Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Hospital Nurse...  (Read 3256 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline George77

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 991
  • Thanked: 2 times
  • Bikeless
Hospital Nurse...
« on: November 17, 2018, 11:41:37 pm »
L en kyk tv en n add van n medise maatskappy kom op. Alles lyk mos mooi skoon en goed. Wie was al in hospitaal waar n mooi nurse na jou omgesien het?

Laat ons bietjie sien....
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,681
  • Thanked: 423 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Hospital Nurse...
« Reply #1 on: November 18, 2018, 08:37:28 am »
Verskeie. Verpleegsters wat gemaak het dat jy nie ontslaan wil word nie. As hulle buk om jou verbande te vervang ......

MAAR, dit was in die verre verlede. Die laaste keer wat ek in 'n hospitaal was, het ek myself ontslaan na een dag. Tot die ontsteltenis van die personeel en orthopeet. Die verpleegsters toe het my mediese toestand en psigiese toestand versleg. Net om na hulle te kyk, het my mediese toestand agteruit gegaan.
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline Old Bugger

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,310
  • Thanked: 38 times
  • Silence is better than BULLSH*T
Re: Hospital Nurse...
« Reply #2 on: November 18, 2018, 11:06:46 am »
Verskeie. Verpleegsters wat gemaak het dat jy nie ontslaan wil word nie. As hulle buk om jou verbande te vervang ......

MAAR, dit was in die verre verlede. Die laaste keer wat ek in 'n hospitaal was, het ek myself ontslaan na een dag. Tot die ontsteltenis van die personeel en orthopeet. Die verpleegsters toe het my mediese toestand en psigiese toestand versleg. Net om na hulle te kyk, het my mediese toestand agteruit gegaan.
:spitcoffee: felt the same pain...
 
The following users thanked this post: eberhard

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,185
  • Thanked: 81 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #3 on: November 18, 2018, 11:36:44 am »
Ek was nog nooit in 'n hospitaal vir steke nie
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,681
  • Thanked: 423 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Hospital Nurse...
« Reply #4 on: November 18, 2018, 01:04:05 pm »
Jy weet nie wat jy mis nie. Dit is baie steriel.
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline J-dog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Boss Hoss (all models)
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,130
  • Thanked: 79 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #5 on: November 18, 2018, 01:13:36 pm »
 :sip:
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 22 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #6 on: November 18, 2018, 02:18:20 pm »
No jdog, they look like the helpful staff at checkers an pnp till these days
Not like that,  :imaposer:
I know, i was in a hospital few years ago for some months.
Thankfully on some sleeping drug mostly
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Oshkosh

Re: Hospital Nurse...
« Reply #7 on: November 18, 2018, 06:11:33 pm »
No jdog, they look like the helpful staff at checkers an pnp till these days
Not like that,  :imaposer:
I know, i was in a hospital few years ago for some months.
Thankfully on some sleeping drug mostly

Quite delusional, was in hospital not so long ago& believe you me if they looked anything close to your Pic I will stay in hospital for the rest of my Life!!!  :lol8:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline J-dog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Boss Hoss (all models)
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,130
  • Thanked: 79 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #8 on: November 18, 2018, 07:00:59 pm »
No jdog, they look like the helpful staff at checkers an pnp till these days
Not like that,  :imaposer:
I know, i was in a hospital few years ago for some months.
Thankfully on some sleeping drug mostly

on morphine they all look like that  :lol8:
 

Offline George77

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 991
  • Thanked: 2 times
  • Bikeless
Re: Hospital Nurse...
« Reply #9 on: November 18, 2018, 08:09:19 pm »
Hier in oms jlein dorpies werk hulle in kraamsaal en pediatrie. Toe ek my sleutelbeen gebreuk het, het ek net een aand oorgbly. Ook maar goed, want nurse aan diens was n manlike een. Met oe oop geslaap daai aand!
 

Offline Wayne

Re: Hospital Nurse...
« Reply #10 on: November 18, 2018, 08:39:17 pm »
:sip:
Ain't never ever gonna happen in this country

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,681
  • Thanked: 423 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Hospital Nurse...
« Reply #11 on: November 18, 2018, 09:18:49 pm »
Dikwels is n bekwame verpleegster wat weet wat sy doen die mooiste vrou wat jy sien.  (let wel, bekwaam is die kwalifiserende faktor hier en bring mee dat die PnP scenario hierbo beskryf, by noodwendigheid homself nie sal manifisteer nie)
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,018
  • Thanked: 438 times
    • dustriders.co.za
Re: Hospital Nurse...
« Reply #12 on: November 18, 2018, 10:49:26 pm »
Die stront het hier beginne, gn verpleegster het ooit so gelyk in de tyd wat ek in die hospitaal was en ek was gereeld en lank daar. :o



MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,936
  • Thanked: 220 times
  • #imstayingpositive
Re: Hospital Nurse...
« Reply #13 on: November 19, 2018, 06:43:16 am »
Toe ek 15 was (ja, dis lank lank gelede... soos in " eendag was daar"  ;D) moer ek mos van 'n krans af en breek my knie. L in Frere hospitaal (Oos Londen) vir omtrent 2 weke. Dr s ek kan huistoe gaan sodra ek my been kan oplig. Het maar lank gevat ;D

Daai dae het jy in 'n saal gel, nie 'n kamer nie, en die verpleegsters was fraai. Baie fraai. Maar die poepol wat langs my l bly die een verpleegster so vlei dat sy nie enige o na my kant toe gooi nie. Etterkop. :xxbah: :lol8:
 

Offline Edgar

  • The ultimate
  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,969
  • Thanked: 179 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #14 on: November 19, 2018, 10:19:21 am »
Ek was 20, moes my verstandtande laat uithaal, maar in hospitaal by 'n kaak en mond sjirurg.
Toe ek wakker word na die operasie, sit die mooiste verpleegster langs my op die bed besig om my hare te vryf (ek het lang hare gehad). Fok ek was lekker stupid toe ek jonk was. Ek moes haar gaan opsoek het na die tyd :-[
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,985
  • Thanked: 426 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #15 on: November 19, 2018, 10:24:50 am »
Ek was 20, moes my verstandtande laat uithaal, maar in hospitaal by 'n kaak en mond sjirurg.
Toe ek wakker word na die operasie, sit die mooiste verpleegster langs my op die bed besig om my hare te vryf (ek het lang hare gehad). Fok ek was lekker stupid toe ek jonk was. Ek moes haar gaan opsoek het na die tyd :-[
HF Verwoerd hospitaal het darem oulike verpleegstertjies gehad! :thumleft:
Nooit in hospitaal, maar het veral in Nicholhuis gaan kuier! :drif: Ai die asters was gaaf, maar die matrone was beduiweld! :o :peepwall:
Ja, lekker onnosel as mens jonk is!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Edgar

  • The ultimate
  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,969
  • Thanked: 179 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #16 on: November 19, 2018, 10:33:17 am »
J-dog, that nurse looks very familiar. I watch a medical documentary the other night, where she performed a prostate exam on a patient........ >:D
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,466
  • Thanked: 306 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Hospital Nurse...
« Reply #17 on: November 21, 2018, 02:28:20 am »
In early 1988 I had a bad crash on my bike, spent some time in 1 Mil.

Both my arms were in plaster casts from armpit to fingertips, and after 3 days I was in serious need of a bath. I asked the matron to find me some plastic to cover my casts so that I could shower.

The dear sweet woman did one better. She got the prettiest two little first-year student nurses to give me a proper bath. Damn, sitting in that hot water while they washed me clean was wonderful. The red faces on the little nurses was also funny  :imaposer:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Tom van Brits

Re: Hospital Nurse...
« Reply #18 on: November 21, 2018, 06:52:37 am »
Just done a course in Pta and it was good to see that there are still very beautiful and passionate (no focus; passion for the career  :imaposer: ) nurses in the system.
I was lucky not to have spent too much time in hospital as a patient, but pok some nurses are ver 'kwaai and scared me sommer better  :3some:
 

Offline Kelevra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 38 times
Re: Hospital Nurse...
« Reply #19 on: November 21, 2018, 10:04:10 am »
Ek was 20, moes my verstandtande laat uithaal, maar in hospitaal by 'n kaak en mond sjirurg.
Toe ek wakker word na die operasie, sit die mooiste verpleegster langs my op die bed besig om my hare te vryf (ek het lang hare gehad). Fok ek was lekker stupid toe ek jonk was. Ek moes haar gaan opsoek het na die tyd :-[

Mens droom nogals snaakse goed onder narkose  :pot:
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098
Current:
Honda XR 200R KTM 690 KTM 990 ADV R