Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Manic

Pages: [1]
1
Fokkol beat n monster wheely nie, en die wat moun, kan nie wheelie nie.
The following users thanked this post: ETS

2
General Bike Related Banter / Re: BMW K1200GT. What do you think?
« on: October 15, 2017, 10:25:20 pm »
1200GT is een van die lekkerste bikes wat ek nog gehad het

1300GT is nog even beter. Nie gedink daar gaan n groot verksil wees nie, maar daar was  8)
The following users thanked this post: ETS

3
KTM LC8 1050 / 1190 / 1290 / Re: Calling all 1290 SA owners
« on: October 02, 2017, 07:23:07 pm »
Al wat my afPIS is die hitte teen my bene. En dit na hulle gese het dis opgelos :dousing:

En toe ek se dit is nie opgelos nie, toe kom al die manne wat gaan testride het en se, dit is opgelos  :imaposer:   :imaposer:

Toe is Manic mos die po@s wat niks weet nie  :imaposer:
The following users thanked this post: ETS

4
KTM LC8 1050 / 1190 / 1290 / Re: 1290 R new owners
« on: September 24, 2017, 09:57:21 pm »
Hierdie motorbike ry baie lekker hoor

Ja nee, dis regtig 'n awesome bike. Ek het die 1290 SAS screen opgesit wat 'n moerse veskil maak bo 160. Het ook power parts se dual heated seats opgesit nou tippy toe ek as pad net bietjie slope en ek is 1.92.
Maar seker die beste ding wat ek laaik is die popping sound as ratte verander as ek poeier gee - dis amper aansteeklik, kan nie help om gas te gee nie.  Daar gaan my eco runs weer.

Selfde seats op, en ek is 1.78. So hoe dink jy voel ek nou  :imaposer:
The following users thanked this post: willliams

5
KTM LC8 1050 / 1190 / 1290 / Re: 1290 R new owners
« on: August 20, 2017, 10:57:53 pm »
Slaap rustig my ou monstertjie... :biggrin:
The following users thanked this post: willliams

Pages: [1]