Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: NoordWes Bash 2012 Report  (Read 4881 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ZAR

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 83
NoordWes Bash 2012 Report
« on: November 04, 2012, 05:35:56 pm »
Post julle fotos en stories.   :biggrin:


« Last Edit: November 04, 2012, 08:27:11 pm by ZAR »
When injustice becomes law, Rebellion becomes duty!

A dubious plan decisively executed is more likely to succeed than a very good plan tentatively executed.

To one who has faith, no explanation is necessary.  To one without faith, no explanation is possible.               - Thomas Aquinas (1225 1274) -  2013 -  Suzuki DL650 2007; 2012-2013 Suzuki DL1000 2009 Crashed; 2009-2012 Suzuki DL650 2006 Sold; 2009-2012 PGO G-MAX 125cc 2009 Sold; 1990-1990 Suzuki GSX750 1982 Sold; 1988-1991 Suzuki RG50F
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,534
  • Thanked: 7 times
  • Die Dominee
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #1 on: November 04, 2012, 05:45:02 pm »
Dis oppad !
Dankie solank vir al jou reelings  :thumleft:
 

Offline Poffmuis

  • aka Newguy
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,729
  • Thanked: 35 times
  • Rally rally rally
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #2 on: November 04, 2012, 05:50:40 pm »
ek het 1 foto. Dis glo hoe n wp center lyk as hy aftrap....
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,105
  • Thanked: 207 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #3 on: November 04, 2012, 05:56:08 pm »
Dankie julle ouens... dit was my 2de Bash en al was die National Bash goed, was hierdie een BAIE lekker..... miskien omdat dit so klein LEKKER groepie dogs was wat hier in die stof kom speel het.   Puik relings, puik venue, puik outrides met AWSOME leiers, puik kos en puik vriendskappe.

Die plek is soo mooi TVB koop sommer grond... hy wil hier bly... :pot:

Sal later video en nog foties plaas.


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,169
  • Thanked: 71 times
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #4 on: November 04, 2012, 06:02:55 pm »
Dorsland se foto's

Veilig oppie plaas na lekker ry, kuier, eet, slaap, ry, kuier, eet ... Julle kry die idee.  Baie lekker gewees dankie ZAR en al die ander manne wat betrokke was met die reelings.  Ook aan Andre en Marisa vir julle puik venue.  Klomp nuwe WDs ontmoet, dankie kerels. Was lekker!  

Hier is solank 'n paar fotos:
















Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #5 on: November 04, 2012, 06:13:27 pm »
ek het 1 foto. Dis glo hoe n wp center lyk as hy aftrap....
ek vergeet, was dit voor of na Kilroy ons gewys het hoeveel "wip" daar nog is in sy Cartwheels?

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,780
  • Thanked: 508 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #6 on: November 04, 2012, 06:16:36 pm »
Dis daai flywheel van syne wat hom momentum gee  :imaposer:
"The further a society drifts from the truth, the more it will hate those who speak it." 

George Orwell
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,534
  • Thanked: 7 times
  • Die Dominee
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #7 on: November 04, 2012, 06:20:12 pm »
Wat hierdie Bash anders gemaak het is dat Kilroy 'eventually' uit die kas geklim het !!! :imaposer:
En dat Pielas vir die eerste keer buite Pretoria en Potch se grense was !
En dat ALLE honde drink !
En dat my vrou na alles nog lief bly vir my !
En dat een piston te min is....dit laat my dik lyk op die bike !

O ja , en dat net n BMW 1200 GSA tot op die berg kon ry .....(ok met n paar valle  :ricky:)

Dankie ZAR vir al die reelings. Die venue was puik en leen hom tot groter dinge :peepwall:!!!
Dankie vir almal wat gehelp het en wat deel was vd party !
Sal VERSEKER volgende jaar weer daar wees. :deal:
 

Offline Leo

Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #8 on: November 04, 2012, 07:47:52 pm »
EK is Vrydag middag weg hier uit Pta, beste spoed. Die enigste opwinding was die klomp werkers van Bakwena wat getoi toi heten gevolglik moes ek my roete wysig.
Vrydag aand het ons gekuier, Saterdag oggend het ons vroeg begin Zamaleks vat en later oorgeslaan na die harde goed.
Ons het 'n redelike duik gedrink in die voorrad, laat middag 'n vinnige forty wings gevat en die aand weer verder gekuier.

Een dink is verseker - die honde kan kuier.
Na twee Zamaleks raak die meestevan ons redelik vlot in kakpraat.
Ons het lekker gekuier, lekker gelag en die BAsh rerig geniet.

Hiermee 'n paar van my foto's:

Ons brunch Saterdag oggend



Patman se seun besig om die kos te roer, dankie klein Pat









Die gort is gaar





Hoe later, hoe dieper het ons in die stoele gesit   :thumleft:



HH het baie wyshede met ons kom deel



Excalibur het uiteindelik daar aangekom



Die toppunt van soepelheid en krag - so rol jy 'n rolbal



KiLRoy nail yet another landing na agteroor salto met dubbele flik flak. Impressive



Raka was besonder "well behaved". Seker maar oor die pantoffel regering saam was  :3some:



As mens jou tent by die huis vergeet, dan slaap jy so



Die man kan lekker gesels - regte Kapenaar met bottel wyn en sigaar. Roxenz, was weereens lekker gewees. Jy en jou broer kan lekker kuier.



Die senter demonstreer sy aftrap



Edele vog



Die groep het net groter geraak en ons het al hoe lekkerder begin kuier



Pielas - Sondag more koffie



Patman by sy Kajesus



Dit was dit.

Moerse lekker gewees, hopeloos te veel gedrink, maar dit was gr8.

Nogmaals dankie Etienne en Kie   :3some:


 
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 

Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #9 on: November 04, 2012, 08:17:54 pm »
thanks for a fantastic bash guys...everyone there contributes to the spirit of the jol!
thanks for the prizes also....i now have a silver Bash Cup...it will be used i suspect.
Well done to Raka...the most hectic terrain....he took on with his BM while we all went up the same mountain on Landcruisers ....i never thought that would be possible...great riding!
Thank you to all who rode along to the venue..it was a lovely fast paced ride....and we had fun.
i took only 4 pics on my own camera....was a bit busy.....the rest were on other peoples' cameras...so here it is....


« Last Edit: November 04, 2012, 08:26:00 pm by laurika »

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #10 on: November 04, 2012, 08:22:21 pm »
 :peepwall: :peepwall: Ok ok ek het n betjie talent gekort......die sand het nie regtig so diep gelyk uit die "Cockpit nie''  :imaposer:

Ons ry toe die oggend en besluit so half impulsief na ons by Ras n koue breakfast vat ons gaan Breedsnek ry. Stop by klein winkeltjie en vra Oom; 'Oom is die Breedsnek?' Oom; 'Ja seun maar daai padfetse van julle sal nie daar uit nie, die pad is weggespoel, net die manne met die 4x4 tipe fietse gaan her uit...jy weet mos wat ek bedoel?  :deal: TVB: 'Nee maar ons fietse is van daai tipe oom, hul is net fol fancy fairings geplak. Oom; ' Wag laat ek kyk ???......Ok nee die manne lyk rof, ek dink julle sal dit maak :imaposer: Dankie Oom ons is deur!!!

 :eek7:

Die Triumph het wel ook geen senuwee gewys nie (daar was nie sand nie :deal:)

 

Offline ZAR

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 83
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #11 on: November 04, 2012, 08:27:58 pm »
Vrydag oggend was my plan om al vroeg by die bash te wees om dinge daar reg te kry.  Het bietjie later weg gekom en was BAIE verbaas om te sien dat ek nie die eerste een daar is nie. Wie anders as KilRoy (en sy kroos) en Patches sal al besig wees om kamp op te slaan! Joupa was ook al daar en het gou my eerste koue een in my hand gedruk.  ;D



Sand, die goedjies wat so baie van ons laat sukkel het.  :o



Volgende was Dorsland om daar in te val.  ;)  WAAR IS DAAI FOTOS? Sal nie meer daaroor se nie.  :peepwall:


Van so 3 uur af het die manne en maninne begin inkom, maar eers laat was ons voltallig. Die laatkommers was blykbaar dors en mos al wat 'n watergat opsoek.   :o  


Die kroeg is geopen (ok was al lankal oop), die vure is gestook en die party het begin.











Saterdagoggend was die ouens lus om te ry! Hulle het vroeg bymekaar gekom vir die outrides. Watter beter plek as REG VOOR Raka se deur. Moet se hy het maar oes gelyk toe hy daar uitkom om te kyk wat aangaan.   :imaposer:  Sorry Dominee.   >:D  





Twee bikes het met een moerse spoed daar aangekom met die rakkers op
net voor die outrides gery het. Dog eers daar is moeilikheid! Maar nee, dit is De Jager en sy pel wat 'n R500 boete los gery het om betyds vir die outrides te wees. Hulle WAS betyds en het deel van die "geheime" roete geword.


Old No.7 het 'n groep na die Marico Oog gevat, hulle het die roller-coaster gery tot by Groot Marico en ek dink daar ge-eet . Thanx Old no 7. Maar so van hom gepraat, vra vir hom hoe mount jy 'n bike nadat die stand nie meer werk nie. Beter nog.........  Tuck & Roll?   :pot:


Draadtang en Chom het die ander groep na die Botswana grens toe gevat, daai was 'n geheime trip want al wat ons weet is dat daar bees paatjies, sand en hope fun was. Verder niks! Julle beter post julle moegoes, ons WIL WEET.  :deal:


Die Slow ride was ongelukkig af as gevolg van tegniese redes. Dit is al wat julle hoef te weet!   :patch:  Volgende jaar sal ons hom roer!

Die van ons wat nie die outrides gedoen het nie het in die kamp gerus. Ok ok, party het gesuip......







Saterdag kom Davey Sprocket daaraan. Nog nooit gesien hoe iemand sy forum naam so gestand kan doen nie! Hy kom wragtag met 'n nuwe sprocket en ketting in sy bagasie. Manne, daai sprocket van was gaar! Van nou af is sy forum naam net Sprocket!  :bueller:     :imaposer: :imaposer:

Daai KLR vat toe wragtig 'n ingeneur om die sprocket af te kry!



Saterdag aand het ons gou die "pryse" uitgedeel en toe het ons 'n GROOT vuur gebou en gebraai en geparty. Van die ouens was maar moeg en het sommer langs hulle tente geslaap (weens moontlike tegniese probleme........ of sabotasie  >:D ). Thys sal die storie moet vertel en die fotos moet opsit.   :pot:
Saterdag se brood.   :drif:  


Marisa hulle aan die werk in die kombuis.



Sondag oggend het ons, soos Saterdag, ge-koffie en beskuit. Die manne het vroeg begin ry en teen 9 uur was meeste al weg. Ons het so 10:30 gery en was van die laastes daar weg.


Baie dankie aan almal wat daar was. Die wat nie daar was nie wil ek net se julle het 'n MOERSE naweek gemis!   :biggrin:


Nou kan ons begin beplan aan volgende jaar se bash.   :mwink:




Nog fotos:

Cyclops, ons verjaardag maatjie.


TVB


Raka


KilRoy















When injustice becomes law, Rebellion becomes duty!

A dubious plan decisively executed is more likely to succeed than a very good plan tentatively executed.

To one who has faith, no explanation is necessary.  To one without faith, no explanation is possible.               - Thomas Aquinas (1225 1274) -  2013 -  Suzuki DL650 2007; 2012-2013 Suzuki DL1000 2009 Crashed; 2009-2012 Suzuki DL650 2006 Sold; 2009-2012 PGO G-MAX 125cc 2009 Sold; 1990-1990 Suzuki GSX750 1982 Sold; 1988-1991 Suzuki RG50F
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,780
  • Thanked: 508 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #12 on: November 04, 2012, 08:37:19 pm »
Ag OK hier is die fotos dan van waar ek teen 0,5 km/u omgewetter het. Maar dis alles jou skuld.  Jy het eers na ek my sandvloerneermoer gegooi het, daai hazard tape oor die pad getrek.  Not fair not fair!!  Daai 2-man recovery crew het ook maar sy sweet frigging tyd gevat om te kom help optel.  Dis orraait, ek weet waar bly jy.   :imaposer:

Volgende jaar gaan ek weer my sand trick trek sodat ek nog 'n lekker sak kan wen, dankie ZAR  :thumleft:

« Last Edit: November 04, 2012, 08:38:35 pm by Dorsland »
"The further a society drifts from the truth, the more it will hate those who speak it." 

George Orwell
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #13 on: November 04, 2012, 09:03:06 pm »
Na die oOg gaan ons na Old no 7 se pel, lieflike naweek plasie en pragtige rivierstroom met n natuurlike mineraal opbou van die terasse en poele! Stunning en lekker kuierplek :thumleft:
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #14 on: November 04, 2012, 09:05:57 pm »
Laaste 3.....ZAR ons moet verseker n 'Mini Bash' iewers in die vroe nuwejaar probeer in'sqeeze :deal:

Cheers :thumleft:
 

Offline Old No 7

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R850GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 162
  • Live Life while you still have it.
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #15 on: November 04, 2012, 10:28:21 pm »
Ok lat ek die tuck & roll veruidelik.
Ek is besig om op te gear vir die Saterdag oggend outride.
Boetse ,baadjie, splinter nuwe (lees donners duur) camel pack al klaar aanegetrek. 'n redelikke crowd het al begin versamel  naby my bike, so netjies opgeprop teen ń doringboom.
Eers dink ek hulle is moersee vriendelik en wil die outriders kom koebaai s, maar later besef ek hulle wil net kom kyk hoe mount di dikgat sy perd wat so vervagtind teen die doringboom l.
Ek is nou nie die soepelste gymnast in die boks nie en met my (ook nuwe) boets,  voel ek soos Forrest Gump sonder Q20. Maar met hierdie crowd wat nou al gegather het, gaan ek nie my naam gat maak nie.  Ek kyk die klein GSie square in die headlights (mooi geklee in haar spier wit ductape oogklappe, maar dis ń ander storie), en stap nader.
Ek kon sweer daai donnerse tentpen het voor my ingespring......
Ek moet bieg, tuck & roll was nie in my gedagtes nie, maar teen ń hundred and plenty kg, het ń men's nogal ń onstabiele C of G, so die "roll" gedeelte kom natuurlik.

Toe die camelback op die eerste rol soos ń mini-limpet afgaan, sien ek net $$$ tekens voor my o want die donnerse ding het my  ń pakhuis vol geld gekos, en ek sou nou ook moet opstaan voor al di mense en verduidelik dat ek nog volle beheer oor my eie blaas nog uitoefen.

Terwyl ek daar l en ń paar ordentelikke comeback lines opdink, kry ek gelukkig nie daai "oh shit"  gevoel wat jy kry as jy  met ń vol blaas bed toe gaan en droom jy sit op ń toilet. (Ja, moenie s dit het nog nie met jou al gebeur het nie).

As dit nie die watersak was nie, wat is dit wat het ek toe gebreek?
Daar is groot verligting toe ek onthou van die pakkie Simba chips wat ek ingepak het as ń snack.

Ek weet nie wat meer verkrummel was nie. Die chips of my ego?
 

Offline liezlg

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 11
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #16 on: November 04, 2012, 10:55:31 pm »
Wow. What a Luverly weekend. Old No 7, Nadia Comanesceu could learn a thing or two from you about poise after that beautiful tuck and roll. Also to ZAR and all organizers, your efforts will be revisited in the fondest of memory banks for years to come. I trust that by the time the next NW bash comes around I would either have learnt not to drop my bike in sand or the prize for such a feat will be a plastic bottle of Jerepigo instead of glass!  To all the strangers who became friends, hope to meet up soon.
 

Offline ThysBasson

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 965
  • Ultimate Adventure
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #17 on: November 04, 2012, 10:58:10 pm »
Weereens 'n baie lekker bash gewees. Dankie dat julle almal gekom het en jammer vir die sandmonster wat paar manne aangeval en gewen het.
My broek het ook maar lekker gebewe toe ek daar stop. :imaposer:

Paar foto's.

Kuier al lekker.





Joupa dink diep.


JVR en 'n paar pelle kom s net hallo en vat die pad verder.


Kilroy verduidelik baie dinge.


Tommie Transalp en Davey Sprocket besig om ketting af te grind.


Mr. Sprocket se sprocket. Moeg as jy my vra.


Die nuwe Mr Sprocket homself.


Tommie besig om die sprocket te strip.


Iemand- ek s niks verder nie- het Slakkie se tent met cable ties toe gemaak. Hy slaap toe sommer langs die tent, hy was seker bietjie moeg.
Met so klein tentjie, sou ek ook buite geslaap het. Hy het darm later ingekruip.


Ons slaap sommer onder die sterre, dankie.
2010 BMW R1200 GS ADVENTURE
YAMAHA BIGBEAR 250
HONDA XR 200 R
 

Offline Adventurer

  • Deleted Users
  • Bachelor Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,087
  • Thanked: 1 times
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #18 on: November 05, 2012, 07:50:51 am »
Hell, you guys kuiered lekker, pity I missed this one.........
If you can keep your head in the midst of all this confusion, you don't understand the situation!
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: NoordWes Bash 2012 Report
« Reply #19 on: November 05, 2012, 07:53:09 am »
'Old no 7', jy kan n boek skryf. Ek het nie jou famous tuck and roll fisies gesien nie maar nou so lekker gelag soos ek hom lees en sien :imaposer:

Die fotos bring sommer heimwee, lekker!! :thumleft:

Die hoogtepunt vir my is toe die laaitie gister dankie se vir een van die lekkerste naweke ooit! Kan nie wag dat ek en hy ook eendag saam kan ry, elkeen op sy eie bike soos Woody1 en sy laaity :laughing4: