Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - dual

Pages: [1]
1
Planning a Ride / Re: Checking out how closed Swartbergpass really is.
« on: October 05, 2017, 07:29:46 pm »
From Facebook

GOOD NEWS ~ GOEIE NUUS!
From 20 October the public will have access to the Swartberg Pass at weekends from Friday morning to 08h00 on Monday morning.
Vanaf 20 Oktober sal die publiek toegang tot die Swartberg Pas gegun word vanaf Vrydag oggend tot Maandag oggend 8h00.
The following users thanked this post: ButtSlider

2
Good Food & Braai / Re: The Good Food & Braai Thread
« on: October 01, 2017, 07:01:11 am »
Ons is nou net drie in die familie, so kosmaak word op 'n kleiner skaal gemaak, anders as die hele damn family hier is
So, die Cobb het weer werk gekry
Hoender fillet, kole aan die brand, hoender met olie en speserye gesmeer, Cobb opgewarm, en siedaar, heerlik "gekook", beslis 'n braai smaak, heel anders as op stoof of in die oond, crispy buite, gaar en sag in die binnekant



The following users thanked this post: Pistonpete

3
Ride Reports / Ou Houwhoekpas
« on: September 23, 2017, 06:43:50 pm »
Vanoggend gewerk en werk ook Maandag
So daar moet iets gery word, toe vat ek gou die ou Houwhoekpas aan

De Bosdam





Karwyderskraalpas



SekretarisvoŽl langs die pad, sien hulle deesdae meer gereeld



Gravel highway



Ou Houwhoek ingang by Botrivier begraafplaas, die wÍreld is bestrooi met rommel en gemors, en al die grafstene is omgegooi, sad





Die pas is maar hier en daar nog rof en uitgespoel, heelwat beter as die laaste keer wat ek hom gery het, daar is beslis herstelwerk gedoen, die pas bly spesiaal en mooi, laat die fotos die storie verder vat

























Die ou pas van die nuwe pas af



Die plek is darem naby genoeg om vir 'n vinnige middag weg te glip
The following users thanked this post: Omninorm

Pages: [1]