Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Môre, is dalk ‘n beter dag.  (Read 6788 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Môre, is dalk ‘n beter dag.
« on: November 19, 2018, 01:08:25 pm »

‘n Verhaal oor die verkenning van Noord- oos Namibie en omgewing.

Karakters is op werklike persone gebaseer.

Geen leeus, olifante of buffels beseer, net een koei.

‘n Vloeiende vervolg verhaal uit die pen van alle deelnemers.

Sommige sistuasies mag die puriste onder julle onstel.
« Last Edit: November 19, 2018, 01:12:35 pm by tau »
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,540
  • Thanked: 392 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #1 on: November 19, 2018, 01:10:35 pm »
ons wag ongeduldig ;) :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,717
  • Thanked: 215 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #2 on: November 19, 2018, 01:47:48 pm »
 O0
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 
Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #3 on: November 19, 2018, 01:53:05 pm »
Ek wonder hoe lank ek nou gaan wag hiervoor .................. >:D :ricky:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 
Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 933
  • Thanked: 30 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #4 on: November 19, 2018, 01:54:42 pm »
Te oordeel aan die fotos was hierdie nie 'n slegte dag nie, laat ons dan sien wat is beter.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline Robroskop

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 86
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #5 on: November 19, 2018, 02:23:36 pm »
Daai Koei het nie eers n gekneusde ego nie. Afrika het geharde diere :biggrin:
When the character of a man is not clear to you, look at his friends
Life is a waste of time and time is a waste of life, so waste your time and have the time of your life !
Without Human Stupidity the World Would Probably Be a Better Place but Probably Also a Lot Less Fun.
The difference between genius and stupidity is that genius has its limits.
 
Offline Buff

Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #6 on: November 19, 2018, 02:51:24 pm »
Judging by the number of fridges on the back of that Hilux, warm beer wasn't one of your problems  ;D :thumleft:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #7 on: November 19, 2018, 04:25:13 pm »
Ek en Tau het Vrydag middag na werk uit Tulbagh/Riebeek vertrek om tot by Vioolsdrif te Stoetie sodat ons Saterdag oggend vroeg op die fietse kon spring en darem 'n gedeelte van die vervelige swart goed kon mis.. Ons het sommer by Vioolsdrift lodge oorgelę en ook die bakkie daar gelos vir R50/dag..werk goed.John het die vorige week vir ons vars bande en Ultra Heavy duty tubes gestuur tot by maat Rickus en hy het dit weer saam met ons back-up manne (Nick en sy broer Tiaan gelaai) Vroeg oggend gou die fietse gepak en TOE moes ek al besef het soos hulle nou daar staan sal ek hul seker nie weer sien nie. Ons het besef dat dit 'n taai trip gaan wees maar nie presies hoeveel nie. Ek is nie 'n ou wat daarvan hou om baie km's op 'n dag te ry met fiets nie en na 'n 1200km op 'n Dakar een dag en verskeie 850km op 'n 800 GS het ek myself belowe dat daar f@kken goeie rede moes wees dat ek verder as 500km op 'n dag ry..dit het wel 'n hele paar maal op die trip gebeur :thumleft: Manne, ek het nie meer 'n photobucket account nie so resize vir fotos laai is nog 'n f@kkop.
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #8 on: November 19, 2018, 04:32:28 pm »
Fietse was mooi skoon en John s'n sommer nog nuut, die Meelgesig het darem al 43 000km op, meerendeels teerpad en kerk toe..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #9 on: November 19, 2018, 04:38:17 pm »
Die plan was om tot by Gobabis te gooi en dan vir Rickus en die res van die span daar te kry. So 30km voor Mariental het die 990 met sy ruk-en pluk siek begin en ek het sommer geweet die fuel filter sal vervang of skoon moet kom. In Mariental weer volgemaak, carburator cleaner gekoop en sy oor gedraai Stampriet rigting. Geen probleem van 'n dag oud nie. In stampriet weer volgemaak en bladder ook wat ons sou bietjie D paaie ophardloop Gobabis toe. So 15km buite Stampriet dieselfde storie maar die outjie kon darem so 100km'h loop so ons sou maar so aansukkel tot op Gobabis en gou daar by die kamp uitsort. Dit het egter erger en erger geraak en ons het besef dat as ons 'n bier elke keer drink as die fiets starve ons moontlik nie Gobabis dieselfde aan sou sien nie. Intussen het ons ons spanmaats onder 'n Kameel raakgeloop en die trip het afgeskop en hope tjol gesels en 'n koue ding om die stof af te was..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #10 on: November 19, 2018, 04:42:32 pm »
Dit was toe maar tyd om gou die operasie te doen en klaar te kry..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
The following users thanked this post: LONG BOB

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #11 on: November 19, 2018, 04:50:39 pm »
Die ander manne het solank aanbeweeg om ons kamp vas te maak en die Borman boeta's het gebly en gehelp om fiets te werk en gesorg vir so 'n geselligheidjie net om die trip op 'n "high" af te skop en te sorg dat iets so simpel soos 'n ou tingerige petrolfilter nou vir ons sal onstel nie..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #12 on: November 19, 2018, 04:52:25 pm »
Nie ver van daar na die operasie loop ek vir maat Rickus raak met 'n papwiel en terwyl ons dan nou almal nuwe tyres sou opsit die aand in Gobabis hy dit dan sommer nou eenmaal sou doen..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #13 on: November 19, 2018, 04:54:01 pm »
Kan jul sien daai man is aan die brand soos hy daar staan..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,115
  • Thanked: 112 times
  • DILLIGAF
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #14 on: November 19, 2018, 04:55:03 pm »
Nie ver van daar na die operasie loop ek vir maat Rickus raak met 'n papwiel en terwyl ons dan nou almal nuwe tyres sou opsit die aand in Gobabis hy dit dan sommer nou eenmaal sou doen..
Die ou trek daai twakkie draem sterk in
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 
Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,523
  • Thanked: 64 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #15 on: November 19, 2018, 05:00:36 pm »
Die storie loop mooi sover, volg!
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 
Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,686
  • Thanked: 12 times
  • If not now, when?
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #16 on: November 19, 2018, 05:08:17 pm »
 :thumleft:

Offline fcprinsloo7@gmail.com

  • Main MOEGOE...
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,059
  • Thanked: 54 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #17 on: November 19, 2018, 05:09:59 pm »
Ingeskryf!
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,540
  • Thanked: 392 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #18 on: November 19, 2018, 05:12:49 pm »
Kan jul sien daai man is aan die brand soos hy daar staan..
Hy rook weer!!!!!!!!!!!!!!!!????????????????? :o :o :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #19 on: November 19, 2018, 05:18:42 pm »
Dis nie rook nie Chris, dis 'n asma-pomp wat so aan die brand is..