Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - schalk vd merwe

Pages: [1]
1
Ride Reports / Re: Living the Dream Solo Around the World Trip
« on: May 15, 2018, 10:38:27 pm »
Great om te sien jy is weer op die pad.
Ja dankie my maat. Hoe maak 'n mens die video's kleiner om te kan post. Ek het geweldig baie video material wat ek kan op sit.

Laai dit eerder op youtube dan post jy net die links hier.
Hi Kortbroek jy praat nou met 'n ou wat nie te rekenaar vaardig is nie. Ek het nog met parafien lampe en kerse groot geword.

Jy sal dit nie glo nie maar ek het self, jonk soos ek is,  ook met kerse en parafien lampe groot geword, butterfly en alladin lampe.

Gaan krap 'n bietjie rond op youtube. Dit is eintlik baie eenvoudig en maklik om videos op te laai. Geen resizing nodig nie.
The following users thanked this post: schalk vd merwe

2
Ride Reports / Re: Living the Dream Solo Around the World Trip
« on: May 03, 2018, 07:50:13 pm »
Where are you Schalk?

Hope all is O.K.
The following users thanked this post: schalk vd merwe

3
Ride Reports / Re: Living the Dream Solo Around the World Trip
« on: April 13, 2018, 04:04:34 pm »
One week to go then it is off to Europe and the reporting will start again

Can't wait to continue reading Schalk! Enjoy all the way  :thumleft:
The following users thanked this post: schalk vd merwe

Pages: [1]