Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.

Topics - Breekbeen

Pages: [1] 2 3
1
Ride Reports / Very short RR
« on: June 28, 2018, 11:20:13 am »
This is my youngest, he wanted to ride ouboets bike.
:biggrin:

3
Clothing and Equipment / TCX Boots
« on: March 15, 2018, 11:32:51 am »
I am in the market for new boots, offroad, enduro, trailriding ect.
Who own TCX boots or have owned a pair that can comment on them?
I know Mr. Depres uses them?

4
Racing Section / Wellington Off Road Sat 29 March
« on: March 28, 2014, 09:16:45 am »
Watter honne gaan ry?

5
So, ek besluit vanmiddag ( omdat ek mos nou in elk geval net in die huis rondle ) om gou die scooter bietjie af te spuit na gister se ry.

Haal gou die airfilter uit en was dit, mmmmm airbox lyk vir my kort ook n was.
Ok Danie, los gou jou luiheid en was nou maar die ding ordentlik.
Right, gaan maar gou die plastics afhaal en was.

terwyl ek hier besig is dink ek dit is n goeie tyd om my handlebar klein bietjie af te stel.
Ook maar goed, een van die clamps is heel los. :o

6
Ride Reports / Draaitjie deur die suidkaap.
« on: December 29, 2013, 05:42:58 pm »
Dankie vir al die paaitjies Chris, goed om iemand soos jy vir n gids te he.
Sou nooit al daai mooi plekke kon sien as dit nie vir jou was nie.

Ek gaan niemand verveel met n report nie, gaan net die pics gooi.

Die hele roete was tussen Albertinia en Riversdal, toe oor Gysmanshoek.

7
The Comedy Club / Obama
« on: December 19, 2013, 04:08:17 pm »
https://www.youtube.com/v/KweeK5k45Lk

8
General Bike Related Banter / Flying twin :eek7:
« on: December 05, 2013, 09:23:58 pm »
http://www.youtube.com/v/xM1wE6ipOgo

9
General Bike Related Banter / Iets vir 2 Smoke Dan.
« on: December 03, 2013, 09:29:01 pm »
:thumleft:
http://www.youtube.com/v/Q75NpIkzcxc

10
Planning a Ride / Tankwa Sat 23 Nov
« on: November 18, 2013, 03:26:34 pm »
Is mos gehok vir die Bash, totdat ek leer om my te gedra.
So gaan maar Saterdag n draai ry.
Dink om dieselfde loop te doe as Andy-hulle.
Wie wil join?

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=137980.0

11
Honda XR/XL 500/600/650 / So moet n XR lyk
« on: November 14, 2013, 05:43:53 am »
:drif:

12
The Comedy Club / een vir Grrrrr
« on: October 29, 2013, 06:04:51 pm »
:3some:

13
Planning a Ride / WC Sunday 13 Oct.
« on: October 11, 2013, 10:42:40 am »
Wie ry Sondag n draai?
Wil weer n slag my scooter start.

14
The Comedy Club / Goon
« on: August 29, 2013, 10:00:50 am »
Nou lekker gelag :lol8:

https://www.youtube.com/v/KNOlTKXfdO8

15
General Bike Related Banter / Maxxis tyres
« on: August 15, 2013, 09:05:36 pm »
Who sell maxxis tyres in or near Cape Town,
Looking for a set of Maxxcross Desert IT for the WR.

16
The Comedy Club / Xstreme enduro
« on: August 15, 2013, 10:05:19 am »
Nou lekker gelag

https://www.youtube.com/v/LrozutSrdzw

17
General Bike Related Banter / Mondo Enduro
« on: August 04, 2013, 07:27:52 am »
:thumleft:
http://www.youtube.com/v/beEXfEdpDrk

18
Ride Reports / Vinnge trip Breekbeen toe en terug
« on: June 22, 2013, 09:31:47 am »
Nou ja, laas Saterdag het ek en Nitram in die pad gespring.
Die plan was on vroeg te ry, deur die sederberge en vir Weskus, Boetie en Jacques daar by die Biedouw rond te kry.
Vroeg was toe ook nie so vroeg nie en ons was eers 9:00 by OP-DIE-BERG. Die pad was redelik nat en kwaai koud, as mens met open face helmut en MX gloves ry moet jy maar gereeld stop om te ontdooi.
By Oasis aangekom het ons besluit dit gaan makliker wees on maar eerder n bier te drink en bietjie in die son te vertoewe.
By Matjiesrivier aangekom sien ons toe ons sal moet ompad ry, die rivier loop te kwaai.

19
The Comedy Club / Wille honne
« on: June 12, 2013, 10:01:49 am »
http://www.youtube.com/v/7JMpc2fTKLM

20
Planning a Ride / Breekbeen trip......
« on: June 07, 2013, 09:50:43 am »
Hou die spasie dop... :peepwall:

Pages: [1] 2 3