Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: PE dawgs come in please  (Read 1674 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
PE dawgs come in please
« on: April 29, 2020, 08:37:27 am »
So I want to go down on Friday and collect my bike.  The trip down is no problem, I am taking a waterpump along that urgently needs repairs and parts. The trip back needs some planning and advice please.

My wife will be following me in the bakkie so 2 spoor tracks and stuff won't work.  Seeing as all guesthouses and the like are closed, I need to get down and back in a day.

My questions:

1. I normally drive down to Swartkops on the R367, join the N2 and then proceed from there.  I also use the R75 from Uitenhage.  Both these routes go past all the locations and I would guess are prime routes for roadblocks and other harassment.  Any recommended stealth route alternatives?

2.  Where have you guys observed roadblocks and other potential hazards to be avoided?  It may be difficult to explain a boertjie on his bike heading out of PE.

Your input, recommendations and thoughts are valued. 
« Last Edit: April 29, 2020, 08:47:03 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Bike_Buddies

Re: PE dawgs come in please
« Reply #1 on: April 29, 2020, 09:05:14 am »
Ry af met die Bushlander mooi skoon gewas agter op die bakkie

Oppad terug as hul jou aftrek se jy net jy het jou fietse gaan haal by die workshop want hul word gebruik op die plaas -

As hul jou baie harde tyd gee dan laai jy net die Afrika Toon ook op

 :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Kortbroek

Re: PE dawgs come in please
« Reply #2 on: April 29, 2020, 09:17:53 am »
Ry af met die Bushlander mooi skoon gewas agter op die bakkie

Oppad terug as hul jou aftrek se jy net jy het jou fietse gaan haal by die workshop want hul word gebruik op die plaas -

As hul jou baie harde tyd gee dan laai jy net die Afrika Toon ook op

 :thumleft:

Dit is nogal 'n goeie plan.

Ander opsie as julle nie omgee om bietjie verder te ry nie, ry met R334 vanaf Uitenhage na die  N2 en kom dan van daai kant af die dorp binne. Dan skip mens die groot townships almal.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,478
  • Thanked: 170 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: PE dawgs come in please
« Reply #3 on: April 29, 2020, 10:04:53 am »
So I want to go down on Friday and collect my bike.  The trip down is no problem, I am taking a waterpump along that urgently needs repairs and parts. The trip back needs some planning and advice please.

My wife will be following me in the bakkie so 2 spoor tracks and stuff won't work.  Seeing as all guesthouses and the like are closed, I need to get down and back in a day.

My questions:

1. I normally drive down to Swartkops on the R367, join the N2 and then proceed from there.  I also use the R75 from Uitenhage.  Both these routes go past all the locations and I would guess are prime routes for roadblocks and other harassment.  Any recommended stealth route alternatives?

2.  Where have you guys observed roadblocks and other potential hazards to be avoided?  It may be difficult to explain a boertjie on his bike heading out of PE.

Your input, recommendations and thoughts are valued.

Hello Dors

Jason my son has permitted travel and he has personally experienced roadblocks at:

1) R75 at the Addo gravel road turnoff..just past that towards Uitenhage there's a nice pull off place. ( that position negates the gravel road from addo as well)
2) there has been a block at the springs turnoff too.
3) As you leave Uitenhage , just over the bridge towards Rocklands
4) He travels to PE often for the Pharmacy ( Despatch - Swartkops - N2 into PE) Says he has never seen one along that route..(app 3 times a week to collect pharmaceutics from the Depo)
5) N2 towards cape town a bloc at the new windfarm fuel station


Thats all i know of bud  :deal:





 

Offline Kortbroek

Re: PE dawgs come in please
« Reply #4 on: April 29, 2020, 10:32:42 am »
If you have the paperwork to go to town. Just ride in convoy with the bakkie until you are back out of all the roadblocks, shouldn't be a problem then.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,995
  • Thanked: 992 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: PE dawgs come in please
« Reply #5 on: April 29, 2020, 10:39:08 am »
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sÍ jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,401
  • Thanked: 226 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: PE dawgs come in please
« Reply #6 on: April 29, 2020, 10:45:30 am »
Kla met die oom gepraat  :biggrin:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 
The following users thanked this post: Catchy

Offline elandsrider

Re: PE dawgs come in please
« Reply #7 on: April 29, 2020, 11:50:03 am »
Kla met die oom gepraat  :biggrin:
Is Dors staying at home social distancing now like a good boy
Thanks Drol - new super hero
🤣🤣🤣
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 
The following users thanked this post: Catchy

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #8 on: April 29, 2020, 01:15:29 pm »
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sÍ jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.

Hy sal seker agter op die extra cab pas as ek die klap oop los en die tralie se dwarsbalk afhaal.  Dis dalk die veiligste plan.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Catchy

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #9 on: April 29, 2020, 01:17:23 pm »
Kla met die oom gepraat  :biggrin:

@Casting from Turd, sluit die roete wat jy beskryf het daai padblokkadeligging in soos @Knucklhead beskryf het?  Ek het jou epos gekry, nog nie na die oete gekyk nie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #10 on: April 29, 2020, 01:19:48 pm »
Ry af met die Bushlander mooi skoon gewas agter op die bakkie

Oppad terug as hul jou aftrek se jy net jy het jou fietse gaan haal by die workshop want hul word gebruik op die plaas -

As hul jou baie harde tyd gee dan laai jy net die Afrika Toon ook op

 :thumleft:

Dit is nogal 'n goeie plan.

Ander opsie as julle nie omgee om bietjie verder te ry nie, ry met R334 vanaf Uitenhage na die  N2 en kom dan van daai kant af die dorp binne. Dan skip mens die groot townships almal.

Die afry is nie die probleem nie, dis die terugkom.  My vrou is reg want sy mag met die landboupermit ry maar ek op 'n motorfiets gaan seker die oog trek of hoe?  Ek ken daai pad so om dan kom mens van die suide af die Baai binne.  maar nou klink dit vir my daar is ook padblokkades daar.  :-\

Is daar van julle ouens wat met motorfietse rondy of het julle al manne op motorfietse sien rondry?
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #11 on: April 29, 2020, 01:21:02 pm »
Dalk moet ek sommer 'n klomp blou ligte op die AT sit saam 'n huisalarm en my lyk spietkop hou.  Deel sommer boetes vir die polieste ook uit as hulle my op 'n gevaarlike plek aftrek.  :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Kortbroek

Re: PE dawgs come in please
« Reply #12 on: April 29, 2020, 02:29:26 pm »
Is daar van julle ouens wat met motorfietse rondy of het julle al manne op motorfietse sien rondry?

Dit sal ek nou nie weet nie. Sit op die plaas in die Drakensberge. Hier word wel bike gery, natuurlik net om na vee om te sien  :peepwall:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Sabre

Re: PE dawgs come in please
« Reply #13 on: April 29, 2020, 02:37:35 pm »
Laai jou nuwe bike agterop jou klein treilertjie vanaf PE. As hulle jou stop en vra wat van die bike dan sÍ jy net hy staan al van voor die lockdown by die dealer en wag vir parte van oorsee. Nou het jy hom egter baie nodig op die plaas dus is jy haastig en hulle moet ophou om jou spoed te breek.
Op die manier hoef jou 2IB nie aleen in die bakkie verby al die gevaarlike plekke te ry.

Hy sal seker agter op die extra cab pas as ek die klap oop los en die tralie se dwarsbalk afhaal.  Dis dalk die veiligste plan.

Koop 'n sakkie kunsmis by die koperasie by jou omdraai plek en sit hom saam met die fiets agterop jou bakkie. Jy kan mos ry om kunsmis te koop. As dit lyk of die aftrek beampte 'n 30% matriek behaal het kan jy hom dalk sommer vertel daai fiets gebruik jy vir 'n kunsmis strooier  ;)  :biggrin:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline SchalkL

Re: PE dawgs come in please
« Reply #14 on: April 29, 2020, 02:44:53 pm »
Johan. Ek wou self "skelm" NW toe ry en terug maar dink mooi - Dis nie die moeite werd nie!!!
Gebruik die permit, laai op bakkie of trailer en jy is veilig.
Maklik om nou kans te vat maar R5000 later en nag in die tronk is nie grappies nie, onthou jou vrou is medepligtig!
Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Andre E

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,350
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: PE dawgs come in please
« Reply #15 on: April 29, 2020, 02:47:25 pm »
Die groot kak is daai onopgevoede idioot op 'n mags trip met 'n R4 wat jou stop.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline skydiver

Re: PE dawgs come in please
« Reply #16 on: April 29, 2020, 03:48:27 pm »
Stop by die padblokkades oppad PE toe en verduidelik dat jy jou bike gaan optel by die handelaar, want jy benodig die gebruik daarvan op die plaas.
Vra dan permissie om die bike terug te ry plaas toe ipv om dit agter op die bakkie te laai.
SÍ vir hulle jy kom oor 'n uur of so weer daar verby. As hulle toestemming gee is alles mos uitsorteer.
« Last Edit: April 29, 2020, 07:47:11 pm by skydiver »
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,478
  • Thanked: 170 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: PE dawgs come in please
« Reply #17 on: April 29, 2020, 03:53:00 pm »
some of these roadblockers are really cnuts..

 i hav e asmall palce in jbay, i tried to get to jbay to top up my pre paid electricity from uitenhage as i have stuff in my fridge ...told me to let my stuff vrot, i was going nowhere..reported to SAPs office, i was not supported..

oh by the way the SANDF dude said it was white privilege to have a second home...and he would not allow me to fulfill my wish..
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,401
  • Thanked: 226 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: PE dawgs come in please
« Reply #18 on: April 29, 2020, 04:30:05 pm »
Kla met die oom gepraat  :biggrin:

@Casting from Turd, sluit die roete wat jy beskryf het daai padblokkadeligging in soos @Knucklhead beskryf het?  Ek het jou epos gekry, nog nie na die oete gekyk nie.

Oppad in baai toe is da wel n padblockade wat jou 2iC sal deur ry oppad Addo toe, maar jou roete wel nie. jy vermy hulle
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,387
  • Thanked: 758 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #19 on: April 29, 2020, 08:00:28 pm »
Johan. Ek wou self "skelm" NW toe ry en terug maar dink mooi - Dis nie die moeite werd nie!!!
Gebruik die permit, laai op bakkie of trailer en jy is veilig.
Maklik om nou kans te vat maar R5000 later en nag in die tronk is nie grappies nie, onthou jou vrou is medepligtig!
En daar skryf ek verlede week hier ek word eerder keelaf gesny as in die tronk geprop.

So jy reken fiets oppie bakkie is OK Schalk?
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear