Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.

Messages - MevDutchman81

Pages: [1] 2
1
Here is the list of the names I received for the Baddaford Breakfast:

Jupiter - Supersize, Filter coffee
Lyn - Baddaford, Filter coffee
Dutchman81 - Supersize, Earl Grey Tea
MevDutchman81 - Baddaford, Orange juice
EC Guy - Supersize, Cappucino
Vis Arend - Supersize, Filter coffee
Mev VisArend - Supersize, Filter coffee
Spoedvark - Baddaford, Filter coffee
Mako - Supersize, Filter coffee

Come and join us on Saturday morning 09:00 at Baddaford.

PM me your details :)

Baddaford is situated less than 10km outside Fort Beaufort on the Queenstown road (R67).

2
Hello everyone

Please find attached the breakfast menu for Saturday morning at Baddaford Farmstall.

If you would like to join us please drop me a PM with your order. 

Forum name, meal, drink   e.g. MevDutchman81 aka die Baas :patch:, Baddaford Breakfast, Cappucino.

Meal and drinks are for your own account.
Closing date for orders:  Wednesday, 5 November

Pull in for a meet and greet :ricky:

Die Vis Arende sal ek 'n Super size breakfast met koffie neem, dankie.   :biggrin:

 :thumleft: reg so

3
Hello everyone

Please find attached the breakfast menu for Saturday morning at Baddaford Farmstall.

If you would like to join us please drop me a PM with your order. 

Forum name, meal, drink   e.g. MevDutchman81 aka die Baas :patch:, Baddaford Breakfast, Cappucino.

Meal and drinks are for your own account.
Closing date for orders:  Wednesday, 5 November

Pull in for a meet and greet :ricky:

4
Planning a Ride / Re: A NJOM-NJOM BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« on: July 27, 2014, 09:14:17 pm »
'n Mooi plakkertjie wat Dutchman81 vir ons laat maak het om ons aan die lekker brekkie te herinder. 

Baie dankie, Rocco.  Jy is 'n staatmaker.   :thumleft:

Dis nie hy nie, dis daai Baas van hom.
:spitcoffee: So bek kort jam... Oom weet mos 'n man kan niks doen sonder 'n "Baas"   :deal: :snorting:

5
Planning a Ride / Re: A NJOM-NJOM BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI
« on: July 12, 2014, 07:39:17 pm »
Klink my di is ene om nie te mis nie en so bietjie saam manlief op 'ou dikkes' die pad te vat  :biggrin: count us in tannie Vis  :deal: :thumleft:

6
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 13, 2013, 01:01:43 pm »
Ek wil net baie dankie s aan ALMAL wat deel gehad het in die suksesvolle naweek.  Was my eerste en definitief nie my laaste bywoning nie  :hello2: Sien baie uit na die volgende trippie en hoop dis sommer om die draai.

Groete
Die Dutchmans

Was net so lekker om jou te onmoet en die moeite werd om heel naweek te wag vir daai drukkie  :3some:

n Mens kan my vrou net een maal na n plek toe vat.... :patch: :peepwall: :pot:

Nee, jy moet haar 'n tweede keer vat om te s sy is jammer  :imaposer:

Ja en die derde keer om die gesteelde goed terug te vat  :patch: :imaposer:

Die drukkie was 'n groot plesier oom Jup :3some:

7
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 13, 2013, 12:56:18 pm »
Jy so wragtag daai vis huistoe gevat in die cooler bag  :imaposer:

G, Louie moes hom in die cooler sak sit, sy bek sou te moeg geraak het om die vis heel padhuis toe te dra, al is sy naam Visarend  :imaposer:

Drazil you will have more than a few partners to go fishing, you are a good coach, and next time Ant and I are definitely eating our catch  :thumleft:

MevDutchman81, dankie vir die mooi foto's, en as Rocco sku is, ry self die fiets na die volgende byeenkoms toe, hy het in elk geval geen "throttle control" nie   8)  :lol8:       (Julle is n baie oulike paartjie, goed om vir jou ook te ontmoet)

 :spitcoffee: miskien as hy bietjie meer ry sal hy minder "throttle control" probleme h.... as dit nie was dat net my tone raak as ek op die KLR is nie, het ek dalk self gery en dan sal hy 'n ander plan moet maak om ons te join  :snorting: miskien moet ek manlief se arm draai om vir myself 'n "yster donkie" te kry  :peepwall:

8
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 13, 2013, 12:48:40 pm »
8)
Waar's die Ingelsman se foto's  :patch:
    :o Eish, ek sal vir haar se om vannaand n paar kiddies te gooi.

 :spitcoffee: Het jy nie genoeg "kiddies" nie.... gooi 'n paar kiekies daar  :peepwall: :pot:
  Eish jy, s n jakkels, die tablet wat mos in ingels gestel is wat die poefies maak!

 :imaposer: almal maak foute ou pel

9
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 13, 2013, 12:47:12 pm »
Jis baie netjies kiekies Mev Dutchman81, bly dat jy dit geniet het. Geen verskooning vir die volgende trippy n? Al wat jy sal moet saam bring is iets om te nibble want anders sien ek hoe moet manlief vis loop vang!!! :imaposer: :pot:

My man visvang??? Nooit gesien nie  :peepwall: grap net  :lol8:

ja nee, ek sal minder klere saamvat en meer goed om aan te nibble  :thumleft: kan nie help my liggaam besluit om in "survival mode" te gaan daar diep in die bosveld nie

10
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 13, 2013, 12:42:04 pm »
8)
Waar's die Ingelsman se foto's  :patch:
    :o Eish, ek sal vir haar se om vannaand n paar kiddies te gooi.

 :spitcoffee: Het jy nie genoeg "kiddies" nie.... gooi 'n paar kiekies daar  :peepwall: :pot:

11
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 12, 2013, 07:24:21 pm »
Ek wil net baie dankie s aan ALMAL wat deel gehad het in die suksesvolle naweek.  Was my eerste en definitief nie my laaste bywoning nie  :hello2: Sien baie uit na die volgende trippie en hoop dis sommer om die draai.

Groete
Die Dutchmans

12
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 12, 2013, 07:19:50 pm »
en nog fotos....

13
Ride Reports / Re: THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: November 12, 2013, 07:17:21 pm »
Net 'n paar foto's vanaf Baddaford tot by Winterberg Buiteklub....

14
@JMOL
Hiert! Petr. wil ook saaaaamkom! (PD)

@Mrs Dutchman81
Mag ek ook n Supersize en n Bekker Koffie by die lys voeg vir Baddaford se ontbyt?

Sien baie uit na die naweek!

 :thumleft: ek het dit bygevoeg, sien Saterdag  :)

15
JMOL, ek wil nog een byvoeg, my vriend Serry wil saam ry, hy sal vandag nog betaal en my forum naam gebruik as verwysing. Ongelukkig kan hy nie die WD webwerf besoek op sy pc nie, hy is nog nie n WD nie..............maar gee kans die naweek  8)

Mev Dutchman81, mag ek nog n Supersize en n Bekker Koffie by jou lys voeg vir ontbyt?

Dankie alby van julle  :thumleft:

 :thumleft:

16
Mev Dutchman81, ek het jou n email gestuur ivm ontbyt, baie dankie  :thumleft:

dankie, ek het die epos ontvang :thumleft:

17

As jy teen Mitchell's pas afgaan na Seymour en terug Fort Beaufort toe, is Baddaford omtrent 70km.
As jy van Hogsback deur Alice en Fort Beaufort, is Baddaford omtrent 84km.

Dis net 'n skatting... sal lekker wees om jou te ontmoet

18
'n Vinnige update oor die brekkie by Baddaford. Die volgende mense het bevestig, sal later 'n meer volledig lysie plaas.  

Jupiter
Lyn
Jmol
Dutchman81
MevDutchman81
EC Guy
Tarynn
Difflock
MevDifflock

Come on Slumdogs, join us... the more the merrier  :3some:

Hoelaat kom julle daar by mekaar? Ek gaan van hogsback af kom so dit kan dalk werk  :biggrin:

Ons sal seker so 09:15 daar wees, hoop ons sien jou daar  :biggrin:

19
Come on Slumdogs, join us... the more the merrier  :3some:

Sit sommer David, Garvin & LanceSA se name daarby.  Hulle moet eet  :lol8:

 :spitcoffee: ek maak so... hulle gaan nou nie meer 'n keuse het nie  :peepwall:

20
Planning a Ride / Re: SLUMDOGS (EC DOGS) GET TOHETHER @ WINTERBERG
« on: October 31, 2013, 09:20:25 pm »