0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Daai TankBag lyk baie cool Noneking!!!
Ek het so wyle gelede ook belang gestel in hierdie bande. Laat weet bietjie hoe maak hulle asb?
Spandeer jy op ander goed ook geld of is dit net jou bikes
Wat van radiator guards? Ek sien hulle lyk nog so onskuldig... Weet julle of dit 'n invloed het op lugvloei en of die vervaardigers (van die bikes) 'n issue het daarmee?
Power point neatly doneI like the look of the Pirelli's - would be interesting to see what millage you get out of them
Hey Noneking the orange spotlight covers look cool. Who stocks them? Pauli?