Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Gérrard

Pages: [1] 2 3 4
1
Ride Reports / Re: Where has your bike taken you today?
« on: October 14, 2018, 01:22:51 pm »
Lekker lui draai om die skiereiland
The following users thanked this post: wilfwalk

2
General Bike Related Banter / Re: iNFO ON BIKE COURIER COMPANY!
« on: September 29, 2018, 07:01:38 pm »
Don't think you have to worry too much about the courier being insured. That's the seller problem, who contracted to deliver the bike. You must hope he has insurance.
The following users thanked this post: Panna

3
Garage, Projects & Restorations / Re: My First Love
« on: September 18, 2018, 03:36:04 pm »
Die brake fluid reservoir het nie mooi ge-spray nie. Dink ek moet maar skoon strip.

Dis hoe dit begin  :3some:, solank jy net by dit bly en nie verder begin krap nie!  :lol8:

Weereens moes ek van beter geweet het  :lol8:
The following users thanked this post: Bikerboer1973

4
General Bike Related Banter / Re: Bike for a lady
« on: September 18, 2018, 01:05:41 pm »
En geluk met die verjaardag.
The following users thanked this post: Yami Super 10

5
General Bike Related Banter / Re: Bike for a lady
« on: September 18, 2018, 07:55:37 am »
Ek sou ook gaan vir die 650GS Twin. Ek het op 'n keer een ge-toets ry vir 'n ou. Kannie onthou dat ek al ooit 'n bike gery het wat makliker ry nie.
The following users thanked this post: Yami Super 10

6
Garage, Projects & Restorations / Re: My First Love
« on: September 14, 2018, 11:03:23 pm »
Kan jy nie hom gebruik om 'n mould te maak en een uit veselglas te maak nie, of gaan dit nie werk nie?

Dis n komplex form. Ek gee nie om vir die mcgyver nie. Die bike is 39 jaar oud so kan paar skete verwag. Die jare haal ons almal maar in. Eendag sal ek n mooie kry
The following users thanked this post: Bikerboer1973

7
Garage, Projects & Restorations / Re: My First Love
« on: September 07, 2018, 01:25:36 pm »
Onthou rubber is poreus en gaan vir altyd deur curing proses. Afhangend  die toestand vee ek soms net af en soms oornag. Hou dit buigsaam

Ek gebruik parafien ook oor die algemeen om my bike skoon te maak
The following users thanked this post: Bikerboer1973

8
General Bike Related Banter / Re: Should I become a vendor here?
« on: September 06, 2018, 10:48:35 am »
For the money, its good exposure and cannot do you harm.
The following users thanked this post: King Louis

9
Garage, Projects & Restorations / Re: My First Love
« on: August 29, 2018, 01:56:47 pm »
Gerrard wat was die verskil tussen die T en N modelle? Sien ook lyk of jou ou fiets 'n kickstart het en die nuwe nie?

Die T en N was sy aan sy modelle. Sover ek onthou was daar verskil in ratverhoudings. Die N het hoër topspoed gehad. Alle T modelle het met hoë handlebars gekom. Ek gaan dit verander. Met my fucktup skouers met my hande laag sit.

Die T het kickstart gehad. Dit lyk of iemand die een afgehaal het. Jammerte, want dit was altyd vir my moer cool om hom te kick start met so lekker brrrraaap.  :biggrin:
The following users thanked this post: Bikerboer1973

10
Garage, Projects & Restorations / Re: My First Love
« on: August 28, 2018, 07:30:28 pm »
Voordat daar nog 'n naam was daarvoor, was dit ook my eerste adventure bike. My eerste 18 maande op Oudtshoorn tydens diensplig, en as die ander ouens oor naweke gaan steek en suip het, het ek die Klein Karoo paaie plat gery met hom.

As ons kort pas kry van Saterdag 1200 tot Sondag middernag het ek niks daarvan gedink om gou PE toe te jaag vir 'n drukkie nie  :ricky:

 :imaposer: :imaposer: ai, hoe klein is die wereld as jy jonk is..........nou sug n ou vir alles.

Daai dae was 'n bike 'n bike en jy het die een gery wat jy kon bekostig. Daar was nie vrae gevra nie, solank jy net kon ry. Ek dink vandag word ons net te veel nonsens vertel en ons glo dit maklik.
The following users thanked this post: Bikerboer1973, Oubones

11
Is Prieska te ver?

Nee wat. As ek Oasis toe kan ry vir vinnige rib en chips kan ek seker by jou draai gooi. Jy's nader. Maar ander dag. Het reeds nou draaie beplan
The following users thanked this post: ETS

12
General Bike Related Banter / Re: anakee wild
« on: August 13, 2018, 07:01:24 pm »
I fitted it on the front on my KLR. Not bad and grips well enough on gravel, but not as good as the T63 or EO-10 I had on before. Had a look at the new Motoz this weekend. Not bad.
The following users thanked this post: RobC

13
Its fine. You just need to go a bit slower on a big bike. Will let you know after next Friday
The following users thanked this post: dustlover

14
Garage, Projects & Restorations / Re: My Syncro Bus
« on: July 03, 2018, 04:40:49 pm »
Oooo is dit hoe dit werk... :laughing4:

Jip, en hulle is ook jou medaljes dat jy nie jou eie kinders verwurg het nie.  :lol8:
The following users thanked this post: Oubones

15
Garage, Projects & Restorations / Re: My Syncro Bus
« on: July 03, 2018, 04:24:03 pm »
Ek sal sulke twak nooit toelaat nie... Ek sal 'n model oupa wees.... die ouers sal trots wees op my.  :peepwall: :pot: :imaposer:

Hah ! Ons praat weer as daai gesiggie jou jellie maak  :lol8: En jy moet onthou… jou kleinkinders is die geleentheid om wraak te neem op jou kinders.
The following users thanked this post: Oubones

16
General Bike Related Banter / Re: KLR wont start
« on: June 22, 2018, 11:28:25 am »
So the dash lights came on and blew when you turned the motor over ? Sounds like a short.

Motor turn over and not starting sound like no spark, either plug or not enough umph at the coil(s) Had that on my DR800 which was traced to the source coils.

Don't discard that it could be dud plug as you just had a new one fitted.

Yup, I probably pinched a wire somewhere during the reassembly and created the short.
I thought about the plug too, but it actually started after I fitted it. Unless it just bombed out after. I still have the old plug so I cant replace it and see.

Find the short or bad earth connection. Its amazing how often the latter is the problem and will rather strip the whole bike than look for the simplest solution


The following users thanked this post: JohnB

17
Planning a Ride / Re: Route advice - Lady Grey to Mount Fletcher
« on: June 19, 2018, 12:26:18 pm »
Pitseng pass, after the split at The Heights could be a bit rough. You just need to take it easy.
The following users thanked this post: OomD

18
General Bike Related Banter / Re: Gysmanshoek
« on: June 14, 2018, 09:10:45 am »
Nope, road is nice and open. Bietjie rof en lekker. One of my favourite rides.
The following users thanked this post: Uiltjie

19
On another note... as you come from a civilized country, forget everything you know and leave it there. If you apply it here, you'll just irritate us  :lol8:

Like we say in our home language... here you just 'gooi mielies' (go balls to the wall)
The following users thanked this post: erey

20
Planning a Ride / Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« on: June 05, 2018, 08:19:26 am »
Mmmmm.....
I need to come up with a 'story' for SWAMBO...
...
PLEASE give me some good "Anti-SWAMBO" arguments to us

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Wat sę jy vir 'n vrou met twee blou oë... niks, jy het klaar gepraat.
The following users thanked this post: da PEEG

Pages: [1] 2 3 4