Wens ek kon kleur vasvang soos met die oog gesien, maar hier is n paar fotos(ander man se handewerk) wat die een baie spesiaal maak.

Stickerkit




Goedte soos die bar ends, koppelaar en briekhandvatsels, lisensiehouer, belly pan en die agter flikkers maak die ou een van sy soort
En dan nog so laaste touch


Sent from my ALE-L21 using Tapatalk