Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - rohann

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 26
1
Garage, Projects & Restorations / Re: My Syncro Bus
« on: July 02, 2018, 12:11:53 pm »
She could do what she wanted, eat what she wanted and wear what she wanted.

En dan wonder die ouers hoekom hulle so sukkel met die kind!! :lol8:
n Voorreg om so bederf te kan word deur n ouma en oupa. :deal: :thumleft:

Kinderarbeid!!  Oupa le iewers met n wynglas en die kind moet die ete voorberei. :imaposer:

Ek wonder partykeer oor ouma en oupa.  Hulle sou ons doed moer as ons sekere goed gedoen het maar die reels is by die venster uit met die klein kinders.   :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

2
Garage, Projects & Restorations / Re: Suzuki GSX 750 F
« on: May 05, 2018, 04:13:13 pm »
Thanx manne. Nou dat ek so bietjie ouer is besef ek dat 'n mens nie altyd nuwe goed nodig het om plesier te kry nie. Die golden oldies kan dit ook nog doen.

My Pa het noudie dag met 'n bike mechanic gepraat en hy se hy kan nie glo dat ons import nog loop nie.

Die ou girl gaan nou die aandag kry wat sy nodig het.

3
Garage, Projects & Restorations / Re: Suzuki GSX 750 F
« on: May 05, 2018, 10:51:06 am »
Okay ek het nou lank genoeg gesloer met my boni.  Tyd om nou te begin.

Het vanoggend gou die nuwe side stand op gesit om te kyk of hy reg werk en hy werk lekker.

Nou net skoon maak en spray.

4
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: February 28, 2018, 04:08:51 pm »
 :sip:

5
Garage, Projects & Restorations / Re: My Syncro Bus
« on: February 22, 2018, 01:17:21 pm »
Nog 'n nice een



6
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: February 22, 2018, 11:18:53 am »
Ek kan sweer dis bo kant die Paarl iewers net onderkant Du Toitskloofpas?

Spot on Chris, Paarl Berg Nature reserve.

Die was ons eerste off road trip gewees Cederberge toe so ons het die dag begin met Paarl Berg.

7
Wild Dog Pictures / Re: Spot the location!
« on: February 22, 2018, 11:12:37 am »
Waar is ons?

8
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: January 24, 2018, 09:20:15 am »
'n paar mooi poegies daar jong  :thumleft:

9
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: January 18, 2018, 08:46:26 am »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

10
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: January 17, 2018, 04:05:07 pm »
Ek dink dit is al manier hoe scooters verkoop kan word.

Ek dink die naam scooter moet verander word na iets meer gepas.  :lol8: :lol8: :peepwall:

11
Garage, Projects & Restorations / Re: My Syncro Bus
« on: November 30, 2017, 09:40:15 am »


Op die af gekom vandag, lyk sommer heerlik. :)

12
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: November 29, 2017, 02:53:52 pm »
But this is a pic from a game  :thumleft:

13
BMW 1200 LC / Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« on: November 20, 2017, 10:01:40 am »
 :laughing4: :laughing4: :imaposer:

14
Garage, Projects & Restorations / Re: OPEL KADETT 200TS RESTORATION
« on: November 15, 2017, 02:39:37 pm »
 :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :laughing4: :laughing4:

Ek het eendag agter my friend se kadet gery met die bike, ons het so bietjie vinnig gery en met die ry voel ek spatsels op my gesig en ek kyk op na die Hemel maar daar is niks reen nie.

Ek stop toe by die huis en my vriend bel my met 'n seer hart, toe hy by die huis stop toe draai die rook en toe hy die bonnet oop maak toe stuur hy vir my "smoke signals "
Dink sy ringe het daar gegaan.  Ek moes my bike en alles was daarna.

15
Goeie moer, ek het nog nooit 'n bike gesien so gelaai soos daai 800 GS nie  :eek7: :eek7: :eek7: :eek7:

16
Garage, Projects & Restorations / Re: OPEL KADETT 200TS RESTORATION
« on: November 15, 2017, 02:28:58 pm »
Maak net seker daar is 'n extra olie kan saam met die water kan in die kar.  :peepwall: :pot:

17
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: November 14, 2017, 03:40:59 pm »
 :laughing4: :laughing4:

En maak nie saak hoe of waar sy om val nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

18
Wild Dog Pictures / Re: Girls with bikes!
« on: November 08, 2017, 09:18:33 am »
B sal 'n bietjie skade maak by A as hulle ploeg.  :lol8: :lol8:

19
BMW 1200 LC / Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« on: November 06, 2017, 04:10:59 pm »
Jup they call it fraud hey.

Had a flipper on the Busa so rather rode without a number plate.  Riding a Busa in town does not work.  :lol8: :lol8:

20
BMW 1200 LC / Re: What have you done to your R 1200 GS/A LC today?
« on: November 06, 2017, 12:05:12 pm »
What he said  :thumleft:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 26