Ek het 4 BMW's. Die kleinste enetjie is die HP2 en die ander vir verskillende doele en paaie. Ek het dit die ander dag op 'n thread genoem, toe word daar vir my vertel dat daar nog make in die wereld is. Het nog nie verstaan wat "collect" beteken nie, maar sorry vir daai ou se comment. Ek is nog nie klaar nie. Daar kort nog 2 in my stal. Sal hulle eers op die gras trek vir 'n mooi foto van my perde. My garage steek bietjie af teenoor die laaste post.