Welcome, Guest. Please Login or Register

Recent Posts

Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7 8 9 10
31
General Bike Related Banter / Re: Bikes and lovers
« Last post by Grunder on Today at 05:26:06 pm »
Nou vestaan ek hoekom 2SDan n Yammie fan is: hy hunker vir n 4some maar reken sy hart sal opgee gedurende n 5some!
Dan, moenie eers loer na Triumphs nie, jy's gewaarsku!
 8:


PS OP: wa's Huskie?  :hiding:

Ja, ek sien daai Triumph manne het hul hande vol.....
Wanneer kry hul tyd om aan die handlebar vas te hou? Daai manne het skill
32
BMW 1100/1150/ADV / Re: SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by petri oosthuizen on Today at 05:24:55 pm »
Kan jy nou oor die screen sien?!!! ;) :peepwall: :lol8:

Net net.

So bietjie bang vir kwaai gravel, as ek 'n knik slaan druk daai shock spanner dwarsdeur die seat,  in my hol in :P ???

Nout ek darem goeie rede om soos 'n regte GS rider te staan...........dit gaan oor daai spanner :pot: :peepwall:
Wel ten minste kan jy nou ry en rook!! ;) :lol8:

.......opsteek, alles. Kort net 'n ashtray >:D
33
Wild Dog Pictures / Re: Lowveld living
« Last post by ChrisL - DUSTRIDERS on Today at 05:24:15 pm »
Jou gaste het al hulle pajamas aan.....

 :laughing4: :laughing4: :lol8:
34
KTM LC4 400/610/640 & 690 / Re: 690 head shake
« Last post by Dolf on Today at 05:21:22 pm »
On the 701 almost from day one I noticed this (very slight shake) under certain conditions but only when accelerating hard from around 90 to 140. When using the quickshifter I found I gripped the handlebar too tight causing a shake. When the tank was close to empty also more prone to shaking so I measured the sag and it turns out I'm not heavy enough for the preload on the rear shock but when the fuel tank is full and I have all the gear on it is ok.
35
BMW 1100/1150/ADV / Re: SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by ChrisL - DUSTRIDERS on Today at 05:17:40 pm »
Kan jy nou oor die screen sien?!!! ;) :peepwall: :lol8:

Net net.

So bietjie bang vir kwaai gravel, as ek 'n knik slaan druk daai shock spanner dwarsdeur die seat,  in my hol in :P ???

Nout ek darem goeie rede om soos 'n regte GS rider te staan...........dit gaan oor daai spanner :pot: :peepwall:
Wel ten minste kan jy nou ry en rook!! ;) :lol8:
36
General Bike Related Banter / Re: Bikes and lovers
« Last post by BuRP on Today at 05:17:04 pm »
Ja, ek sien daai Triumph manne het hul hande vol.....

Die goed wat leeg is maak meer saak glo, tog?  ;)
37
@johanp  have a few higher end folders for sale (including a Spyderco PM 2)
PM me if you are in the market for something really nice -
@KiLRoy - We can talk about that War Admiral :thumleft:

Are you just teasing or do we get to see some pics and prices?

Ek stuur vir jou foto's :thumleft:
38
BMW 1100/1150/ADV / Re: SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by petri oosthuizen on Today at 05:15:54 pm »
Kan jy nou oor die screen sien?!!! ;) :peepwall: :lol8:

Net net.

So bietjie bang vir kwaai gravel, as ek 'n knik slaan druk daai shock spanner dwarsdeur die seat,  in my hol in :P ???

Nout ek darem goeie rede om soos 'n regte GS rider te staan...........dit gaan oor daai spanner :pot: :peepwall:
39
Dis presies dieselle kit waarna ek gekyk het

Pasop met wat jy koop asb want ek glo - glo ja, nie seker nie... - dat daar skroefdraad-verskille is tusse Eu-bikes en Japan-bikes wat die druksensors betref.
Maak seker die goes sal pas, dis al wat ek se - en, sit daai 500 virseker oppi pad, dis lekker om legal te kan slab as jy moet!  :thumleft:
40
General Bike Related Banter / Re: Bikes and lovers
« Last post by ChrisL - DUSTRIDERS on Today at 05:14:53 pm »
Nou vestaan ek hoekom 2SDan n Yammie fan is: hy hunker vir n 4some maar reken sy hart sal opgee gedurende n 5some!
Dan, moenie eers loer na Triumphs nie, jy's gewaarsku!
 :lol8:


PS OP: wa's Huskie?  :hiding:

Ja, ek sien daai Triumph manne het hul hande vol.....
Dis hoekom daar so min is hulle almal gedooi, die wat daar wel is is taai en kan die punch vat!! ;) :lol8:
Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7 8 9 10