09:01:38 pm »
As dit oor 'n naweek was kon ek dalk join, maar in my industrie is dit nog oestyd.............ons werk dwarsdeur.  :sip:

19
Lekker man!

Oppies, Pietmusiek en Ekhetieindenie dankie vir moeite. :thumleft:

Gister weer gelag vir Stoetie wat na Hein se vrou gaan en s Hein het hom gestuur want hy is te bang. Wou net
uitvind waar is die aartappels.  :imaposer:


Ek verstaan gazebo sakke is ook goed genoeg vir slaapsakke as nie kans sien om jou slaapsak te loop haal. :lol8:
Hein se vrou het seker vir Stoetie gestuur om die aartappels te gaan haal.........want hy het nie weer terug gekom nie.....seker verdwaal.... :imaposer:

Die spannetjie wat langs die vuur gel en slaap het, het eintlik net gel....bleikbaar was die uile lastig.  ::)

20
Dit was 'n lekker uitslapie  >:D

Baie dankie vir die manne wat dinge gedoen het,
Oppies, dat ek my braaipak gekry het  :thumleft:
ekhetooknbike vir al die dubbels  ::)
PietCoke vir al die coke en ys wat vroegaand al op was  :'(  :biggrin:

annonieme quote van die aand: "ek kom bash toe nie om bike te ry nie maar manne te ry"  :eek7:  :imaposer:
Die barmanne het seker gedink jy het al genoeg gehad, want Hein sit met etlikke stock oor...... :eek7:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 98