Welcome, Guest. Please Login or Register

Show Posts

This section allows you to view all posts made by this member. Note that you can only see posts made in areas you currently have access to.


Messages - trevo

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 19
1
Hoop jy sal kan dans as die voet gesond is, want jy kon glad nie dans voor dit nie. Alle grappies op n stokkie, jis dit lyk erg hoop jy herstel vinnig. Wys net hoe gou gebeur dit,ek het plakkies in die veld gery toe trap die voorwiel die punt van n beton slab en die res slaan my op die groot toon, breek toe in die lit.Paar jaar gelede
Sterkte met die herstel.

2
What mileage has the bike done Trevo ?
65000km new one R1400

3
Planning a Ride / Re: Quest 2018 - True Adventure continues
« on: September 14, 2018, 12:36:15 pm »
Ek wens.....

Dieselfde booitjie as jy  :'(

4
Wat is whats app ? Van ons het groot geword toe daar nog telegramme en fakse gestuur is.  :lamer:

Ons pos jou briewe vir jou.
Posduif! ;)

Posduif met niks pos nie kan jy sien as n "missed call"

5
Seems that I have diagnosed the incorrect fault as the noise returned, however now in stayed and managed to pin point it to a failed timing chain tensioner.

6
BMW 650GS / Dakar / XChallenge Singles / Re: Dakar 2007 Front Fork seals.
« on: September 13, 2018, 10:58:27 am »
Looking for progressive springs for mine, if anybody can assist

7
Garage, Projects & Restorations / Re: What's this?
« on: September 06, 2018, 06:39:08 am »
Die een se kloon  :o

8
As jy ouer word doen jy alles stadiger, skielik raak blomme vir jou mooi ook  :imaposer:

9
Dieselfde geval gehad met n roofrack, by die derde verskoning van die verkoper af het ek hom laat weet wat hy met dit kan doen, die hoenderkop, laat my bloed kook. Mors mens se tyd ,meesal snotkoppe in grootmens wereld

10
Die jong manne moet net onthou;
Al lé daar sneeu op die dak is daar nog baie vuur in die oond  :imaposer:

11
The Comedy Club / Re: Vir die kortgatte
« on: August 30, 2018, 10:07:44 am »
Soos hulle sé, hy is so kort sy voete wys op sy ID foto  ;D

12
General Bike Related Banter / Re: Yamaha DT50 very little power
« on: August 24, 2018, 11:34:45 am »
Check the air filter, dirty blocked etc

13
General Bike Related Banter / Re: Kaufman Custom - references please?
« on: August 20, 2018, 08:55:36 am »
There is someone in Vereeniging, not sure seen a few "custom" BMW on display at Riverside Yamaha/Honda. If it is the same people they are making use of the old Brick & Tile building close to the motorcycle shop.

14
The Comedy Club / Re: Brakpan...............gooi jou beste Brakpan joke
« on: August 18, 2018, 11:06:23 am »
 :ricky:

15
General Technical / Re: Why would a bike blow out coolant?
« on: August 15, 2018, 11:27:03 am »
Coolant ratio, nuwe verkoeler prop en dalk kyk na n fan switch wat op laer temperatuur aankom. n KTM kook nie hy kry net bietjie warm, hoop dit word gesorteer, dalk n toets doen en sonder die termostaat ry en die ook dalk vervang dalk het jy die een in wat op n Vrydag middag gemaak is.

16
Removed the unit and engine is happy again

17
BMW 650GS / Dakar / XChallenge Singles / Re: Plans for my Dakar
« on: August 06, 2018, 11:24:45 am »
Replaced my headlight, pulled out of the plastic fittings

18
Sal oopnaak en kyk. Baie dankie

19
Wil jy asb uitbrei oor die sprag clutch asb

20
My Dakar all of a sudden makes a loud noise while idling, could it be the decompression unit on the exhaust cam? Checked the motor, runs fine.

Pages: [1] 2 3 4 5 6 ... 19