Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - Hitman

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 9
1
Ride Reports / Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« on: May 15, 2018, 12:50:20 pm »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:

Lanklaas gesien. Jy seker gehoor van daai Malmoer neef van jou se night ride soontoe ?

 :lol8:  Ek het gehoor... en wag nou vir die pics.
Bietjie solo gery, maar soek nou iemand wat die "side entry" roete lekker goed ken en lus is om hom weer te doen...  :pot:

2
Ride Reports / Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« on: May 15, 2018, 10:15:08 am »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:

3
Ride Reports / Re: Baviaanskloof Kareedouw side entry
« on: March 19, 2018, 01:08:18 pm »
Dankie Zanie. Dit was 'n lekker lees en kyk RR... die beste tipe.   :biggrin:
Ek was gelukkig om tussen die RR deur self in die Kareedouw area te gaan speel. Wil self nog die "side entry" doen.

"Dit vat ongeveer 'n uur van werk vir elke minuut van video."  Sjoe, dit is toewyding!!   :thumleft:

4
Ride Reports / Re: Karoo Krismis: Dorre Karoo na Groene Tuinroete
« on: March 02, 2018, 10:42:39 am »
Hi Ri

Dankie vir die deel en die baie fotos... dit is net wat ek in 'n goeie RR soek.
Jou taalgebruik in beide Afrikaans en Engels is ook noemenswaardig! Beslis een van die lekkerder stories wat ek al gelees het.

Geniet die "Gent" Duidelik is hy die beste fiets onder die son... vir jou. Dit is al wat saak maak.

 :thumleft:

5
Moet defnitief n draai gaan as jy hier is Hitman.

Sal jou vat op die padjie

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Jip, ek het baie opvang om te doen... kuier en ry!!    :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

6
Well done on that ride and thanks for sharing!  :thumleft:

Though short, it certainly is an appetizer to do similar things.
The chats that followed, I found entertaining and enjoyable... coming from a place of experience and passion, no doubt!   ;D

Will be in your area in December - will need directions / guidance...   :deal:

7
Ride Reports / Re: A Bucketlist Trip
« on: November 13, 2017, 12:59:26 pm »
Julle het 'n lekker trip gehad!!  :biggrin:   :drif:
Dankie vir die deel - dit is motivering om weer in daardie rigting te gaan.

Crab, jou karnallie!!   ;)   :lol8:

8
Ride Reports / Re: The Baviaanskloof - 2 Up on a KLR
« on: November 07, 2017, 03:28:45 pm »
Well done NovaT and Missus for going out and having fun!   :thumleft:
Especially WELL DONE for doing Grootrivier poort, two up... I've been wanting to do it for a looong time.

Thanks for sharing - great RR!!   ;D


9
General Bike Related Banter / Re: Smiley on rim
« on: July 14, 2016, 03:21:21 pm »
Anybody do the same in PE?
I've had the odd "unexplained" flat front tyre, just to inflate and go for weeks / months.
I'm suspecting smiley and parking in just the right (wrong) position.

10
Great report! Nice to see all the photos.
Makes me want to go there now!   :)

I'll just come over and introduce myself / thank you personally!!   :thumleft:    :biggrin:

11
Planning a Ride / Re: newbie ride. western Cape. Sunday 7 February 2016
« on: February 07, 2016, 08:10:04 am »
HI Coffee snob and I may join you guys - no need to feed me Vaalbaas. ;)
You cans have a roal wif botter :lol8:
Does Coffee snob need feeding :peepwall:

Classic!!   :biggrin:

12

Bring asb jou tekkies saam.....4 weke voor IM 70.3....   :thumleft:

 :thumleft:

13
Planning a Ride / Re: Baviaans in December
« on: October 25, 2015, 08:22:54 pm »
... I don't like heights, especially when falling from them. :eek7:

 :laughing4:

Geniet die trip!!

14
..awesome Takashi !.....bring jou hele familie sommer saam... :lol8:

Die groep sover:

1.Twe en gesin
2.Petrus en gesin
3.Jaco en vriende
4.Vaalbaas en familie  mmm... ek gaan die thread dophou...  ;)
5.MooseRider en familie
6.Dutchman81
7.Hitman

Moontlik:
paulb
Takashi en familie
Randy en gesin


Ja, glo dit as jy wil. Ons 2de vakansie in 17 jaar. Ons gaan jou daar sien......mos. Jy het nie rede nie. Kom kamp saam ;D

Daars hy nou reg   :thumleft:

15
Lekker man, lekker!!  :thumleft:

Dankie Dorsland, dit bly maar lekker om tyd in die saal te spandeer.   :biggrin:

16
Ride Reports / Re: "Se Moer Toer" na National Bash X
« on: October 22, 2015, 10:16:08 pm »
Hey, dis 'n lekker RR die!! Lees sommer lekker en geniet die fodies!   :thumleft:
Dankie en groete!  :)

17
..awesome Takashi !.....bring jou hele familie sommer saam... :lol8:

Die groep sover:

1.Twe en gesin
2.Petrus en gesin
3.Jaco en vriende
4.Vaalbaas en familie  mmm... ek gaan die thread dophou...  ;)
5.MooseRider en familie
6.Dutchman81

Moontlik:
paulb
Takashi en familie
Randy en gesin


18
Ride Reports / Re: Karoo draaitjie
« on: October 08, 2015, 03:16:04 pm »
Julle kan hier by my draai. Bring 'n spaar lewer....

 :imaposer: Ja nee wat, jy is ook net om die draai dan  - en dan nog die Visarende ook  -  sal een spaar genoeg wees :lol8:

Ek is ook iewers tussenin...   :pot:
Dankie Jakkals, dis mooi paaie nie te ver van my nie - tyd dat ek ok daarop gaan rondrits!   :)

19
They better suited to aircraft than motorcycles  :peepwall:  :pot:

There was one for sale on here recently

 :)  Still for sale... waiting in my garage for a partner with a plane   :pot:  :thumleft:
Any takers??   :biggrin:

20
Ride Reports / Re: A Touch of Tankwa Tour- December/January 2015
« on: October 01, 2015, 01:21:41 pm »
Missed this report before, but what an awesome read! Lovely writing style - thanks for sharing!  :thumleft:
Looking forward to more. Enjoy the next one...    :biggrin:

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 9