Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - WNaude

Pages: [1]
1
Aggenee man Werner!!  Moet jy dit nou vir my uitwys!  :imaposer:

Kan n mens nie daai status verander nie?  Ek voel nou goedkoop.  :xxbah:

Goedkoop dalk ja, maar die ervaring en kennis kan mens nie koop nie...

Wel gedaan oumaat.
The following users thanked this post: ktmkobus

2
Garage, Projects & Restorations / Re: R100RT rebuild
« on: April 04, 2018, 06:15:55 am »
Ek hoop maar hierdie help,

Dis nou nie baie duidlik nie.

Lat weet maar as ek nog moet neem.

The following users thanked this post: eberhard

3
Jy vorder netso mooi... :thumleft:
The following users thanked this post: Black_Hawk

4
Garage, Projects & Restorations / Re: R100RT rebuild
« on: March 19, 2018, 10:13:06 am »
Oom Heinrich aka eberhard.

Thomas aka speedster het my laat weet jys daar in Garsfontein, om die draai van my (Elarduspark).

Ek het 'n 82 R100 RS wat ek heeltemal oorgedoen het, die thread is so paar bladsye ondertoe.

Skree as ek kan help of gou 'n draai daar moet kom maak een dag met die bike, dalk sal dit help om uit te figure wat kom waar en dalk 'n paar idees.

 :thumleft:
The following users thanked this post: eberhard

5
Yes Black_Hawk,

Ek like wat ek sien. Jy vorder goed, bike lyk mooi skoon. Sal graag wil sien hoe lyk hy met die engine in.

Hou ons op hoogte meneer.... :thumleft:
The following users thanked this post: Black_Hawk

6
Looks great.   :thumleft:  Following this with great interest and for us watching, your time constraints suits us just fine.   :biggrin:

Couldn't agree more with Kobus... :lol8:

Coming along nicely Black Hawk....Very nice thread
The following users thanked this post: Black_Hawk

Pages: [1]