Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Robroskop

Pages: [1] 2 3 4
1
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: June 06, 2016, 12:00:58 pm »
Daarsy lyk my die dinge begin nou opwarm
Julle manne vat elke dag n braaipakkie?
Laat weet net wie soek hout dan reel ek sommer dat dit daar is as julle daar aankom. N$70 vir 30kg sakke
Is mos net Dewald wat genoeg plek op sy bike het vir 10 sake hout as hy vol ge Kit is.

2
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 27, 2016, 06:10:18 pm »
Ja Oom Chris jy weet mos as jy nie ryk is nie moet jy slim wees. Of in die geval as jy dom is moet jy K@K

3
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 27, 2016, 05:08:17 pm »
Toney Afstand is n relatiewe term Klim oppie bike en kom

4
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 27, 2016, 01:26:50 pm »
Die Adventure Class
Dewald het sy stempel gemaak verlede jaar met die sprints.

5
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 27, 2016, 01:18:58 pm »
Paar Fotos om die manne lus te kry

6
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 26, 2016, 09:25:34 am »
Dis reg ek se mos die KoŽs Rally is een van die bes georganiseerde Fo@@ops wat daar is.

7
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 26, 2016, 09:21:16 am »
Daar is nog n klompie oom Chris

8
Planning a Ride / Re: KOňS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July
« on: April 26, 2016, 09:00:13 am »
Dinge gaan weer lekker wees hierdie jaar.
Die kammplekke is weer  vir die wille honne uitgesit.
N$ 150 per person per aand en dit sluit in n lekker braaipak elke dag.
Die hout kan julle net vir my laat weet wie kom en wanneer julle daar sal wees en wie  soek hout dan sal ek sorg dat die hout by die kampplek is.
Os gee hout vir die donkies vir warm water by die Ablusions.

1. Dewald  30 junie  10 sak hout

9
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: July 09, 2015, 07:49:55 am »
Is bly julle het dit geniet swaar. Sal sorg dat daar volgende jaar weer n paar is.

10
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: July 07, 2015, 08:06:49 am »
Bly julle is veilig swear. Dit was baie lekker gewees eers gister begin om rerig te herstel laaste aandjie was maar aan die geilerigge kant gewees.

11
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: July 01, 2015, 05:49:53 pm »
Nee wat swear hy raak so van die middle af pap ma hie na 10am begin die ou weer ontdooi

12
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: June 26, 2015, 07:59:54 am »
Manne julkle kan betaal as julle hier kom.
Ek wil net confirmation kry op die manne wat kom sodat die braai pakke kan reggekry word.
Dewald n mens kan altyd iets reel rondom n ou ribbetjie.

13
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: June 10, 2015, 01:31:59 pm »
Dis die beste georganiseerde F****p wat jy in jou lewe sal bywoon.

14
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: June 10, 2015, 12:23:39 pm »
Nee my ou maat daar is nie eens n vergelyking tussen die 2 nie.


Verneukpan  AINT GOT SHIT ON KPR!!!!!!!!!  :laughing4: :laughing4: :laughing4:

15
Planning a Ride / Re: KoŽs Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: June 01, 2015, 12:09:47 pm »
Ek Weetie Tai
Lyk my die manne is bang vir die suide boere. Dit is n moerse lekker party en is Namibia se langste lopende motorsport event.
En ons wil Wilddogz betrek en lekker ding aanmekaar slaan wat elke jaar kan groei

16
Planning a Ride / Re: Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: May 22, 2015, 07:49:42 am »
Is reg jy hoefie te koop nie die N$ 150 sluit n braaipak per dag ook in.

17
Planning a Ride / Re: Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: May 19, 2015, 04:21:48 pm »
Nee man Mof
Ruil net die lisensies en  en sit n vol bottle brandewyn op jou seat neer by die grens.

18
Planning a Ride / Re: Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: May 19, 2015, 04:02:33 pm »
Dis waarvoor maandae daar is.

19
Planning a Ride / Re: Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: May 18, 2015, 05:39:21 pm »
En julle manne moet my laat weet wat se roetes julle wil
Groen
Oranje
Rooi

Kry die groot bikes kerels ons soek n goeie turnout

20
Planning a Ride / Re: Namibia Bash 2,3,4 July 2015
« on: May 18, 2015, 05:36:45 pm »
Julle manne kan my mail by eugene@iway.na

Die kampplekke se pryse is exclusive vir Wilddog members
N$150 pppn
en dit sluit in een braaipak per dag en die hout vir die ablussie geriewe sal voorsien word(donkies)
Die manne moet net hulle eie hout koop vir die kampery, daar is hout by Agri-Koes.
Die prys is baie goedkoop. ek het hard geonderhandel met die boerevereniging om die pryse vir die Wilddogs te kry so maak brand onder die manne kerels ons wil die bedryf aan die gang sit en dit n jaarlikse bash maak wat saam met die rally loop.

Dewald moenie worry oor geld nie swear ek sal n donkie teen die pad skiet sodat julle manne iets kan braai en

Pages: [1] 2 3 4