Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - dual

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 129
1
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 11, 2017, 07:56:18 pm »
Baie eenvoudig vanaand
Mielies in foelie en wors, die baas doen slaai en chips in die kombuis  :thumleft:
Die kos moet gaar, kan maar net sowel braai  :biggrin:

2
Aviation Board / Re: Powered paragliding
« on: October 11, 2017, 07:54:22 pm »
This was awesome, best experience of flying ever, felt like floating in the air

3
Aviation Board / Re: Powered paragliding
« on: October 11, 2017, 07:13:02 pm »
 :biggrin:
Busy with a fire for tonight's dinner
The food must be cooked, so I can just as well braai it

4
Aviation Board / Powered paragliding
« on: October 11, 2017, 07:01:54 pm »
Was treated for my first tandem flight today at Grotto beach, Hermanus, what a thrill, this can become a new expensive hobby   :biggrin:  Thanks Keith  :thumleft:




















5
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 10, 2017, 08:57:05 pm »
Lekker groente gebraai vanaand





6
Navigation, Maps and GPS / Re: The Official Wilddog Geocaching Page !
« on: October 09, 2017, 08:39:36 pm »
3 vir die dag


7
Wild Dog Pictures / Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« on: October 09, 2017, 02:00:14 pm »
Ons wors, Oortjies, hy is kamera sku, as hy die kamera sien, kyk hy weg, moes hom hier sy aandag met wors trek
So jy loop ook kaalgat voor jou diere rond?

Vra namens 'n vriend.

 :laughing4:

8
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 08:20:19 pm »
Hy kom met so binne ring, sny dit binne toe af, los die buite ring gedeelte vir stabiliteit, anders is hy flimsy
Hoop ek druk myself reg uit
Knyp die snykante binne toe met 'n groot tang, hulle is flippen flymskerp en byt gewoonlik as jy 'n paar doppe sterk is  :biggrin:

9
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 08:17:49 pm »
Gaan kyk by appliance repair winkel, myne sommer verniet gekry, as daar baie rondlÍ

10
Ride Reports / Re: Vrydag wegbreek rit
« on: October 08, 2017, 08:10:17 pm »
We are spoiled
A black Land Rover was speeding into the Hawk, ripping it's wing right off
27 500 odd km
Love the bike, getting new rubber tomorrow - TKC 70's

11
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 07:57:47 pm »
Passop vir speedqueen se drom, enamel en hy gaan roes as dit afspring, hy is ook te diep - het een probeer
Ek het al gedink om my drom te "drop" soos 'n outydse Cortina suspension
Maar, hy werk lekker as mens bonfire wil maak om te kuier

12
Wild Dog Pictures / Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« on: October 08, 2017, 06:55:43 pm »
Ons wors, Oortjies, hy is kamera sku, as hy die kamera sien, kyk hy weg, moes hom hier sy aandag met wors trek


13
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 06:17:56 pm »
 :biggrin:
Wasmasjiendrom
Het hom al jare en hy hou
Vlekvrye staal rooster van 'n ander braaier wat lankal moer toe geroes het
Hy werk vrek lekker, maak enige vuur in hom, charcoal, donkiedrolle, hout, noem dit, die hout in die Kaap is net nie op standaard nie, kole is maar min, so jou timing moet reg wees, al as ons klaar gebraai het nog stompe ingegooi, dan braai mens lekker marshmallows in die vlamme, die kinders like dit kwaai, kan so twee of drie eet, dan is ek stroopsoet  ;D


14
Photography / Re: Learning photography
« on: October 08, 2017, 05:55:16 pm »
Ek gebruik meestal my Canon PowerShot SX720HS, maar het ook 'n Nikon D90, wat spesiaal bly, dis meer soos fotografie, maar ek wil nie graag op motorfiets saamvat nie, risiko te groot vir seermaak
Die trapsuutjie vanoggend gekliek in ons tuin


15
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 05:45:22 pm »
Die kinders was die naweek tuis, so dit was weer baie kos maak op een slag
Toe die vuur amper reg is vanmiddag, begin dit reŽn, gooi toe maar nog hout op sodat hy die doodreŽn nie, kon nie langer wag nie
So, vanmiddag was dit flame grilled steaks, heel lekker uitgekom, myne nog so bietjie langer gebraai, ek eet gaar vleis
En soos dit maar is, toe ek klaar die vleis geskroei het, hou dit op reŽn
Die vleis het nogtans vorentoe gesmaak

16
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: October 08, 2017, 01:21:01 pm »
 :thumleft: dit lyk wragtag net so daar

17
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: October 08, 2017, 12:24:53 pm »
Ek is amper seker die is net voor Kogmanskloof, daar is 'n geocache daar bo, maar ek doen nie die rotsklim ding nie

18
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: October 08, 2017, 09:46:57 am »
Kruger wildtuin?

19
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 09:09:55 am »
 :biggrin:
I'm not a vegan  :peepwall:
I've got this flippen celiac disease thing ( gluten intolerant) and it's not making eating easy
No more beer, no pizza, no bread, no pies, no nothing, even turned anemic because of it
Had one bun Friday night with home made hamburger and I'm suffering the last two days from it
So, red meat, Red Heart rum, no issues, guess on what diet I am  :peepwall:

20
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 08, 2017, 08:32:59 am »
 :thumleft:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 129