I read a version that the additional plugs got added as a way to meet emission standards. They probably now have some cheaper alternative or maybe VW showed them the way 
My gedagte loop ook so Eendstop.
Dus, nie n werklike 2-Vonk waarby altwee vonkproppe gelyk vuur nie.
Die tweede vonkprop vuur heelwat "later" om die onverbrande gasse te help verder verbrand om sodoende n "skoner" uitlaatgas te help verseker. Ek dink dit dien die doel mits die uitlaatstelsel standard is of indien die klankdemper 'n EU, ens. afkoop/aanvaarding het.
Die LC is van meetaf ontwerp/ontwikkel/getoets om aan 'n hoer EU-uitaatgas vereistes te voldoen waaraan die ouer enjins nie aan sou voldoen het nie.
Enjinontwerp-Evolusie in werking.