Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Topics - Pietcoke

Pages: [1]
1
Hi guys.

I am looking for only one standard F800GSA (2014 model) LED spotlight because mine isn't working anymore.

Does someone have one that is still in working order?

I can not afford to buy a new one from the dealers.  ::)

Apparently the LED can not be replaced.

Any help or info please.

2
Van my kant wil ek ook net dankie s vir almal wat die bash weereens 'n baie lekker kuier gemaak het. Ek het my gate uit geniet, moertoe gelag vir julle klomp. Ek het 'n klompie foto's gevat en sal laat dit eerder die storie vertel.

3
Ek het dit op verkeie plekke nou al ges maar sal dit weereens s..............

Baie dankie Gerrit en Chantal en al julle helpers vir 'n EPIC kuier by julle plekkie... :biggrin: :biggrin:

Die atmosfeer, gees, diens en die gehalte van die kos was uit die boonste gestoeltes... :thumleft:

Dankie aan my riding buddy's...........die trip was awesome... :biggrin:

Hier volg so paar pics....(ongelukkig was daar n hele paar booboo's ook wat ek nie sal post nie..)

4
The Comedy Club / Skool afwesigheid briefies
« on: August 29, 2013, 08:03:01 am »
*  Verskoon asseblief Lisa se afwesigheid.  Sy was baie siek en die
dokter het ges sy moet dit afslaap, en toe het ek haar laat uitsit.

*  Geagte Skool, Dawie was afwesigheid gewees op Maart 29, 30, 32, 32
en ook 33.

*  Joylene was nie by die skool nie, want hulle het haar verstaantande
geslaag.

*  Verskoon asseblief vir Pierre , dis sy pa se skuld.

*  Santie was nie by die skool nie, want ek is 'n enkelouer en was in
die bed met Giep. *spelling is so belangrik Sjoe!

*  Mary-ann was awesig van die 11e tot die 16e..  Sy het 'n keel, 'n
maag en 'n kop.  Haar sussie ook.  Daar moet iets aan die gang wees,  want
hulle pa was ook gisteraand warm.

*  My dogter was gister afwesig, want sy was moeg.  Sy was op 'n KJV
kamp en het 'n rowwe naweek gehad.

*  Sally wil liewers vandag na 'n begrafnis toe gaan.

*  Jennifer was gister nie by die skool nie, want ons het gedink
Maandag is Sondag.** treffer!

*  Vir wie ook al hierdie moet lees - Janco sal nie more skool toekom
nie, hy en sy pa is op jag.

*  Jan-Jan het nie sy huiswerk gedoen nie, nou dwing hy my om 'n
verskoning uit te dink.  U is sy klashoof, dink u liewers een uit.  Ek
het vyf kinders en 'n man en is op gedink.***Briljant

5
Safely back home!

Thank you all for a stunning weekend. Without you guy's this gathering would not be possible! :thumleft: :thumleft:

A special thank you to Jenny(KosMos) and her helpers for feeding us the whole weekend. The food was divine!

Myself and Jenny haven't had so much fun and laughter in quite a wile. :lol8: :lol8: :lol8:

Please dump all you pic's in this thread, so the rest can feast their eye's upon the most beautiful sight, that i for one have seen in a very long time. ;)

17 Africa Twins parked next to each other..... :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:

Can we start planning for the next one........... :deal:

6
As promised, here are the official AT Gathering Plan a Ride. This is how it all started: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=123357.20

Here is what it's all about. The topic of an Africa Twin gathering seems to be raised a couple of times before, but as far as what i could see it just stays there.
Rommel 2012 :http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=108383.0
Skid 2013 :http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=123357.0

Keep in mind that June the 17th are a Public Holiday (for those who would like to stay an extra day)

All the UPDATES on this thread will be done in this post.

Info regarding this weekend you can PM, phone or E-mail me on:
Piet van Rensburg.
0760643088
pietcoke@gmail.com

Bank Details:
Standard Bank
PL Jansen van Renburg
Account. no: 073282359
Branch no: 050407


Place: Morgenrood farm, Swellendam, S34 10.667 E20 29.396
Date: 14 - 16 June 2013
Cost: R80 per person per night (Includes: Sleep, wood, coffee and rusks) (You pay at the venue, so please bring cash)

Opsional Exstra per person per day: (Please order in advance)
Breakfast R30 (2 x eggs, 2 x bacon, boere wors, 2 x toast, cheese and jam)
Braai pack & sallad combo R55 (Chicken sosatie, 2 x chops, boere wors, potato salad, Greek salad)

Home made Bake Bread: On the house

Accommodation: Camping or Housing NO ADDITIONAL COST
Housing need to be booked with me asap. First come First serve

Housing: 11 Beds available.
Tenting: Lots of space

Here are more info regarding the housing and sleeping arrangements.
I have booked the Main House and the Kliphuis.  (Total of 11 Beds available)
The Additional house is on standby, depending of people attending. (7 More beds available)

There are 3 main buildings on the site. The Main house, Kliphuis and the Additional house(On Standby)

Main House
This house is the one in the picture below witch will also be the main kuiering are due to the very large undercover stoep with the braai. This house has 2 Double bedrooms + 3 single beds in the living area. It also has 2 bathrooms(Shower, toilet & basin)
It has a large open plan kitchen were all the catering will happen. (keep in mind when taking dibs on these beds)
Still available: 2 x Single beds in the living area

Kliphuis
This house is 270.59 meters upstream from the Main House.
It sleeps 11 people. It has 2 bedrooms and a living area. There are 3 x Double beds & 8 x Single beds.
In one of the bedrooms is a basic bathroom. There are a very nice ablution block (recently build) close to the house. If now one is going to share the double beds then this house will sleep only 11 people.
Still available: 9 Beds

Additional House
This house is 75.10 meters downstream from the main house and sleeps 7 people not sharing.
This is the property of the sister in-law and are rented separately from the other 2 buildings.
There is a main bedroom with a double bed
Second bedroom has a double and 2 x single beds.
Living are has 3 x single beds
Still available: 7 x Beds


There is NO ADDITIONAL cost for housing or tenting.............it's all covert in you R80 per person per day. Bargain if you ask me..........


Directions:
From the N2, take the Infanta dirt road. S34 04.627 E20 24.381
After 1.8Km's, take the Napkei Mond road. S34 05.579 E20 24.824
After 13km's you get the entrance to Morgenrood. S34 10.562 E20 28.336
Follow the road, go past Felix Unite (Up The Creek camp) down to the river.
You have Arrived!

I will make your stay as pleasant as possible but cant guarantee nice weather.

We all can decide on Friday evening around the braai fire whereto the Saturday out-ride will be as all the dirt roads in that area are stunning. I will have a map handy.

Program
Friday Afternoon - Everyone arrive at leisure and getting settled in.
Friday Evening - Braai and mingling at the Main House (Deciding on a Out-ride route)
Saturday Morning - Waking up and enjoying breakfast till 10am
Saturday 10am to +/-3pm - Going on the Out-ride (Not Compulsory) (Weather Permitted)
Saturday Afternoon - Enjoy yourself by the fire with music and friends.
Saturday Evening - Braai, Kuiering and a LUCKY DRAW
Sunday Morning -  Waking up and enjoying breakfast till 10am
Sunday (Rest of the day) we just chill.
Sunday Evening - More Fire, Braaiing, More Mingling till you drop.
Monday - Packing up. If you stayed over the Sunday you check yourself out.

Sponsors
I have manage to source some very nice GOODIES from a few Sponsors which we will give away Saturday Evening with a Lucky Draw. If there is anybody who would be willing to help finding even more Sponsors to get on board please contact me.


I would like to thank the following Sponsors in advance for their generous offers:

DUSTRIDERS
FLYING BRICK
SUPERFOXI
KOSMOS
WORCESTER MINERALS (COCA COLA)
GOUDINI WINES
TWINMAN
PROTEA HOTELS (FRANSCHOEK)
GOUDA SLAGHUIS (Vaalbaas)
MTN (Worcester, High Street Branch)



We now have the opportunity to get T-shirts printed for our gathering, but we need to move quick on the design as we have very little time left.

Please give me some suggestions/ ideas as what to you guys's would like printed on these T's

Also indicate how many you would like to purchase.

Price of the T-shirts will be round about R160 (EDITED)






I will "update" the Attendance List as we grow.

7
The Comedy Club / Impressive Stunts done By a COP !
« on: April 26, 2013, 07:54:03 pm »
Ek het hierdie link van 'n vriend ontvang. Ek weet nie hoe om die video te "embed" nie. Miskien kan iemand help.

Die "Cop" is ongelooflik in die hantering van sy monster bike.

Hoop julle kan die video sien!



http://www.facebook.com/photo.php?v=333293553440153

8
One of my friends, (non dawg) owns a 2007 Honda, 1000cc, Fire Blade (Repsol Colours)

He is desperately looking for an ECU and the matching IGNITION KEY CHIP.

Can anybody advise where else to look beside Honda Tygerberg or Boland bikes (Paarl)

Any help and leads are dearly appreciated.

The owner (Koos Geldenhuys): 0 8 three,two 3 3 nine, five, 7 two
Me: 0 seven, six, 0 6 four, three, 0 double 8

Thanx
Piet v Rensburg

9
The Comedy Club / Pa en die Jennerytertjie
« on: May 29, 2012, 03:02:14 pm »
Hallo Antie Hannie,
Lanklaas van Antie gehoor. Net baie donkerte hier by ons op Paterson as gevolg van een of ander moer wat moeligheid gemaak het by Koe- Koe ag, die Kaap se Eskom.
Ons huis lyk party aande soos 'n disco so kort opmekaar gaan die krag af en aan. Pa het toe ges genoeg is genoeg. Net voor Krismis besluit hy hy wil oplaas 'n jenneryter koop, oorlat hy moeg was vir allie alewige kragonderbrekings.

My Oupa het al gedink die krag wod afgesny omdat Pa elke maand die Munispaliteit se geld innie borrelstoor bel. Maar Pa s hy's gatvol, dit maak nie saak nie, of dit nou daai simpel mannetjie vannie Cownsil is wat onse krag afsny, of daai onnooslike amptenaar van Eskom, hy worrie nie, hy wil 'n jenneryter h. Hy en Ma is altwee moeg van allie episodes van Sewende Laan wat hulle nie te siene kry nie.

Nou ja, toe gat ek en Pa kooperasie toe om die ding te koop. Oppie kaart, want Pa s my ma se kaart is baie lekker - jy koop net op Budget se rekening. Jy vertel die mense om dit op Budget se rekening te sit, dan doen hulle dit sommer. Ek weet nie lekker wie Budget issie, maar ek weet net Pa sit alles op Budget se rekening. Ek reken di Budget gat darem lekker moerig wees as hy uitvind wat Pa alles op sy rekening koop.
Maar Pa worrie nie. Hoe gaan hulle ooit uitvind, wil Pa weet.
 
In elk geval ons loop koop toe die jenneryter, en dis net mooi daar waar die moeilikheid begin.
Kyk, as julle dink my pa weet niks van kampeer af nie, of van karre af nie, of van vroumense af nie - dis tog goed wat 'n mens kan sien - dan moet julle weet, hy weet nog minner as niks van lektriek af nie. Dis wat my ouma altyd s.
Maar Pa is nie gepla nie. Toe hy eers n 'n hele ellelange paragraaf se vreemde woorde daai jennerytertjie gestaart kry, toe dink hy mos lat hy 'n elektriese ingeneer is. Dis glo slim ouens wat als van krag verstaan, s hy.

So, voor my pa die ding aan die krag loop koennek, toe swiets hy eers die jennerytertjie af en hy se vir my, "Kleinboet, as 'n ou met kragwerk, dan moet jy slim wees, en nugter wees." Toe tref dit my - Pa is nie gewoonlik een vannie twee nie - s toe weet ek: hie kom grt stront!

Maar ek het verniet geworrie, toe Pa daai drade vat, en hy sjok nie, toe weet ek sommer hy weet weet wat hy doen. Toe maak hy die drade se punte mooi skoon solat die koper uitsteek - en hy is toe reg om die masjien aan die kragpunt te konnek. Nou ja, toe sit ek lekker en kyk hoe my slim pa die kragonderbreking ding onner die knieg kry, en ek worrie niks nie, oorlat ek kan sien Pa kn.

Toe maak hy daai swietsbord innie kombuis oop, en hy staan reg om sy jennerytertjie se drade aan die swietsbord se drade te koennek. Dis glo solat as die krag afgaan, dan staart Pa net sy jennrytertjie en di se krag sal dan die swietsbord maak werk.
Daars 'n gesegde wat die grootmense gebruik, hulle s dat as die pawpaw die fan straaik, dan is daar groot moeilikheid. Daai ooms wat s s, het nog nie gesien wat gebeur as die swietsbord se krag Pa tref nie!

Kyk, Antie, toe Pa so oppie leertjie regstaan en hy konnek daai jennerytertjie se kragdraad so aan die swietsbord se rooi draad, toe smaak dit vir my Pa is aan die hartaanval kry, of hy kry 'n senuwee instorting of 'n eleptiese aanval of 'n stroke offe ding, s beskyt hy hom!

Die way wat Pa daai swietsbord ruk en pluk, met die briekdance en alles, dog ek Pa gat die ding uit die muur uitruk en net 'n gat daar los daar waar die swietsbordtjie was.
Met n vreemde smile op sy gesig van die ge-shock lyk dit nogal of hy dit geniet. Pa spog mos hoeka hy kon jongtyd deurnag disko sonner ophou. Hy ruk daai swietsbord of hy aan't wen is op 'n dobbelmasjien!
Nou ja - die swietsbordtjie moef nie, en Pa hou nie op ruk nie, en hy maak sukke jodel-geluide wat amper klink soos Charles Jacobie op my ma se favourite langspeelplaat.

Ek dog dis van woede wat Pa so skreeu oorlat hy nou begin kwaad word virrie swietsbordtjie. Hy dans so oppie leer dat die een n die ander boutjie uit die leer pop vannie geskud... en hy gooi sy dikkerige lyf rond bo-op daai leer asof hy nou inne jaaif-kompetisie deelneem, of 'n voordanser by die 20-20 krieket is!

Net toe ek vir Pa wil waarsku lat hy vannie leer gaan afval, toe gebeur dit al klaar - hy val van daai leer af, maar hy val nie grond toe soos 'n mens moet nie.
Toe verstaan ek hoekom party mense s "hy't daar afgemoer" want daai wassie 'n val nie, daai was 'n moerse gatslag!
In elk geval, Pa val toe lat dit lyk asof hy geskiet is, maar sy lyf gee nog so 'n paar rukke met di wat hy so met n boog deur die lug trek, nes daai ouens op TV wat by die olimpiese spele innie swembad induik en dan sulke langarm S-draaie innie lug maak. Al verskil is nou dat daar nie water onner is nie - net die klipsteenharde kombuisvloer met die bont linoleumtapyt wat golwe maak soos hy  hom daarop desmoers val. Sy splinternuwe bo-tanne sit op die kombuistafelblad se rand vasgebyt, sonner lat Pa naby hulle is.

En toe Pa sy kop helemal misval en op sy agterent met n gatslag te lande kom, toe skrik ek want ek vrees toe vir harsingskudding, want my ma s altyd Pa se verstand sit in sy agterent en dat hy sommer 'n lamsak is.
Maar toes dit nog nie al nie. Daar sit Pa oppie vloer en beginne jaaif. Toe voel ek darem beter want ek kan sien hy is nie heeltemal n lamsak nie, oorlat hy sy boude toe daar oppie grond lekker vinnig wikkel, en hy boonop tog te lekker jodel met die een kragdraad steeds in sy hand soos 'n wafferse sanger met 'n mike. Skielik sien ek weer vir Charles Jacobie voor my.                                               

En so tussendeur trek hy nog vir my snaakse gesigte ook, en eindig af met die spoeg van sy onnertanne in n sierlike boog netjies tot innie wasbak wat 'n performance!
Ek kon wragtag nie anders as om vir Pa hande te klap nie.
 
Die jennerytertjie staan deesdae vergete innie geraatsj onder n laag stof niemand praat oorie voorval nie. En Pa soek nou net woes virn windlaaier innie Landbouweekblad se snuffelgids
 
Groetnis,
Kleinboet

10
Kurt (ADVENTURER) have ask me to pls. send out a urgent message to any Dog in Cape Town who either, DEFINITELY KNOW or would know of some body that would KNOW how to replace NECK BEARINGS on a 2007 DAKAR.

This needs to be done on Jolandie Rust (Doing the Round Africa Trip)Dakar and she is leaving Jo-burg on Sunday and will be in Cape Town on Tuesday and Wednesday next week.

Kurt is sourcing the bearings but might not have time to do the job.

Please Contact Jolandie (Jorust) or Kurt (Adventurer) or myself (Piet Coke) with any info.

11
Ride Reports / 13 Musketeers Invade Stilbaai
« on: February 28, 2012, 12:19:55 am »
Nou ja soos dit moet wees moet  Attie, my onlangs aangeskafte African Twin so bietjie op sy ontblomming trip geneem raak. (Wanneer laas het jy daardie woord gehoor.......hahaha) >:D
Soos in die verlede het die idee tussen twee maatjies begin en gou, gou het hierdie aksieplan gegroei tot ons 13 man sterk was. Die pakkie het bestaan uit: Myself (Pietcoke);Fourie (Oom Foe-rie); Marius (Rassie GS800); Andrie (V-Strom); Japie (Ouman); Johan (Mnr. Ys); Gerard (Knobbly); Gerrit (Ball and Chain); Ossie (Snafu); John (Arfar); Michael (Piston); Andre en Christo (Lekkertjie en dis nie n FORUM naam nie). :mwink:
Saterdagoggend het die 7 manne van agter die berg mekaar ontmoet by Butterfly World en gekom tot by Ultra-City Worcester waar hulle ons klomp Worshonne gekry het vir n Brekie. :biggrin:





Ball and Chain



Arfar en Snafu


Oom Foe-rie, Mr. Ys en V-Strom


Let op die Pink DrinksCarrotsEat your hart out. :drif:


Vroeg in die oggend en die GEES loop hoog. :biggrin:



V-Strom en Ouman..selfs sy hempie s so. :thumleft:


Die manne begin opsaal..


Oooo my moerwaarin begewe ek my nou..My vrou het my gewaarsku! :o


En toe vat ons die pad. Die idee was om vanaf Worcester te ry na Stilbaai met soveel moontlik stofpad as moontlik. Ons algemene roete vir Saterdag  was Worcester - Mc Gregor Stormsvlei Protem Oor die Pond Witsand (vir Lunch) Vermaaklikheid Puntjie Blombos - Stilbaai :)

Oom Foe-rie


V-Strom op n KTM.Jy sal moet gatkruip iewers by n MOD. vir n Name Change tjom.


Nobbly


Piston en RassieGS800


Arfar en Christo


Andre en Ball and Chain


Mnr. Ys


Snafu


En my AWESOME buddy..Attie. Die BESTE ryding op 2 wiele. Ek gee nie om wie wat s nie! :drif: :drif: :drif: :drif:


Word vervolg........................



12
The Comedy Club / The Farmer
« on: January 19, 2012, 02:48:42 pm »
Department of Water Resource representative stops at a Free State farm and talks with the old farmer .

He tells the farmer, "I need to inspect your farm for the water allocation".

The farmer says, "Okay, but don't go in that field over there".

The government employee says, "Meneer, I have the full authority of the ANC Government with me. See this card?

This card means I am allowed to go WHEREVER I WISH on any agricultural land. No questions asked or answered. Do you understand?"

The farmer nods politely and goes about his chores.

Shortly, thereafter hears loud screams and sees the government employee running for his life followed close behind by the farmer's bull, who's gaining with every step. He is clearly terrified, and is screaming for help, so the old farmer throws down his tools, runs to the fence and yells at the top of his lungs.....

"Jou kaart, wys vir hom jou fokken kaart! "

13
The Comedy Club / The machanic
« on: January 13, 2012, 01:28:43 pm »
A mechanic was removing a cylinder head from the engine of a Harley Davidson                                                                motorcycle when he spotted a well-known heart surgeon in his shop..     
The mechanic shouted across the garage, "Hey, Doc, can I ask you a question?"                                                             
The surgeon a bit surprised, walked over to the mechanic working on the motorcycle.                                                         
The mechanic straightened up, wiped his hands on a rag and asked,       
"So Doc, look at this engine. I open its heart, take the valves out, fix 'em, put 'em back in,                                               
and when I finish, it works just like new. So how come I get such a small salary                                                           
and you get the really big bucks, when you and I are doing basically the same work?"                                                         
The surgeon paused, smiled and leaned over, and whispered to the mechanic...                                                             
"you try doing it with the engine running?." 

14
Ride Reports / In die Overberg kan dit KOOK!
« on: January 11, 2012, 09:42:25 am »
On behalf of all the ENGLISH Speaking people..i will rather do this one in AFRIKAANS!
Please use Translate to follow this report!


Verlede Woensdag sit ek en Ouman en gesels en ek vra hom toe of ons nie Saterdag so entjie moet gaan ry nie. Die ou krel is toe sommer dadelik genoe en stel nog ewe voor ek sit dit op die forum onder Plan A Ride Ek laat toe ook nie op my wag nie en maak toe dadelik so. Ek het basies besluit om bietjie deur die Overberg te gaan ry. Gou leer ek dat een van die Worcester Honne ene Oom Foe-rie n kenner is van die gebied.  
Nou wat julle miskien nie weet nie is dat ek nog nie n STOFSCOOTER van my eie het nie, maar Ouman wat soos meeste van die ander op die forum n Bike Magnaat is, bied toe goed hartiglik sy Strom vir my aan vir die dag. Ek is moerse opgewonde want van die Plan A Ride thread lyk dit of ons so 6 bikes gaan wees wat gaan saamry.  Teen Vrydagaand het die volgende manne bevestig: Ouman; V-Strom; Oom Fourie; Nobbly; Mnr.&Mev. Walletjies en myself.
Soos die FARKEN duiwel dit wil h Saterdagoggend skrik ek wakker 5:55vm. Presies 55min later as beplan. Ek moet dit nou s en klaarkry daarmee. Ek HAAT dit om LAAT te wees. Ek Haat dit om te jaag in die oggend. Die afgespreekte tyd van vertrek is 6:00vm vanaf Audensberg Garage in Worcester. Presies 25 min later stop ek met n moerse vaart by Audensberg waar ek toe vir Ouman: V-Strom en Oom Foe-rie ontmoet. Louwjie kon nie saam ry nie maar het kom mre s. Gelukkig was al die fietse se dors reeds geles en na ek in 60 sekondes deur die manne slegges en gespot was oor my ver slapery kon ons dadelik vertrek na Botrivier waar ons dan vir Nobbly en Walletjies en die vrou sal ontmoet.
Die +/- 70km via Van Zyls pas na Botrivier het ons sommer gou afgel en bietjie verlore tyd ook opgemaak. By Botrivier aangekom het die Kapenaars reeds vir ons gestaan en wag. Ons het blad geskud, rokie gemaak en sommer weer die tenke op getop.
Ons konvooi bestaan toe uit 3 x Yamaha Supper tens; 1 x GS; 1 x KTM 990 en n V-Strom. Oom Foe-rie is n kenner van die Overberg aangesien hy daar grootgeword het.

 Ons vat toe die pad en draai net anderkant Salandra padstal links. Ons is toe op die Karwyderskraal pad tot in die Hemel en Aarde vallei. My eerste keer in die wreld. En ek moet s dit is bitter mooi wreld daai.
Ons ry toe in die rigting van Teslaarsdal by die De Bos dam verby. Nog n eerste vir my. Tot my skok besef ek die dam is maar bra leeg en ek verstaan dit is Hermanus en omgewing se enigste bron van drinkwater. Ek verneem ook dat hulle al n geruime tyd waterbeperkings het.



15
Hello Dawgs

Ek, Ouman en V-Strom gaan Saterdag bietjie kilo's opsit.
PM my as jy wil saamkom, self as jy ons langs die pad wil ontmoet.

Datum: Saterdag 7 Jan 2012
Tyd van Vertrek: 6vm Stiptelik
Vertrek punt: Audensberg Worceter. S33.64687 E19.43973
Afstand: 450km
Graad: Gemaklik (Teerpad en Grondpad kombinasie)
Besonderhede: Worcester, Villiersdorp, Botrivier, Caledon, Elim, Agulhas, Bredasdorp, Stormsvlei, Mc Greggor, Scherpenheuwel, Worcester.

16
The Comedy Club / Verkeerde Medisyne
« on: December 24, 2011, 05:45:46 pm »
Vandag wil ek iets met julle deel....

Ek is mos n laebloeddruk lyer.

So paar weke gelede val daar n boks van 'n lorrie af en ek stop toe om dit
op te tel, want dit lyk na medisyne en ek wil nie he dat dit in verkeerde
hande beland nie. Op die boks is niks adresse of so iets nie en net 'n
etiket met die woorde "keep out of reach of animals, children and uninformed
persons". Gelukkig is ek redelik intelegent en het ek al 'n boekprys vir
tolletjiebry gewen. Ek kon die lorrie nerens opspoor nie en dit het my 'n
helse laebloeddruk benoudheid gegee.

Die boks het so bietjie seer gekry met die val en ek kon sulke klein
diamandvormige blou pilletjies deur die kraak sien. Ek besluit toe om so 3
vir die angstigheid te neem en te kyk wat gebeur!

'n Wonderwerk! My bloeddruk het opgekom, my gemoed het verbeter en ek het
sommer kans gesien om die vrou vroeg in die bed te sit. My vrou laaik die
pilletjies en sę sy glo dit is baie goed vir my gestel en dat ek dit moet
drink sodra ek wakker word, sodra sy by die huis kom en dan weer die
belangrikke 3 maal die aand om die bloeddruk reg te hou vir die aand. Sy tel
my pilletjies virmy af en sit dit in hopies van 5 5 5 5 wat ek elke uur
saans moet drink. Sy is altyd so bly dat ek dit drink en beloon my altyd
met,...... wel, so ietsie.

Vanoggend had ek egter 'n moerse probleem in die dat ek goed voel, maar my
( nou is ek bietjie skaam) wel, my man dele wil nie sak nie. Dit is so groot
soos 'n man se voor arm en so lank ook. Ek kan nie 'n broek aankry nie en
het toe 'n kombers oor my gegooi.

Toe is ek gou dokter toe. 'n Vroue dokter, maar sy is al jare ons
huisdokter.

Toe die ontvangsdametjie vra wat makeer toe wys ek haar, maar sy pass toe
sommer uit. Die verband suster kom toe kyk, en met trane in haar oe vryf sy
deur my hare en glimlag net. Die kliniek matrone het toe kom kyk en het net
belang gestel dat my adres op my file reg is!?

Toe het dokter my ondersoek en amper het ek n krisis beleef met al die
gevryf en stetiskoop en ag siestog ens.  Sy doen haar werk darm so deeglik.
Sy het my laat uitgaan en al die ander dames laat inkom om te konfereer.

Na 10 minuute roep sy my in en se dat sy nie weet wat my makeer nie, maar
dat hulle my R5000 'n maand en 'n company kar aanbied!

Nee my donner! Is hulle dan mal! Ek is en bly 'n bakkie man!!!!!

17
The Comedy Club / "Julius Walker"
« on: November 11, 2011, 09:32:28 am »
 
There we have it folks!


Have a breathtaking weekend ahead!





18
General Bike Related Banter / Tyre Verskaffers in Kaapstad area
« on: October 05, 2011, 09:15:25 am »
Hi Da

Ek is opsoek na 'n voor tyre vir my (PAD)fiets.

Kan enige iemand my dalk 'n naam gee van 'n verskaffer in die Kaap omgewing wat tyres teen billike prys verkoop.
Enige hulp sal waardeer word.

Thanx

19
New Member Introductions / (Ou) Nuwe Hond
« on: September 12, 2011, 05:54:17 pm »
Wil net vir almal hello s. Ek is van Worcester en het heelwat Buddy's reeds op die forum. Ek is 'n ou biker, maar begewe my huidiglik met 'n padfiets. (die 5de een wat ek baie geniet) Eendag as ek nog groter is sal ek ook 'n STOF SCOOTER besit en lekker in die modder saam met julle kom speel.

Pages: [1]