Welcome, Guest. Please Login or Register

Recent Posts

Pages: 1 2 3 4 [5] 6 7 8 9 10
41
BMW 1100/1150/ADV / Re: SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by ChrisL - DUSTRIDERS on Today at 05:12:57 pm »
Kan jy nou oor die screen sien?!!! ;) :peepwall: :lol8:
42
BMW 1100/1150/ADV / Re: SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by petri oosthuizen on Today at 05:08:13 pm »
En ek GAAN hom nog 'n single seat maak, dalk met so bietjie rooi in.

Dan's die plooie ook sommer weg >:D >:D
43
General Bike Related Banter / Re: Bikes and lovers
« Last post by 2StrokeDan on Today at 05:07:45 pm »
Nou vestaan ek hoekom 2SDan n Yammie fan is: hy hunker vir n 4some maar reken sy hart sal opgee gedurende n 5some!
Dan, moenie eers loer na Triumphs nie, jy's gewaarsku!
 :lol8:


PS OP: wa's Huskie?  :hiding:

Ja, ek sien daai Triumph manne het hul hande vol.....
44
General Bike Related Banter / Re: Bikes and lovers
« Last post by BuRP on Today at 05:04:43 pm »
Nou vestaan ek hoekom 2SDan n Yammie fan is: hy hunker vir n 4some maar reken sy hart sal opgee gedurende n 5some!
Dan, moenie eers loer na Triumphs nie, jy's gewaarsku!
 :lol8:


PS OP: wa's Huskie?  :hiding:
45
BMW 1100/1150/ADV / SAK Sarel SAK!!!!!!
« Last post by petri oosthuizen on Today at 04:59:49 pm »
So.........nadat ek daai kaput 2de seat van my GSA weggestuur het, NICE job, maar die donnerse ding het NOG verder van die grond af teruggekom as wat die Low Seat (die ander een) is..........http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=249772.msg4494926#msg4494926

So strip ek my moer so week terug, beginne staples aftrek , kry 'n broodmes en sny daai amper tot bo-op die fuse box.

Stuur hom na Girl hier onder wat so bietjie upholstery doen, dog toe waddehel ....... as dit nie werk nie maak ons van daai seat 'n ekstra roeispaan of iets.

...........Nou NET teruggekry.

Hy's sag en diep. >:D >:D

Albei my pote is nou op hulle "balle", so ek kan die Woonstelblok nou met my bene reverse - BAIE makliker as wat ek kon.

Eks so verlig soos 'n suicide bommer wie se fuse geblaas het.

Hy het so paar plooie - maar vir R 400 gaan ek nie kla nie. Belangrikste is hy's so 3/4 cm laer.

46
Racing Section / Re: Junior Tankwa - Father & Son teams 12/13 Dec
« Last post by Offroad2 on Today at 04:48:54 pm »
Herewith link to 7 video clips of recent Senior Training & Orientation Tankwa
47
Watching and enjoying it as well - the charging introduces some new challenges, approaches and innovations. Think the last episode they had a new solution for charging the bikes out of the bakkies in 2 hours.

One thing i like about the bakkies is that they can be quickly tow charged - clever idea :thumleft:
48
Wild Dog Pictures / Re: Lowveld living
« Last post by ClemS on Today at 04:33:01 pm »


Jou gaste het al hulle pajamas aan.....  :thumleft:
49
Ecological Logistics Pty Ltd / Re: Montana 700i review
« Last post by lukestrugnell on Today at 04:10:27 pm »
Thanks, appreciate that.  I will make contact in due course.
Lekker you welcome. Remember I can also bundle it with mounts, T4A etc.

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

50
Ecological Logistics Pty Ltd / Re: Montana 700i review
« Last post by Amsterdam on Today at 04:09:27 pm »
Thanks, appreciate that.  I will make contact in due course.
Pages: 1 2 3 4 [5] 6 7 8 9 10