Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Topics - frank the tank

Pages: [1]
1
BMW HP2 / Luggage Rack
« on: July 24, 2014, 08:20:10 pm »
Naand mede HP ers ek het gewonder is daar een van julle wat dalk n CAD tekening het vir n "luggage rack" vir n HP ek het gesien ek dink Tourance het een maar is nie seker nie

2
BMW HP2 / HP 2 T-Shirts
« on: June 26, 2014, 11:51:47 am »
Middag waar kan mens HP 2 T-Shirts kry het iemand al dit gemaak of nie

3
BMW HP2 / HPN Tank
« on: June 23, 2014, 04:42:24 pm »
Middag Manne

Ek is nuut op die HP afdeling maar kan se ek is die gelukkige eienaar van n Moer mooi HP2, ek wil graag weet of mens dalk n HPN tank kan kry sodat hy vir jou op die computer kan se wat die fuel range nog is of moet mens daai maar self uitwerk (hom ry tot hy leeg is en kyk hoeveel km's hy vir jou gee) of kan mens die ding laat calibrate sodat hy naastenby akuraat kan wees? Help asb.

4
BMW F800GS / 700GS / 650GS Twins / Engin just cut out
« on: September 12, 2012, 08:54:17 pm »
Naand honde wil weer hoor of iemand iets soortgelyks oorgekom het, ek het met my 800 gery so ent toe gaan die engin net dood as ek hom dan start draai die engin maar dis asof die petrol nie deur gaan nie so die engin wil nie vat nie ek het gedog dis die battery maar dan sou die engin mos glad nie geswaai het nie of hoe help asb. Met raad

5
BMW F800GS / 700GS / 650GS Twins / Engine start button
« on: September 03, 2012, 07:13:38 am »
Hi dogs just want to find out from the more experienced 800 owners, lately my ignition button fail to start the bike the first time the side stand is in the up position everything as it suppose to be but dont want to start then i must put the bike in 2nd and give it a push then it normally start its not often that it happens but it happens, did any of you experienced something like this before.

6
BMW F800GS / 700GS / 650GS Twins / Tubeless for F800 GS
« on: February 29, 2012, 04:45:50 pm »
Hi there guys  do any of you know if there is a tubeless rim out for the 800 or a tubeless conversion kit?

7
Planning a Ride / Baviaans Stytlerville trip
« on: March 30, 2011, 03:57:01 pm »
Ek is maar nuut op die forum eintlik al lankal maar kom maar min op .Ons beplan n trip die naweek van die 29 April vanGeorge se kant af kamp in Baviaans en dan of klipplaat of Stytlerville om terug Willomore toe slaap daar en dan terug huis toe gaan daar nog honde deur Baviaans daai naweek :)

Pages: [1]