Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spanner soek sy baas  (Read 417 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bokveld

Spanner soek sy baas
« on: January 21, 2013, 11:46:37 pm »
    Op n onlangse trippie het ek die spanner in die pad opgetel.As dit joune is,spot the location en kom haal hom.
 

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Spanner soek sy baas
« Reply #1 on: January 22, 2013, 06:22:25 am »
    Op n onlangse trippie het ek die spanner in die pad opgetel.As dit joune is,spot the location en kom haal hom.

Katbakkies aan die Tankwa kant  :thumleft:

Issie my spanner nie so die eienaar kan hom maar gaan opeis!

Indien die eienaar dit nie wil he nie gee dit vir Andy660 hy het mos sy "tools" geskenk vir iemand wat nie weet hoe om dit te gebruik nie  :peepwall:
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.