Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wys jou pyp  (Read 2745 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meteor

Wys jou pyp
« on: July 20, 2018, 01:51:33 pm »
Om op te hou rook het ek begin pyp rook want ek dog die ding gaan makliker wees om neer te sit maar ek is nou bietjie te diep in die ding en het intussen al 'n paar pype aangekoop. My versameling lyk tans so.

Die outjie het dit begin. My pa het die Keyser gekoop by CampRoadhouse teen omtrent R70 sover ek kan onthou. Hy het hom nooit rerig gebruik en toe ek hom beetkry toe rook ek die arme ding amper binne sy dinges. Hy is vat nou n ruskans.


Dies die pype wat ek deesdae koop omdat die man naby aan my is. Boonste een is gekleurde Protea.
Die lekkerste een uit die lot is daai derde een. Vir een of ander rede trek hy net makliker.


My nuutste pyp, ek leer nog die Meerschaum ding aan so ons kyk maar asof ek sal oorskakel na hulle. Ek is nognie seker asof ek hom beeswax wil smeer of nie.
 

Offline Old Bugger

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,861
  • Thanked: 130 times
  • Silence is better than BULLSH*T
Re: Wys jou pyp
« Reply #1 on: July 20, 2018, 02:07:00 pm »
Baie Cool  :thumleft:
Ek het ook once upon a time n nice collection pype gehad...
Toe besluit die donnerse, bliksemse, wetter van n verwer om dit te steel!
Raak sommer weer van voor af befok!  >:(
Anyway, nice thread  :thumleft:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,011
  • Thanked: 208 times
  • Health and Safetitty matters
Re: Wys jou pyp
« Reply #2 on: July 20, 2018, 02:11:16 pm »
Ek sit elke nou-en-dan en drool oor Ebenhart se pype.

Gaan binnekort daai lyn oorskrei, en maar enetjie (of tweekies) aanskaf.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,413
  • Thanked: 234 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: Wys jou pyp
« Reply #3 on: July 20, 2018, 03:57:05 pm »
SNAFU

komin
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Wolzak

Re: Wys jou pyp
« Reply #4 on: July 20, 2018, 03:58:16 pm »
Baie mooi Pype wat jy daar het.
« Last Edit: July 20, 2018, 08:30:13 pm by Offshore »
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
 

Offline Meteor

Re: Wys jou pyp
« Reply #5 on: July 20, 2018, 10:15:27 pm »
Ek sit elke nou-en-dan en drool oor Ebenhart se pype.

Gaan binnekort daai lyn oorskrei, en maar enetjie (of tweekies) aanskaf.
Ek voel ek het 'n fout gemaak om 'n duur pyp te koop want nou is ek te heilig op hom om hom te geniet, hy sit net in die laai, onbetas en vervelig.

Die pype wat ek nou koop is almal in die R1200 klas, dis nie vir my goedkoop, maar dit is sy goedkooper pype en hulle gee my beslis baie genot. Die een is lekker by die huis met sy groot gat, die ander is lig en hang mooi in die bek op die pad en die ander is weer verskriklik glad so. Ek dink met die manier van pyp maak wat Eben doen kan elke pyp spesiaal wees en hulle sal almal voel gepas is vir 'n doel.

As jy sy nuuste wil sien kyk op Eberharts se facebook blad. Hy het onlangs begin die webtuiste opgradeer en sit nou baie pype daar op, sommiges afgemerk, maar daar kom nog by. Ek het dit nognie onlangs uitgecheck so ek weet nie asof dieselfde pype sreeds op facebook is.   
 

Offline benreaper

Re: Wys jou pyp
« Reply #6 on: July 21, 2018, 01:54:12 am »
Ja n, die gewoonte ontwikkel maat so.
Ek het ook n klompie jare gelede vir n tyd lank pyp gerook om te kyk of dit my kan help om van die sigarette af te kom. Maar die dekselse goed rook toe so lekker dat ek dit nie wou los nie.
Ook n paar verskillende pype en geure tabak probeer, maar die goed het my bors toe vreeslik opgevoeter en ek is toe masr weer terug sigarette toe.
Ek het toe later van tyd opgehou met behulp van n elektriese sigaret.
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline eberhard

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,287
  • Thanked: 507 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Wys jou pyp
« Reply #7 on: July 21, 2018, 10:12:50 pm »
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline benreaper

Re: Wys jou pyp
« Reply #8 on: July 21, 2018, 10:23:28 pm »
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
Daai is nou wat jy kry as jy n stasiewa met n pyp kruis.
Het vir n oomblik gedink jy verwys na die fiets, hy word mos nie verniet n "martel pyp" genoem ni.
« Last Edit: July 21, 2018, 10:27:54 pm by benreaper »
 

Offline Groenie

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 69 times
  • Ons gaan nou ry
Re: Wys jou pyp
« Reply #9 on: July 23, 2018, 10:59:45 am »
Ek het al my pype weggegee toe ek ophou rook. Behalwe my skoonpa se ou Kaiser. Ek het 'n nuwer een gehad, wat baie lekker gerook het. Nou rook ek maar met die ou een

Don't look back, that's not where you're going.
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline Meteor

Re: Wys jou pyp
« Reply #10 on: July 23, 2018, 05:36:15 pm »
Jiss Groenie maar jyt 'n rowwe pyp jong. Hoeveel jare het hy nog in hom?
 

Offline Meteor

Re: Wys jou pyp
« Reply #11 on: July 23, 2018, 05:40:04 pm »
Ek het die foto in Swakopmund geneem. My droom pyp.
Daai is nou wat jy kry as jy n stasiewa met n pyp kruis.
Het vir n oomblik gedink jy verwys na die fiets, hy word mos nie verniet n "martel pyp" genoem ni.
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?
 

Offline eberhard

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,287
  • Thanked: 507 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Wys jou pyp
« Reply #12 on: July 23, 2018, 09:17:53 pm »
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?

Ek sal nie weet nie. Ek soek nie kak met iemand wat SO 'n pyp kan rook nie. En 'n fiets kan stoot terselfde tyd nie. Respek!
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline benreaper

Re: Wys jou pyp
« Reply #13 on: July 23, 2018, 09:20:33 pm »
Agnee man, het die oom Convoluted Tubing op sy Peterson gesit?

Ek sal nie weet nie. Ek soek nie kak met iemand wat SO 'n pyp kan rook nie. En 'n fiets kan stoot terselfde tyd nie. Respek!
Lol! Ja-nee daai pyp double dalk as n knopkiere om jou oor die kop te klits as jy sy moer koer.
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline eberhard

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,287
  • Thanked: 507 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Wys jou pyp
« Reply #14 on: July 23, 2018, 09:36:30 pm »
 :imaposer:
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline Groenie

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 69 times
  • Ons gaan nou ry
Re: Wys jou pyp
« Reply #15 on: July 24, 2018, 10:41:02 am »
Jiss Groenie maar jyt 'n rowwe pyp jong. Hoeveel jare het hy nog in hom?

Dit was blykbaar Skoonpa se Pa se pyp. Hy is seker 30 jaar plus. Hy rook bleddie lekker. Moet net oppas dat hy nie val nie en hy sal nog jare hou.
Don't look back, that's not where you're going.
 

Offline Meteor

Re: Wys jou pyp
« Reply #16 on: July 25, 2018, 10:35:44 am »
Groenie ek het nou die Keyser weer aangesteek en is nou baie spyt. Hy rook nog lekkerder as wat hy ooit tevore gerook het. Dit laat my nou bietjie snaaks voel oor hoe fancy my ander pype is. Om mee te begin dink ek die Keyser het sommer blerrie mooi hout op, die sort wat jy voor stewig sal betaal in vandag se wereld en dan met die jare het die ou so mooi ingesettle dat hy nou soos 'n meester pyp rook. Die enogste ding wat my nog pla is die hoeveelheid twak wat ek weggooi as hy deurgerook is. Die goed is ook duur deesdae en dit pla my nogal. Ek dink al om n klip daar onder te sit soos in die toilet se bak.
Inelkgeval ek geniet hom nou weer van voor af en dit is sommer 'n great pyp, geniet joune.
 

Offline Kobus

  • RPMods
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,251
  • Thanked: 57 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #17 on: July 25, 2018, 11:24:01 am »
Waar kan mens goeie kwaliteit tabak kry?
Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #18 on: July 25, 2018, 01:18:47 pm »
My eerste pyp was n reguit steel Keyser dink hy het R89 gekos in 1985.
Vind toe uit die reguit steel is nie my ding nadat ek my eerste van vele krom steel Byfords gekoop het. Het net gehou van hoe die kromsteel in my sak pas en in die holte van my hand.Voorts spoeg n krom steel nie so gou in jou mond as jy vergeet het om skoon te maak.

Na vele los pakkies twak van die gegeurde tipe gee n oom wat al van voor geboorte rook my eendag n stop van sy mengsel. Nouja een stop se rook later het ek oorgeskakel na Rum&Maple en Boxer toe. Boxer vir die skop en die Rum&Maple sodat niemand  kla en almal wil weet wat ruik so lekker selfs die wat alewig kla oor tweedehandse rook het diep trekke gevat sodra ek opgesteek het!! :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,096
  • Thanked: 309 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #19 on: July 25, 2018, 01:38:50 pm »
Ek begin sommer weer rook. Rum en maple bly maar 'n heerlike geur :whip2:
Meine Ehre heit Treue